English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 535
Total Replies: 252 845
Total Views: 83 251 586
topics: 778
replies: 6 343
views: 2 393 242

Jeuk Alweer

replies: 20
views: 2777
07 Jan 2017 @ 13:30:53 pm
Anonymous
Ek het besluit om weereens ń projek aan te pak. Dit sal dan nou my 5de en laaste projek wees.
Ek is opsoek na ń klein goedkoop voertuigie vir ń projek. Geen spesifike fabrikaat nie.
Indien enige lid weet van iets, plaas prys en fabrikaat, dit sal baie help met my beplanning.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 13:49:05 pm
Anonymous
Vergeet om te noem van my vorige projekte.
1) Ford Capri met V6 Lamco engine.
2) VW Golf.
3) Nog ń VW Golf wat soveel torque gehad het dat die chassis gekraak het agter die voorste "struts".
4) Nissan EXA turbo.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 14:09:11 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1070
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years
Wat van 'n ou Anglia, of Cortina GT ( of Lotus Cortina! ) of ou Mini Cooper S, of ou Renault Gordini of Alpine!
Wens ek het die kundigheid on so iets aan te pak. Baie jaloers. Geniet dit!
Nou kan ek net gaan kamp...net so lekker...
Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 15:11:28 pm
Anonymous
Kamp is daar nogsteeds.
So projek moet nie gejaag word nie. Jy werk aan so projek soos jy wil en wanneer jy wil.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 15:45:32 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Ons sal moet uitkyk vir jou.
Ekself sa nogal hou van n Gordini. Maar o wee ,, die energie ,, diť is nie meer daar nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 16:15:53 pm
Anonymous
Altyd moeilik om te kies watter voertuig. Ek beplan gewoonlik volgens die beskikbaarheid van onderdele.
Die EXA was ń moeilike een omrede parte, veral Body onderdele so skaars soos hoender tande is.
Met hom was dit baie google en rondry vir onderdele, maar het hom klaar gemaak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 16:37:02 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Doen my Ford, verander hom na die FX6 spesifikasies.

cool

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 17:31:38 pm
Anonymous

Doen my Ford, verander hom na die FX6 spesifikasies.

cool

Groot Moelas waarvan jy nou praat.
Na daai Mod kan ek sekerlik met pensioen gaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 17:54:02 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Cortina GT, Mk1 Escort, of 'n Capri V8 Perana? Kan my gat skop dat ek destyds my Datsun 1600 SSS verkoop het (daai ou vierkantige ene, die 510 nie die 160U nie), laat my dink 'n Datsun 240Z kan 'n baie lekker projek wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 18:08:25 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Het nou net my Chev lumina klaar gemaak loop soos stroop kan nie foto,s plaas nie kom nie reg nie.stuur email as jy fotos soek

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 18:18:43 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2192
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
My droom was al die jare om n Auto Union 1000S te restoreer. Kon net nooit daarby uitkom nie en nou dat ek die tyd het,het die suiker die ou liggaam afgetakel en die kragte vir so n projek is nie meer daar nie. Die ou spreekwoord is waar wat se "die gees is wel gewillig maar die vlees is swak."
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 18:34:26 pm
Anonymous
Cortina GT, Mk1 Escort, of 'n Capri V8 Perana? Kan my gat skop dat ek destyds my Datsun 1600 SSS verkoop het (daai ou vierkantige ene, die 510 nie die 160U nie), laat my dink 'n Datsun 240Z kan 'n baie lekker projek wees.
Die Capri wat ek gedoen het, het soos die Pirana gelyk, geel met die swart, maar het die V6 Lamco engine gehad.
My vriend het op daardie stadium ń 1200 Toyota, ń 2.4 Cressida engine met ratkas ingesit met 1200 diff.
Die ou kon nie 1ste rat gebruik nie, slegs wegtrek in 2de
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 18:38:42 pm
Anonymous

Het nou net my Chev lumina klaar gemaak loop soos stroop kan nie foto,s plaas nie kom nie reg nie.stuur email as jy fotos soek

dennisk@surtees.co.za
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 19:58:18 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4742
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Dennis wat van Ford Anglia met ford eskort 1600 sport motor ek dink dis n kwaai projek sterkte ou mater
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 20:09:51 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years
Hoe lyk dit met 'n Anglia (gewaarborgde agterruit) met 'n stewige V8 enjin. Het 'n ou geken wat in die begin 70's 'n Pontiac Parrisienne enjin en outokas in so 'n Anglia gesit het. Hy moes die "firewall" terug skuif. Het destyds 'n hele paar ouens op hul neuse laat kyk.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 20:48:48 pm
Anonymous

Op Viljoenskroon was weer iemand wat 'n V8 in 'n Morris in gebou het. As ek reg onthou, het hy iets soos  22tree ver gespin as hy na 2de oor gegaan het. (Geheue nie meer so 100% nie) 

Dennis nou het jy 'n memory line oop gemaaklaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jan 2017 @ 21:31:36 pm
Anonymous

Op Viljoenskroon was weer iemand wat 'n V8 in 'n Morris in gebou het. As ek reg onthou, het hy iets soos  22tree ver gespin as hy na 2de oor gegaan het. (Geheue nie meer so 100% nie) 

Dennis nou het jy 'n memory line oop gemaaklaughing

Dankie Johann vir die komplement.
Ek het besluit weer ń Golf of Polo Playa.
Die rooi Golf wat se chassis gekraak het, het die manne met BMW's met rooi gesigte laat loop.
Verskoning teenoor BMW fans, bly maar ook nog ń mooi kar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2017 @ 06:53:39 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Was BMW's standaard?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2017 @ 10:23:31 am
Anonymous
Kan nie sÍ of hulle standaard of ge-chip was nie omrede die ouens nie kommentaar wou lewer na die Tragedie nie.
Redelik baie van die boks shape Beamers aangevat, 323i & 325i's asook Ford Sierra XR6
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2017 @ 14:40:56 pm
Johan L
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 203
Joined: 18 Jun 2014
Experience: 20 years
Die Opel Kadet 1600 Super boss was ook 'n kwaai katjie as hy reg ge dokter was.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2017 @ 15:59:43 pm
Dieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 26 years

Nissan 1400 met 'n Nissan SR20DET en 'n groot haardroer op. 

Dis my volgende projek.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za