English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 315
topics: 779
replies: 12 491
views: 4 978 768
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Jeep Wrangler 2006 4.0 liter 6 silinder Sahar

replies: 9
views: 10962
18 Sep 2007 @ 21:54:17 pm
DEWALD
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 18 Sep 2007
Hi, raad asb. Die Jeep weeg 1500kg. Die karavaan (gelaai) weeg 1200kg. Kry die karavaan eers Vrydag 21Sept. Ek het geen idee of die kar te klein is vir die karavaan nie. Ek weet kraggewys is daar nie probleme nie, maar die prentjie in my kop gee my slapelose nagte. 'N 4 meter lange voertuig vs. 'n 7 meter lange karavaan. Weet enige iemand of ek bekommerd moet wees of nie. Ek het nog nooit voorheen enige iets groter as 'n 6voet waentjie gesleep nie. Enige raad of opinie welkom. Dankie Groete Dewald
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2007 @ 20:32:01 pm
Jorg
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 10
Joined: 18 Apr 2007
Jy is reg, krag sal daar genoeg wees. Ek sou egter bekommerd wees oor die Jeep se kort wielafstand wat stabiliteit kan raak. Toets maar eers en kyk,dalk is jy gelukkig. Maar ek sal in 'n goeie stabiliser bele^, Tando of Yellowblade
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep 2007 @ 20:39:55 pm
DEWALD
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 18 Sep 2007
Baie dankie Jorg,ek sal vrydag kyk - so entjie gaan sleep op N12 en terugvoer gee,groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2007 @ 13:57:04 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14080
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Moet nie vergeet dat die BVM van die karavaan nie hoër as die Tara van die Jeep mag wees tensy daar ekstra remme aangebring is bo en behalwe die standaard remme van die karavaan. As dit werk........... geniet die kampeerdery!!!!!Leon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2007 @ 19:54:11 pm
DEWALD
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 18 Sep 2007
Hi Leon, Nee die tara is so 300kg meer as die karavaan, net bekommerd want die jeep se towbar se maks is 1000kg m.a.w. ek gaan so 200kg oor die towbar se limiet. Die karavaan is n Gypsey 5 1993(ek dink) met n dubbelle as. Baie dankie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2007 @ 20:30:32 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years
Dewalt, Ek sleep met n korando wat op die jeep onderstel gemaak is hy het net a Mercedes engine in 5 silinders ,ek sleep n nuwe Classique en het geen probleem nie .Gaan weer jan die kaap toer. Willem
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2007 @ 20:38:49 pm
DEWALD
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 18 Sep 2007
Dankie Willem, nou kry ek somer moed en hoop !!! Geniet jou trip jan, iets om na uit te sien !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2007 @ 18:29:48 pm
DEWALD
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 18 Sep 2007
Nee wat idle sommer so met die karavaan en al - heel genoeg perde, voel ook heel stabiel so op 100km, sal maar kyk as die wind waai. Nogmaals dankie vir julle "replies". Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2007 @ 15:19:31 pm
Willem
Platinum Member
14% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 01 Jan 2007
Dewald, wat was jou brandstof verbruik op jou trippie? Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Sep 2007 @ 13:19:09 pm
DEWALD
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 18 Sep 2007
Hi Willem, nog net die karavaan gaan haal, so ongeveer 20km gesleep. Die Jeep gee so 8km/l sonder die karavaan,gaan die 12Okt kamp (nou eers besig om die karavaan reg te kry)sal daarna vir jou laat weet wat was die verbruik. groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required