English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 783
Total Views: 82 283 730
topics: 777
replies: 12 447
views: 4 973 928
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Jeep wrangler Sport.

replies: 14
views: 326
12 Nov 2018 @ 13:29:38 pm
tubby
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 12 Nov 2018

Ek het nou na jare se tent kamp n Caravete 6 B gekoop sal my Jeep hom gemaklik sleep.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2018 @ 14:00:15 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Dagse. Welkom hier. 

Ek het nou al my derde Jeep. Twee cherokees en nou die grand cherokee.

Eks doodseker die jeep kan. Sover my kennis strek is die 6 B nie swaar nie. Wats die tarra van jou jeep. Solank hy net swaarder is as die 6B en eks seker hy is.

Stuur vir ons al die tegniese data van die jeep en jou wa. Dan hoor jy sommer wat sê die witjas manne oppie forum. 😎

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2018 @ 15:15:55 pm
tubby
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 12 Nov 2018

Dankie Oom 

Die Jeep se tarra 1760 en die Caravette 980.

Ek het die twee deur Wrangler met die 3.8 V6 petrol.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2018 @ 15:29:27 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2683
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years

Welkom...

Geen probleem nie.

On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2018 @ 15:32:03 pm
tubby
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 12 Nov 2018

Dankie manne gaan bietjie Mtunzini toe. Vroulief sall maar die boot moet sleep.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2018 @ 15:56:32 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 513
Joined: 04 May 2016
Experience: 32 years

Welkom op die forum Gert. Ek hoop jy gee darem vir vroulief 'n voertuig om die boot mee te sleep.☺

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2018 @ 16:23:04 pm
tubby
Bronze Member
48% Profile Strength
Posts: 8
Joined: 12 Nov 2018

Ja sy moet maar die GWM bakkie gebruik ons noem hom die CHINEES.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2018 @ 18:08:15 pm
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 38 years

Gert, welkom op die forum

Camping Forever, enjoy
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2018 @ 19:15:53 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4164
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Gert welkom op die forum. Ja die mense is dit eens jy sal met gemak daai Caravette sleep. Ek het my 6B met 'n Monza geslp toe ek nog dom was en nooit 'n probleem ondervind. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Nov 2018 @ 19:44:29 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2958
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Jy behoort die karavaan en die boot te kan sleep, maar nie teen 140 nie!

Die SWB pla my bietjie. Oppas dat die stert nie die hond swaai nie.

Sterkte en geniet hom

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2018 @ 06:42:28 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja wat daai jeep gaan daai wa met gemak sleep.  Pak maar 'n paar kamp goeters in die Jeep se gat vir bietjie gewig. Dit sal help vir die klein bekommernis wat Hannes het.

 

Andersins welkom hier en plaas 'n paar fotos van julle kamp by Mtunzini.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2018 @ 08:09:10 am
Expo / Jan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 541
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 27 years

Tubby, welkom. ek het Jeep Cherokee Ltd (2.8 TDi) (GVM 1800kg) en sleep 'n Expo met hom. die Expo se GVM is 1050kg en ek ondervind geen probleme nie. ek sit ook maar swaarder goed in Jeep se bak net vir gemoedsrus. en gebruik yellow blade stabliliseerder. die Jeep is great sleepvoertuig.

lekker kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2018 @ 11:38:43 am
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 283
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 13 years

Die Jeep sal hom maklik sleep, maar sorg dat jou beursie saamgaan vir die petrol...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr 2019 @ 10:52:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek hou hiervan.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2019 @ 07:37:53 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1478
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ja sy moet maar die GWM bakkie gebruik ons noem hom die CHINEES.laughing

Met die huidige handelsoorlog en dinge tussen VSA en China, sal julle kan saam ry? 

Die Jeep trek dalk regs en die GWM links, dan kamp julle dalk nie naby die boot nie.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required