English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 421
Total Replies: 232 810
Total Views: 82 449 241
topics: 10 893
replies: 126 480
views: 38 916 213
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Jockey Wheel Conversion

replies: 21
views: 7198
28 Apr 2015 @ 11:29:00 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 25 years

 I cannot take the credit, saw in a magazine but im happy with the result.

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2015 @ 11:33:44 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

If it works why not looks like a great idea

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2015 @ 11:53:32 am
Sennin
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 26 Jan 2015
Experience: 14 years

I wnat to do something simmaliar to my Jurgens Xplorer, when camping in sand the jockey tends to dig in, even with the levelling steadies assisting to carry the weight.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2015 @ 12:01:22 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Armand  in die sand werk n dubbel wiel nie kyk maar na die troke . Dit is beter om n enkel breerwiel op te sit

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2015 @ 12:10:19 pm
Sennin
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 26 Jan 2015
Experience: 14 years

Armand  in die sand werk n dubbel wiel nie kyk maar na die troke . Dit is beter om n enkel breerwiel op te sit

Ek wil eintlik 'n dubbel reciever maak, so of jy kies om die wieletjies te gebruik, of jy sit 'n lekker groot base plate aan, want daar is nie 'n manier wat jy 'n1.6Ton+ karevaan met diehand rondstoot ini sand nie tongue-out of altans ek is te lig in die broek. ek sleep hom maar tot waar hy moet staan en dan maak ek hom vas staan laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2015 @ 12:12:38 pm
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 25 years

Armand you may be interested in this i did in my Excell.

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2015 @ 12:13:34 pm
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 25 years

Sorry guys wrong pic. How do you delete a post?

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2015 @ 12:16:33 pm
Sennin
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 26 Jan 2015
Experience: 14 years

Sorry guys wrong pic. How do you delete a post?

i have no idea, maybe just repost it, admin should be able to delete it later on

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2015 @ 13:29:58 pm
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 25 years

Armand, trying again

 

 

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2015 @ 13:41:55 pm
Juriev
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 93
Joined: 19 Apr 2007
Experience: 38 years

Dalk so iets. Het dit juis aangskaf vir die sand wanneer ons die see besoek

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2015 @ 10:23:40 am
Sennin
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 26 Jan 2015
Experience: 14 years

Armand, trying again

 

 

 

nie seker of jy probeer se ekke moet eerder by die huis bly en net kuier nie tongue-out

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2015 @ 10:36:43 am
Anonymous

Dalk so iets. Het dit juis aangskaf vir die sand wanneer ons die see besoek

 

@ Juriev, ek het myne self so gedoen, die groot pneumatic wiel.

 

@ Mark, ek hou baie van die dubbel wiel, hoe trek dit op teen die A-Raam?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2015 @ 11:31:46 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 25 years

Johann nie goed nie, maar op myne kom hy heeltemaal los en ek sit hom in die bakkie.

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2015 @ 11:33:07 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 25 years

Drank kas in excell ingebou, uit high density foam

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2015 @ 15:29:29 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Mark het jy die uitsny werk self gedoen of laat doen

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2015 @ 06:26:00 am
camperfan
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 445
Joined: 27 Jul 2014
Experience: 25 years

Stef maatskappy Myfo in Edenvale sny enige foam to size

Africa is not for sissies. Die bosveld is nie speletjies nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2015 @ 11:11:47 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8232
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
Netjies, het vir my ook n kabinet gister op gesit.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2015 @ 17:55:54 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 51 years

Ek was ook gatvol gesukkel vir die enkel jockywiel wat behoorlik in die sand inboor. Het toe by Camp World in Pinetown 'n driewiel jocky gekry (R685)bestaande uit drie dele, waarvan die wieldeel en die onderste deel van die pyp uithaal. Jy maak net 'n vleuelmoer los dan skuif hy uit. Geen gesukkel om die ding binne die A-raam in te kry nie en haak ook nie aan spoedwalle nie. Nog nie weer gesukkel nie.

 





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2015 @ 23:49:34 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het self so projek aan gepak n paar jaar terug. Fotos ook hier geplaas soek onderwerp met die naam Jockey Glider of Jockey Carrier.

Hy werk op die beginsel van twee ekstra wiele weerskante van die bestande jockey wiel. As jy klaar is tel jy hom op en stoor.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2015 @ 07:49:04 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Oulike idees hierbo. Ek het miskien 'n idee wat bygevoeg kan word by die bogenoemde foto. Sweis 'n 3mm plaat tussen die twee wiele se houers so 20mm van die vloer af. Wanneer die wiele in die sand insak, gaan l die plaat soos 'n slee op die sand en kan dit nie laer af sak nie. Net my bydrae.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2015 @ 09:04:08 am
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Ek het die dubble wiel soos in die foto prober. Dit werk nie goed nie.
Eerste moet die as van "High Turnstile" staal wees. Die gewoone mild steel buig.
Ek het die selfde wiel gebruik maar net enkel. Werk baie makliker.
'n Dubbel wiel draai ook baie moelik.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2015 @ 11:55:23 am
Retired Camper
Mars Member
81% Profile Strength
Posts: 1014
Joined: 06 Nov 2014
Experience: 13 years
Andre, ek help net reg: Dit moet lees, High Tensile Steel. Dit is getemperde staal met 'n hor koolstof inhoud.
Cheers vir altyd
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required