English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 651
topics: 4 386
replies: 29 449
views: 17 333 524
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 306
replies: 135
views: 12 600
Jamaka Organic Farm & Resort
Western Cape, Clanwilliam
5
Total Ratings: 5
5   
0
Rated: 25 Sep 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Jamaka Organic Farm - Sederberge

replies: 2
views: 62
12 Sep 2019 @ 13:22:22 pm
Skonk
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 49
Joined: 19 Sep 2017
Experience: 36 years

Is daar enige lede op die forum wat onlangs by Jamaka gekamp het wat dalk n bietjie meer oor die plek kan vertel as wat op die internet of op die forum se "Resort Ratings" beskikbaar is?

 

Ek is veral geintereseerd in die toestand van die grondpad, selfoon ontvangs (ek is daar as die Bokke die ABs aanpak), beskikbaarheid van hout en ys, of enige iets wat dalk van belang sal wees vir die plek se besoek, ens.  Enige insette sal waardeer word.

 

Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Sep 2019 @ 14:38:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My broer kamp elke Desember daar vir die afgelope 6 jaar. As jy nie terugvoering hier kry nie, sal ek bietjie by hom hoor en hier plaas. Hy het ook laasjaar klomp van daai huisies weer gebou daar wat deur die veldbrande die jaar daarvoor verwoes was....hy het toe 8 maande daar op die oord gebly

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Sep 2019 @ 19:11:46 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

My broer kamp elke Desember daar vir die afgelope 6 jaar. As jy nie terugvoering hier kry nie, sal ek bietjie by hom hoor en hier plaas. Hy het ook laasjaar klomp van daai huisies weer gebou daar wat deur die veldbrande die jaar daarvoor verwoes was....hy het toe 8 maande daar op die oord gebly

Skuus Hein....ek moes nog terugkom oor hierdie oord. Ek sien onder ratings jy het reeds die oord besoek en het dit geniet. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required