English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 439
Total Replies: 251 845
Total Views: 83 200 220
topics: 238
replies: 3 737
views: 93 278
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Jockey wiel = HELP!!!!!!

replies: 124
views: 1756
19 Jun 2019 @ 20:42:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert dalk wil jy 'n wiel probeer waar die vurk skuins na onder loop ipv 90 grade tov die pyp. Wie weet dit werk dalk.

Ek glo mens moet net sterker wiele opsit tot mens by 'n staal wiel uitkom terwyl daar iets anders is wat die wiel beskadig. 

Dankie Danie....dit mag dalk werk....ek sien daai een wat ek nou in die oog het lyk of sy vurk redelik reguit is.....hoop maar dit werk vir my beter!

Die wiel wat ek tans ophet dink ek is lekker sterk. Soos ek vroeer die week mover gebruik het om karavaan te draai, wou wiel nie swivel nie. Mover het wiel 90* sywaarts gestoot oor paving sonder dat wiel seergekry het. By die vorige een was dit rubber.....so was baie flexible en het rims seergemaak 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 14:45:21 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Geert ek het vanmore na my karavaan gery waar dit geparkeer is omdat ek nie 100% seker was hoe my huidige jockey lyk nie. No ja hy lyk presies soos die een wat jy hierbo geplaas het,en hy het ook presies dieselfde gedoen soos jou wiel lyk. Ek wonder nou maar net wat sal gebeur as ek die "Vesconite" wiel wat baie hard is opsit? Dit is hoekom ek hierbo gevra het wat julle dink of die harde wiel op alle oppervlaktes goed sal werk. Hy behoort minstens so te buig soos die rubber wiel nie. Ek vra maar net.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 15:58:20 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Piet. Soos ek alreeds aanbeveel het om n Vesconite wiel te probeer kry. Dit is n amazing produk en hou tien maal die leeftyd van rubber. Dit gaan nie vasbyt soos rubber en jou jockey sal ook baie langer hou. Los ook nie merke op jou paving. 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jun 2019 @ 16:18:24 pm

Hy is seker sterker, maar los nie probleem op van die feit dat wiel nie in n rigting wil swivel nie. Ek het dit afgelope Maandag ervaar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 15:42:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nou hierdie een gekoop vandag.....gaan hom môre opsit. Hoop dit gaan my probleem oplos.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 16:00:36 pm

21 Jun 2019 @ 16:02:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nou hierdie een gekoop vandag.....gaan hom môre opsit. Hoop dit gaan my probleem oplos.

Skuus, weet nie wat gaan aan nie. Stelsel wil nie foto laai via selfoon nie, sal gou met rekenaar probeer.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 16:09:28 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 16:10:36 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nee....fotos wil nie laai met selfoon of rekenaar nie. Sal admin laat weet en plaas sodra herstel is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 19:40:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jun 2019 @ 19:41:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nee....fotos wil nie laai met selfoon of rekenaar nie. Sal admin laat weet en plaas sodra herstel is

Werk weer....dankie admin!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 08:51:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die manier wat jy jou mover gebruik behoort nie die jockey wiel in SO 'n mate te beinvloed  nie.

Al waaraan ek kan dink is die manier waarop jou jockey vas gemaak is.

VRAAG

Is daar 'n los staal blokkie tussen die klamp moer en die pyp van die jockey wat op en af in die A raam verstel word.  Ek vermoed die is nie daar nie en nou draai jy die klamp moer vas om die jockey op sy regte hoogte te hou.  As jy die jockey wiel verwyder sal jy sien daar is so vierkantige uitsnyding op die punt van die klamp moer.  Die staal blokkie pas daar in.

GEVOLG

Die klamp moer alleen sal die jockey se pyp induik en die op sy beurt sal teen die binneste pyp van die vurk druk en so keer dat hy maklik draai.

RAAD

Met die staal blokkie tussen die jockey se buite pyp en die klamp moer is die druk van die klamp moer versprei oor grooter oppervlak.  So hou hy makliker vass en duik nie die jockey se pyp in nie.

Sorry dis al wat ek kan dink fout is. Want daai nuwe jockey wat jy gekoop het is beter as die gewone Jurgens produkte

Wel dan draai jy daai klamp moer so vas dat hy die binne pyp van die jockey ook vas hou.  Of daar is fout met die op en af skroef draad.

Ek wou nou vanoggend daai nuwe jockey opsit soos hierbo bespreek. Ek lig jokey vanaf die grond en wil nie in enige rigting swivel nie. Ek dog toe ek gaan Leon se raad volg en kyk of hy makliker sal draai as ek hom bietjie losser maak met hefboom op jockey wiel clamp. Wragies...ek draai hom een draai terug en daar loop hy weer soos n muis met slippers! Ek toets hom toe.....soos ek hom stywer draai, hoe moeiliker swivel die wiel onder. Dis regtig nie vreeslike krag wat mens hoef toe te pas om hom begin moeilik te laat draai nie. Ek het maar seker gemaak dat daai blokkie wel daarin is by jockey wiel clamp waarvan Leon praat...dis darem daar.....dit sal egter ook n groot verskil maak sou hy nie daar wees nie. Ek het sommer n paar draaie hier op my paving gery om weer te toets....100%!!!!!! Gelukkig lyk my is dit nie permanente skade {pyp permanent geduik van hard vasdraai} op  pyp nie. Die skade op my vorige een het seker gekom dat ek hom te vasgedraai het en movers het jockey in 90* posisie sywaarts rigting forseer en skade aangerig.

Dankie aan almal se waardevolle insette hierbo....ek waardeer dit baie. Ek hoop dat die ander manne wat ook sukkel met hul jockeys soos ek gesukkel het ook die waarde van hierdie draad se inligting kan gebruik.

Ek het beslis weer iets baie belangriks geleer.....en is nou verlig!

Weereens baie dankie aan almal!!!!  

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 18:59:10 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Wel Wel Wel......dankie Geert. Ek is seer sekerlik skuldig daaraan dat ek my jockey styf vasdraai as ek hom uitsit. Ek het eenmaal die nare ondervinding gehad van n jockey wat in sy houer gegly het en die A raam op die grond beland het. Gelukkig was daar n paar sterk manne wat die karavaan kon oplig sodat ek weer die jockey op sy plek kon vasmaak met die A raam weer gelyk. Vandaar maak ek dubbel seker dat daardie handvatsel STYF teen die jockey se stam vasgedraai is. Ek gaan beslis na daardie sonde kyk sodra ek hom weer gebruik. 

Nou vra ek hoe styf is veilig styf???????????

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 21:38:15 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Piet e dddink dis maar trial en error.  Ek weet wat se styf is nodig om my wa se jockey op sy plek te hou.  Maar het hom steeds die laaste keer so vas gedraai dat ek hom met n baksteen moes los kap.

Dink dis die ouder dom dom dom dom..................................

Baie bly jy is uitgesorteer Geert.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 21:54:46 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Netso terloops ek is van mening dat die wiel met sy vurk soos op die foto nie so goed sou gewerk het nie.  Veral nie op gras grus en grond nie.  My rede vir dit is om dat die checkers troley effek te KLEIN is om die wiel met die wa se neusgewig te laat draai.

Die checkers trolley effek word grooter soos wat die afstand verder raak tussen die jockey se vertikale/regop spil punt en die as van die wieletjie.

Ons kan maar gesels oor die een maar beste sou wees as jy die idee deur voer en toets.

Ek se hy sou redelik werk op glade oppervlak maar omtrent niks as dit gras gruis of grond is nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jun 2019 @ 22:11:49 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wel Wel Wel......dankie Geert. Ek is seer sekerlik skuldig daaraan dat ek my jockey styf vasdraai as ek hom uitsit. Ek het eenmaal die nare ondervinding gehad van n jockey wat in sy houer gegly het en die A raam op die grond beland het. Gelukkig was daar n paar sterk manne wat die karavaan kon oplig sodat ek weer die jockey op sy plek kon vasmaak met die A raam weer gelyk. Vandaar maak ek dubbel seker dat daardie handvatsel STYF teen die jockey se stam vasgedraai is. Ek gaan beslis na daardie sonde kyk sodra ek hom weer gebruik. 

Nou vra ek hoe styf is veilig styf???????????

Oom Piet, ek het my karavaan op sy steadies laat rus en jockey opgedraai tot wiel bo grond is. Daar het ek gevoel hoe maklik hy swivel en bietjie vasser gedraai en weer gevoel. So aangehou tot ek begin voel hy begin moeilik swivel. 

Ek dink voor mens afhaak moet mens hom swivel en vasdraai tot mens gemaklik is met styf genoeg  maar nog steeds kan swivel. Dan net so los tot mens weer haak....dan weet mens hy is reg. 

Ek was egter verbaas gewees hoe vinnig mens eintlik daai wiel vasklemp dat hy nie kan swivel nie......daai round tube se wand is nogal dik!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 18:18:02 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

'n Voorstel wat ek kan maak is om n stukkie fyn skuur papier op daai blokkie te plak.  Genkem sal goed werk.  Die stukkie skuur papier is dan tussen die blokkie en die jockey.

Al  wat dit gaan beteken is jy moet die jockey klamp net meer los draai om toe te laat dat die skuur papier minder byt op die jockey wand om die jockey gemaklik op en af te lig.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 20:15:50 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

'n Voorstel wat ek kan maak is om n stukkie fyn skuur papier op daai blokkie te plak.  Genkem sal goed werk.  Die stukkie skuur papier is dan tussen die blokkie en die jockey.

Al  wat dit gaan beteken is jy moet die jockey klamp net meer los draai om toe te laat dat die skuur papier minder byt op die jockey wand om die jockey gemaklik op en af te lig.

Baie goeie idee! My skroefdraad het begin "strip". Sal help dat ek dit nie in die toekoms te styf vasdraai nie,

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 20:28:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Lyk my dis n baie algemene probleem hierdie. Op fb is daar n persoon wat hierdie gadget verkoop om wiel te help in n ander rigting draai.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jun 2019 @ 21:59:21 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Geert, bly jou probleem is uitsorteer.

Ek het ook iets hieruit geleer.

Dit is wat hierdie forum so besonders maak.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jun 2019 @ 08:18:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lyk my dis n baie algemene probleem hierdie. Op fb is daar n persoon wat hierdie gadget verkoop om wiel te help in n ander rigting draai.

Wel dis een manier om dit te doen.  Ek het darem nog nie die probleem voorheen gehad nie.

Dis of gebruik die nuwe tool of maak die jockey net bietjie losser.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 09:09:15 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ons was verlede naweek in Gauteng vir een van die kleinkinders se voorstelling by die kerk. Ek en my seun en n vriend is toe Saterdag Swartkops toe vir die skou. By Roadque se uitstalling loop ek toe n nuwe 3 wiel jockey raak wat hulle glo 3 weke gelede bekend gestel het. Dit het 3     200mm  teflon wiele op met n rubber loopvlak. Dit kom volledig met die stang en het n "wingnut" soos Alko se driewiel wat die wiele afhaal wanneer jy ry. Teen R1150.00 het ek vir my so n jockey gekoop en hoop dit gaan nou my probleme vir goed oplos. Ons is so pas terug by die huis en ek moet hom nog opsit maar is vol vertroue dat hy die ding gaan doen. Die teflon binnedeel is glo baie sterk en behoort nie soos die Alko rubber te buig nie. Die drie groot wiele behoort ook n lekker bree loop te gee op die los sand ens. Ek moes n nuwe jockey koop en was bereid om die klein ekstra bedrag te betaal in die hoop dat dit my laaste jockey probleem gaan wees.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 11:24:59 am

Het oom miskien n foto vir ons? Ek het gesien Roadque was daar, maar nie by hulle ingeloer nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 13:37:41 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Geert ek sal met graagte n foto of twee neem en vir jou Whatts up as jy vir my jou nommer stuur. Ek is ongelukkig n voorheen benadeelde en te dom om fotos hier te laai. Dit sal dalk goed wees as jy dan daardie fotos hier kan laai.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 13:39:27 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ekskuus Geert stuur jou nommer vir my na 082 drie nege vyf 5 twee twee vyf.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Sep 2019 @ 15:37:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Geert ek sal met graagte n foto of twee neem en vir jou Whatts up as jy vir my jou nommer stuur. Ek is ongelukkig n voorheen benadeelde en te dom om fotos hier te laai. Dit sal dalk goed wees as jy dan daardie fotos hier kan laai.

Foto's van PietG se nuwe jockey.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 07:12:20 am
Leeu
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 146
Joined: 18 May 2008
Experience: 26 years

Dankie vir die deel, Piet. Ek dink hy sal die ding doen. Laat ons weet of dit vir jou werk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 08:45:38 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 975
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Daai lyk nice. Ek glo dat Leon se eie patent ook goed werk.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 14:16:47 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4820
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Het iemand al hierdie wiel met 'n potyster naaf probeer. Dit loop ook op 'n laer ipv bus.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 18:01:53 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Hennie ek het een van Leon se patent wiele. Dit werk beslis perfek en het my probleem grootliks opgelos. My bestaande jockey(enkelwiel) was egter reeds beskadig toe ek Leon se wiel gekry het. Ek moes toe noodgedwonge n nuwe wiel koop en ook n stang omdat myne skynbaar gebuig was want die wiel wou nie maklik swaai nie. Toe ek op hierdie driewiel by Roadque afkom wat die drie groot wiele klaar op het en nog die versterkte "teflon rim" ook het besluit ek toe om dit te koop vir die karavaan.

Leon se patent wiel gaan nou met vrug aangewend word by ons tuin vullis sleepwa hier in die kompleks. Ons het baie sandgrond hier en Leon se wiel gaan vir ons daar ook nou die probleem oplos.

Danie ek ken nie die potyster "rim" wat jy hier wys nie. Ek is seker hy gaan perfek werk. Die 200mm(jy kry 3 grotes van hulle..die 200 mm is die grootste) Roadque teflon wiel is nou grys. Die man by Roadque beduie my dat van die kliente oor die kleur van die vorige groen wiel gekla het. Hulle het dieselfde groen wiel nou net grys gekleur.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 18:20:15 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Danie.....praat jy van so iets?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2019 @ 21:13:30 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4820
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Geert jou foto wys 'n dunner Teflon deel as die een in my foto. Ek glo deur net die dunner laag te hê kan dit sekerlik sterker wees. My foto is die een wat ek destyds vir jou gestuur het na jou vorige probleem. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 06:43:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daai lyk nice. Ek glo dat Leon se eie patent ook goed werk.

Ek het nog 'n Jockey Carrier wat sal werk op 'n tradisionele jockey wiel. Sou iemand belangstel.

Dis die voorste een op die foto.  Jy moet net die wiele koop.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 06:48:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nog 'n Jockey Carrier wat sal werk op 'n tradisionele jockey wiel. Sou iemand belangstel.

Dis die voorste een op die foto.  Jy moet net die wiele koop.

Ek sal belang stel Leon

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 06:59:54 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Is reg Geert

Ons moet maar net plan maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2019 @ 07:50:34 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Is reg Geert

Ons moet maar net plan maak.

Hy sal mos werk op my huidige wa se jockey?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 20:39:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nog 'n Jockey Carrier wat sal werk op 'n tradisionele jockey wiel. Sou iemand belangstel.

Dis die voorste een op die foto.  Jy moet net die wiele koop.

Is reg Geert

Ons moet maar net plan maak.

Het jy hom nog Leon?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 21:11:16 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Interessante inligting op hierdie draad  -  dankie daarvoor.

Ek gebruik op my Exclusive die afgelope 14 jaar nog steeds dieselfde verwyderbare, rubber-trippelwiel  -  ook die afgelope drie jaar met 'n PowrTouch mover sonder enige skade.

Omdat die trippelwiel altyd 360º moet kan draai, draai ek nooit die T-stelskroefie vas nie. Wanneer die hoekstutte laat sak is of die wa aan die sleepvoertuig gehak is, word die jockey opgedraai en die trippel-wiel val self uit.

Om die probleem van vashaak en omvou van die trippelwiel by 'n randsteen te verhoed, het ek altyd 'n staalplaat byderhand waarmee ek die trippelwiel oor die randsteen "help" wanneer ek my mover gebruik.

.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2019 @ 21:19:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hierdie persoon se idee lyk my is op dieselfde beginsels as Leon se ontwerp. Weet net nie hoe maklik hierdie een sal draai met sy as wat gelyk is met jockey stang nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 07:49:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit lyk indrukwekkend.  Maar hoe sê hulle ........... "proof of the pudding lies in the eating"... Wonder net hoe maklik draai hy siende dat die checkers troley effek verlore is.

Terloops ek bring jou Jockey Carrier saam met die kamp volgende week Geert.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 07:57:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit lyk indrukwekkend.  Maar hoe sê hulle ........... "proof of the pudding lies in the eating"... Wonder net hoe maklik draai hy siende dat die checkers troley effek verlore is.

Terloops ek bring jou Jockey Carrier saam met die kamp volgende week Geert.

Dankie Leon. Ek gaan vanoggend gou verby Roadque....wat moet ek koop daar? 2x jockey wiele en dan die 2x bolt & nuts?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 08:06:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Nee wat. Als is ok. Jy het niks nodig nie. Hy is diensbaar.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 11:34:14 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

More Lennie........ai man jy maak my dag om weer van jou te hoor. Moenie weer so lank wegbly nie asseblief, ons het jou waardevolle insette en raad gemis. Dankie ook vir die raad wat jy nou gee met die staalplaat. Hier le so n plaat in my motorhuis en hy gaan nou karavaan toe.

Geert daardie wiele van Leon loop regtig soos stroop. Soos ek hierbo gese het het ek die groot teflon driewiel van roadque gekoop bloot omdat hulle nou dieselfde groote wiele vas aanmekaar het met nie die nodigheid dan om ekstra wiele saam te ry nie. Leon se wiele werk nou met groot vrug aan ons 3 meter tuin afval sleepwa hier in die kompleks met ons sand grond. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 13:16:32 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Hallo Piet !  Ja ek het 'n klompie maande gelede besluit om so 'n rukkie terug te staan omdat ek ongemaklik gevoel het met die gesprektrant hier op die forum. Ek het intussen onder die indruk gekom dat dit gelukkig iets van die verlede is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 15:08:11 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2229
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Lekker om jou terug te hê Lennie. Was nou die ander dag by Van Zylrus park en gewonder hoe dit met jou gaan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 16:14:53 pm
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Hallo Jan  -  jammer nie geweet jy het op my voorstoep gekamp nie.

Moet sê, dis lekker om weer hier te gesels.

Jammer vir die draad-kaping !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Sep 2019 @ 23:45:44 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4820
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

As mens na Piet en Len se wiele kyk sien ons duidelik dat die vurk skuins na onder loop soos op die skets regs. Ek het gesien daar is deesdae 'n hele paar wiele wat lyk soos die skets aan die linkerkant. Ek dink die skuins vurk draai makliker omdat die draaipunt nader aan die stang sit en dit kan ook in 'n mate 'n rede wees hoekom party wiele ingee.

Welkom terug Len.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 16:40:05 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Danie jy het n punt hier beet. As jy lees wat die 4X4 manne vertel met die toets van hulle voertuie dan hoor jy dikwels hulle praat van die naderhoek en vertrekhoek. Kyk nou na Lennie se foto waar hy sy jockey op die staalplaat trek. As daardie jockey vurk reguit was dan was die hoek waarteen hy op die staalplaat moet klim baie kleiner. Ek het dit met die reguit vurk of driewiel jockey(vernaam die driewiel met die klein wiele) gevind dat as jy die movers in sanderige grond aktiveer en die jockey moet nog draai ook dan is jou spasie tot op die grond baie klein. Die jockey steek dan in die sand vas en verhoed die jockey om te draai. Met die movers kom jy dit nie agter nie en as jy weer sien is jou rubber wiel beskadig. Met die huidige 3 groot teflon wiele plus die skuins stang maak dit net die afstand grond toe soveel meer. en die stang soveel verder van die grond af, dat jou jockey nie vassteek in los sand of selfs gras wat hy ploeg om te probeer swaai nie en dan is jy uit die moeilikheid uit. Ek hoop my verduideliking maak sin.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Oct 2019 @ 19:05:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit lyk indrukwekkend.  Maar hoe sê hulle ........... "proof of the pudding lies in the eating"... Wonder net hoe maklik draai hy siende dat die checkers troley effek verlore is.

Terloops ek bring jou Jockey Carrier saam met die kamp volgende week Geert.

Weereens dankie Leon! Daai jockey loop nou soos n muis met slippers op die gras en paving

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 18:08:08 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek is bly vir jou part Geert. Daardie wiele van Leon saam met jou huidige jockey verrig wondere. Geniet hom.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Dec 2019 @ 09:52:35 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Proffie hierbo by 27 September is die fotos van die Jockey wat ek nou opgesit het.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Dec 2019 @ 12:31:21 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Proffie hierbo by 27 September is die fotos van die Jockey wat ek nou opgesit het.

Dankie. Toe ek dit kyk onthou ek die draad.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 17:00:40 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ons is verlede Woensdag uit Uvongo weg en het in Bloemfontein en Oudtshoorn oorgebly voordat ons Maandag hier in Hartenbos gekom het. Hierdie rit het my 3 wiel Jockey behoorlik beproef. In Bloemfontein was dit harde gruis en hy het puik geloop. In Oudtshoorn het ons in n donderbui aangekom. Die gras was sopnat maar nogtans het die 3 wiel soos Leon se geloop "soos stroop". Hier in Hartenbos moes ek deur die los sand wat deurdrenk nat was. Ek het die driewiel laat sak en het geweet hier kom sy "vuurdoop". Ek moes seker so 15 tot 20 meter heen en weer deur die sagte sand om my staan mooi te kry. In die verlede het die mover die Jockey hier in die sand ingeboor en dan skuins gebuig. Hierdie keer weer soos stroop en n absolute plesier. As ek die karavaan wil draai met die mover ,reageer die Jockey onmiddelik en bly te alle tye bo op die los sand en draai moeiteloos in die regte rigting. Die Roadque 3 wiel het nou wel n paar rand gekos maar beslis een van my beste beleggings. Vir die eerste keer maak ek nie verskonings as die mover my jockey laat duik nie. Kamp raak al hoe geriefliker vir "ou mense".

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2020 @ 00:01:47 am

Ek is ook nou oortuig om een aan te skaf.

Dankie vir die terugvoer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2020 @ 08:32:28 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Die groot verskil wat ek opmerk tussen die "gewone" campworld driewiel en die een van Roadque is dat die Roadque wiele n teflon "rim" het met n rubber bolaag. Die wiele het n bearing wat op die as loop.  Die teflon rim keer dat die jockey buig as hy dwars draai en verseker dan dat die wiele liewer self draai omdat die rim nie meegee nie. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2020 @ 08:42:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Hoe lui die spreek woord. "Proof of the pudding lies in the eating"

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 10:16:37 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2177
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ek vryf nie sout in wonde nie, ek wil net n vergelyking verduidelik. Gisteroggend arriveer my vriend van die Kaap met n identiese Fleetline soos myne. Hy staan langs my en moet oor dieselfde terrein as waaroor ek drie dae tevore moeiteloos met my Fleetline en die driewiel Roadque en Ewiks movers parkeer het. My vriend Sckalk het ook Ewiks movers op en n nuwe enkelwiel jockey. Hy het skaars 5 meter gevorder toe druk die mover sy jockey weg in die los grond. Die mover moes ontkoppel word en ses man het sy Fleetline opgetel voor en met die hand reg getrek op sy staanplek. Dit is toe wat ek werklik besef het dat movers nie veel beteken sonder n beproefde jockey nie. Vir jare het ek onnodig gesukkel en meer geld aan ander oplossings bestee as om oorspronklik n aanvaarbare jockey te koop. Net my geringe bydrae as dit mag help.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 12:35:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Soos op ander vorige drade genoem het ek my Jockey Carrier gemaak toe ek gesien het hoeveel "punishment " 'n jockey wiel oor die algemeen vat.

As jy die karavaan met jou hand rond stoot sien jy dit nie want jy is besig met stoot en trek aan die A-raam en let dit nie op nie.  Sodra jy movers installeer, staan jy mos so entjie wegvan die karavaan af en dis wanneer jy sien hoe hard werk daai Jockeywiel eintlik.

Die Jockey Carrier wat ek vir die  Sensation gemaak het se pen gly uit onder by die bestaande karavaan Jockey wiel.  rede is die pen wat indruk is net net te dun.  Sal hom sulke dun op weld strepe gee en met die vyl gelyk maak dan loop hy ook soos stroop.

Dinge wat ek vir my gekry het as voorbereiding vir my Oudag se kampe:

  1. Movers
  2. Jockey Carrier
  3. Koordlose boor en verlengstuk vir hoek stutte
  4. Adendorf 12V jacks om karavaan te jack of level te kry met druk van 'n knoppie
  5. Tru kamera
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 21:32:11 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hi Leon. Kan jy fotos plaas van die goed

Sal interesant wees om dit te die geinstalleer

Ken van die goed glad nie 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2020 @ 21:59:18 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hi Leon. Kan jy fotos plaas van die goed

Sal interesant wees om dit te die geinstalleer

Ken van die goed glad nie 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 14:55:20 pm
Gadgets
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 08 Jul 2014
Experience: 51 years

Groete aan almal,

Die neuswiel draad is baie insiggewend, dankie aan die wyse manne, ek het baie geleer.

'n Verdere vraag oor die neuswiel -  daar is 'n tipe neuswiel (kompleet met alles) bekikbaar wat 'n  wyser ingebou het (dit werk op die vurk), wat die gewig op die neuswiel aandui.  Is soiets die moeite werd of is dit nou maar net 'n foefie?  Ek het dit by Kempton Park Karavane gesien.

Soos julle weet is die verkeersbeamptes deesdae ingestel om geld te maak uit motoriste. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 15:52:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Groete aan almal,

Die neuswiel draad is baie insiggewend, dankie aan die wyse manne, ek het baie geleer.

'n Verdere vraag oor die neuswiel -  daar is 'n tipe neuswiel (kompleet met alles) bekikbaar wat 'n  wyser ingebou het (dit werk op die vurk), wat die gewig op die neuswiel aandui.  Is soiets die moeite werd of is dit nou maar net 'n foefie?  Ek het dit by Kempton Park Karavane gesien.

Soos julle weet is die verkeersbeamptes deesdae ingestel om geld te maak uit motoriste. 

Ek wou so een aangeskaf het, maar hy was te breed....sou dan nie heeltemaal kan optrek in A-frame nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 15:56:09 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Groete aan almal,

Die neuswiel draad is baie insiggewend, dankie aan die wyse manne, ek het baie geleer.

'n Verdere vraag oor die neuswiel -  daar is 'n tipe neuswiel (kompleet met alles) bekikbaar wat 'n  wyser ingebou het (dit werk op die vurk), wat die gewig op die neuswiel aandui.  Is soiets die moeite werd of is dit nou maar net 'n foefie?  Ek het dit by Kempton Park Karavane gesien.

Soos julle weet is die verkeersbeamptes deesdae ingestel om geld te maak uit motoriste. 

Dis nou as jy van hierdie een praat

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 15:57:43 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

[quote]40239,3592[/quote]

Dis nou as jy van hierdie een praat

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 16:18:21 pm
Gadgets
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 29
Joined: 08 Jul 2014
Experience: 51 years

Luhman, ja, dis die een

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 16:34:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Luhman, ja, dis die een

Soos genoem, ek wou so een op my Swing gesit het, maar sou nie heeltemaal by A-frame opgetrek het nie....sal stamp as ek oor iets soos n spoedhobbel gery het. Meet maar die spasie van die area waar jou jockey se vurk moet optrek en hoe breed die vurk is van weegskaal jockey. Miskien werk dit by jou....by my was area te klein. As jou jockey buite aan die sykant van A-frame gemonteer is behoort jy geen probleem te hê nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 08:39:25 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3419
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis 'n gawe idee.  Ek wonder net, siende dat die willetjie en gevolglik die ingeboude skaal, gereeld en soms vir lang tye, gewig moet dra, of dit nie vinnig die akkuraatheid daarvan sal benadeel nie.  Die skaal werk waarskynlik met 'n veer maar dit hang natuurlik af van die kwaliteit daarvan.  Dit sou 'n goeie idee wees as die eenheid gesluit kan word met die skaal op nul sodat dit net aktief sou wees as dit benodig word. Weet jy wat die prys is?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 11:38:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17337
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis 'n gawe idee.  Ek wonder net, siende dat die willetjie en gevolglik die ingeboude skaal, gereeld en soms vir lang tye, gewig moet dra, of dit nie vinnig die akkuraatheid daarvan sal benadeel nie.  Die skaal werk waarskynlik met 'n veer maar dit hang natuurlik af van die kwaliteit daarvan.  Dit sou 'n goeie idee wees as die eenheid gesluit kan word met die skaal op nul sodat dit net aktief sou wees as dit benodig word. Weet jy wat die prys is?

JOCKEY WHEEL 48PREM 180KG SCALE

SKU: JW48 PREM
R1,223.21 incl. VAT
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 12:12:08 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3419
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dankie Geert.  Ek het maar uit belangstelling gevra want ek het dit nie nodig nie.  Die Skipper trek maar sowat 45 kg op die haak as ons ry.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za