-  Classifieds  -  New Jurgens Penta  -  2012 Camplite  -  2017 Jurgens XTX Trooper x 4  -  2017 Jurgens Xcape For sale  -  Forums  -  New scout tent  -  Rollers op steadies  -  Add a room   -  Die geel streep!!  -  News  -  GC Caravans 2020 Special  -  Ponta Luxury 2020 Specials  -  Caravan Show  -  Laager 21 Ou Skip
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 676
Total Replies: 237 357
Total Views: 82 713 585
topics: 4 438
replies: 30 071
views: 17 393 008
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 125
replies: 88
views: 11 176

Jim Fouche Holiday Resort

replies: 10
views: 12115
09 Sep 2015 @ 15:31:27 pm
Andi
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 09 Sep 2015
Goeie dag,

Ek wil uitvind of Jim Fouche kampterrein weer oop is, en of dit finaal toe is. Die 'searches' wat ek op Google doen gee nie vir my 'n definitiewe antwoord nie.

Enige iemand wat dalk kan sê?

Byvoorbaat dankie,
Andrea
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 16:55:02 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 39 years
Andi, welkom op die forum. Ek glo iemand sal jou kan help.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 17:27:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14745
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Andrea. Welkom op die forum. Soos ek kan aflei van vorige draad is die plek toe...miskien weet ander lede meer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 17:27:51 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Andi welkom nog nie gehoor of dit weer oop is het altyd lekker vakansie daar gehou

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 17:48:31 pm
Anonymous

Die oord is nog toe vir alle praktiese doeleiendes.

Ek sal vannaand by my skoonseun hoor of daar sprake van weer oop maak is, hy het graag daar gehengel.

👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 18:54:17 pm
Froggy
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 18 Jun 2013
Experience: 49 years
Hy is toe. Glo nie hy gaan ooit weer oopmaak nie.

Alles is geplunder en dit gaan baie kos om weer aan die gang te kry.

Was ons kampplek van jare terug

Baie hartseer
Froggy ons Sprinter bussie Harry & Yvonne
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep 2015 @ 19:17:29 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Dit is darem jammer het altyd lekker vis daar gevang

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 06:39:47 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8576
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Welkom op die forum.
Het ook gehoor die plek is tot niet.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 06:41:14 am
Andi
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 09 Sep 2015
Dankie almal vir die verwelkoming en die antwoorde. Waardeer dit baie :)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 15:31:43 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 52 years

Hy is toe. Glo nie hy gaan ooit weer oopmaak nie.

Alles is geplunder en dit gaan baie kos om weer aan die gang te kry.

Was ons kampplek van jare terug

Baie hartseer

Ja Harry, daai plek het "ge-rock" in die sestigs/sewentigs ! Ons orekes het baie daar gespeel oor feestye en dit was lewendig.

Nou-ja, so gaan alles ten gronde, jammer!

 





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep 2015 @ 15:32:51 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 52 years

Hy is toe. Glo nie hy gaan ooit weer oopmaak nie.

Alles is geplunder en dit gaan baie kos om weer aan die gang te kry.

Was ons kampplek van jare terug

Baie hartseer

Ja Harry, daai plek het "ge-rock" in die sestigs/sewentigs ! Ons orekes het baie daar gespeel oor feestye en dit was lewendig.

Nou-ja, so gaan alles ten gronde, jammer!

 





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required