English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 322
Total Views: 83 151 191
topics: 416
replies: 4 059
views: 1 483 396
Talk about the current road conditions throughout the country

Jhb to Bloemfontein

replies: 20
views: 8558
03 Dec 2015 @ 20:23:30 pm
Lewies
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 101
Joined: 22 Jul 2008
Experience: 18 years
In a couple of days we are going to the Cape from Jhb. I've heard there are numerous road works between Kroonstad and Bloemfontein. Been advised to go through Welkom, Virginia Brandfort to Bloem. Has anybody perhaps been down to Bloem lately and how are the roads. I prefer the highway when towing, but the detour might be quicker.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2015 @ 06:39:30 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Die pad wat herbou word is tussen kroonstad en ventersburg. Dit is maar net "stop n go" vanaf kroonstad ve n end. + - 30kilos.
OF jy kan by Kroonstad wegdraai Welkom toe, volg die bordjies.>>>>>> Bloemfontein. Ry met die pad verby brandfort, kry weer die aansluiting by bloem, N1. By bloem is daar ook n paar, NIE stop n ry maar ry regdeur. Ons kamp baie by Parys,
Try maar enige een van twee.
Welkom pad is relatief goed. Tolhek by brandfort is darm n rand of twee goedkoper.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2015 @ 06:44:17 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
As jy nie haastig is nie.. vat die N1 Stop n go nie te bad, pad verder oky
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2015 @ 06:48:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

As ek reg is, is daar omtrent geen verskil in afstand nie as jy die Welkom ompad vat. Het hom algery en dis 'n netjiese pad.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2015 @ 07:00:44 am
Tertiuss
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 03 Sep 2015
Experience: 47 years
Ek stem vir Welkom pad. Baie goeie kondisie en stiller ook. Tolhek ook goedkoper.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2015 @ 07:26:13 am
Deon Vorster
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 22 Nov 2015
Experience: 40 years

Het ook al die pad via brandfort gery en was heel ok meer draaitjies maar hel jy is met vankansie so n ander pad kan dalk lekker wees. Geniet dit.

Diesel is vir trokke en trekkers...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2015 @ 07:27:41 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4659
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Lewies julle moet geniet gooi mielies
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2015 @ 08:42:18 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Daars meer lorries op die N1
Welkom pad is soos Deon se, meer draaie een afritte.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec 2015 @ 08:45:40 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9555
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons ry na volg week af Karoo toe, sal die N1 ry, moet stop vir die GIRL dan kan sy darm uitklim en rond loop.


As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2015 @ 21:28:03 pm
Nick85
Bronze Member
62% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 16 Oct 2015
Brandfort road is great! Only about 25kms further if I'm not mistaken. There is also a nice caltex garage in Theeunison on the route for a stop. The N1 is a nightmare with trucks between Krd & Bloem.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2015 @ 17:40:08 pm
Kroniese Kamper
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 84
Joined: 21 Jan 2014
Experience: 38 years

Het vanoggend uit Pretoria vertrek en so 2 ure terug in Beaufortwes aangekom. Padwerke verby kroonstad nie te sleg nie. Het heel maklik gery. Ook bietjie padwerke by Bloemfontein

en anderkant Trompsburg. Niks erg nie. Slegs een stop en go anderkanr Alldam afdraai. Baie bly hulle herstel die pad anderkant Kroonstad. Dit was regtig haglik gewees. 

If al else fails, go camping!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2015 @ 20:16:07 pm
Studdybear
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 13 Jan 2015
Experience: 48 years
The road from Kroonstad to Bloem is magic. It is now a toll road. Only slow bit is about 6km "through" Welkom from Riebeeckstad to the Viginia road. Beware the 2 circles it is afet all known for it's cicrles but well sign posted.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2015 @ 20:18:05 pm
Studdybear
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 13 Jan 2015
Experience: 48 years

Ons ry na volg week af Karoo toe, sal die N1 ry, moet stop vir die GIRL dan kan sy darm uitklim en rond loop.




Jy wil nie uit kilm in hierdie weer. 38C in Welkom vandag en dit gaan net waremde word want hulle vorspel geen reen en as die wind storms waai wil jy definitief uitkilm nie. Gaan Welkom om beter pad.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2015 @ 21:12:48 pm
Karel
Platinum Member
77% Profile Strength
Posts: 357
Joined: 17 Mar 2015
Experience: 45 years
@Studdybear. Ek stem met jou saam. Ek ry glad nie meer die N1 na Kroonstad nie. Die gedeelte tussen Virginia en die Welkom pad wat deur die woonbuurt gaan, is die enigste deel wat my so 'n bietjie afsit, maar dit is gelukkig baie stil daar. Die vorige keer toe ek daardie pad gery het, het ek net een vragmotor naby Kroonstad gekry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 09:23:50 am
Lewies
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 101
Joined: 22 Jul 2008
Experience: 18 years
Thanks for the positive feedback. Helps to make a decision. Will try the Welkom - Virgina road...something new and part of the trip.
Thanks guys.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 11:42:53 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Volg net die bordjies >>>>>>> bloemfontein. Jy kan maklik verby gaan dan moet jy deur Welkom ry.. onnodig.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2015 @ 13:52:10 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Louis the Welkom road is a no go from about the 2nd and 3rd Jan as this is the time the mine workers from Lesotho and the Eastern Cape come back to the mines, and they take that road. I got them two years ago from Bloem all the way to Rustenburg. we pased about 5 accidents along the way it was hectic. During normal times it is a very nice road to use.  

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jul 2016 @ 20:35:47 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 573
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years
Net om hierdie draad weer op te tel. Ons ry derde week van September uit die Kaap na Krugersdorp, is daar enige verbouings/padwerke aan die N1 wat dit moeilik sal maak vir karavaansleep?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2016 @ 10:16:26 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ons het end Mei die kroonstad ventersburg pad (N1) gery sonder karavaan, meesal om te inspekteer.
Hulle bou n nuwe pad vanaf kroonstad tot ventersburg. Julle kan met ou pad ry maar dis baie ongelyk, ry sleg met hobbels en konstruksie voeruie wat soms kruis. Ook heelwat groot vragmotors.
By winburg n stop/ry ve n kort stuk wat verander word.

Ek sou die welkom pad gebruik ve julle rit. Volg net die bordjies ... kroonstad , dan ry julle al die dorpe mis.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2016 @ 10:29:05 am
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 573
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 31 years
Baie dankie, dit help baie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2016 @ 15:01:24 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 779
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

Ons het die Julie vakansie die Welkom pad gery Kaapstad toe en terug. Is nie slegte pad nie (soos almal sê, bietjie afdraai plekke) `n stuk pad wat ek niks van gehou het nie was terug van Kroonstad af tot waar die N1 weer 4 bane geword het. Die stuk pad was vrot van die trokke. Ek weet nie of ek met `n karavaan sou wou sukkel op die Winburg- Kroonstad pad.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za