English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 108
Total Replies: 227 349
Total Views: 82 265 020
topics: 10 741
replies: 123 287
views: 38 801 476
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Ja hulle het my (scam)

replies: 19
views: 401
18 Aug 2019 @ 12:46:21 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6375
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ek het n battery motorfiets bestel van China soos daar nou baie is op Faceboek,na baie emails het ek toe n paar Ray Band son brille gekry, vrou het my gewaarsku maar die Bou is baie slim.Loose sam win some

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 14:00:01 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ai Willem jammer omte hoor. 

Sterkte 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 14:08:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is dit daai gewone fietse met battery motors in waarvan jy laas gepraat het wat R1450 kos?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 14:53:22 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6375
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Nee as jy kyk op die facebook adverteer hulle alle kleure en tipes die een was 192 Dollers ry 60km ver op een laai teen  60km per uur vry aflewering, die ou mense in die park het gese ek moet een kry hulle soek ook want hulle loop swaar.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 17:21:16 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jammer om te hoor Willem.

As jy steeds van daai battery motor fietse soek. Hulle is te koop hier in Pta.  Almega Oord in Dinokeng gebruik hulle vir wildsritte.

Baie nice.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 17:47:55 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6375
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Weet jy waar in Pretoria Leon

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 18:02:17 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja.  Hier by die Zambezi afrit in Pta noord draai jy af in 'n oostelike rigting.  Die volgende groot robot is daar nou 'n groot Mall.

Word genoem die China Mall.  Hulle word daar verkoop.   Winkel is op grondvlak aan die buitekant van die mall langs die parkeer area.

Ek gaan juis more vir besigheid weer daar verby.   

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 18:12:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ja.  Hier by die Zambezi afrit in Pta noord draai jy af in 'n oostelike rigting.  Die volgende groot robot is daar nou 'n groot Mall.

Word genoem die China Mall.  Hulle word daar verkoop.   Winkel is op grondvlak aan die buitekant van die mall langs die parkeer area.

Ek gaan juis more vir besigheid weer daar verby.   

Eleksa scooter

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 18:17:17 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 20:41:13 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1470
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Klink en lyk vir my so 'shakey' soos Willem se sonbril vir 'n scooter!

Naverkoopdiens?

Waarborg?

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Aug 2019 @ 21:13:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Klink en lyk vir my so 'shakey' soos Willem se sonbril vir 'n scooter!

Naverkoopdiens?

Waarborg?

Ek dink as mens wil weet hoe hul naverkoop diens is, gaan dit die beste om met Pieter of André te gesels by Almega by Dinokeng. Hulle het vreeslk baie van die scooters waarmee hulle die kampeerders op wilds besigtigings toere neem. Hulle het  verskillende modelle gehad....van hulle kan tot 230kg hanteer en n spoed van 50km/h. Hulle behoort goeie terugvoering te gee. Maar ek glo mens kan n goeie verwysing verwag.....ek sien Almega het al verskeie kere aangekoop.....mens sal seker nie so aanhoudend koop as daar ongelukkigheid was nie. Dink die prys is al naby aan R30k

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 05:51:40 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek self dink dis 'n puik produk.  Was ook al daar by die winkel en self met die mense gepraat.  Die handelaar is darem nou al 'n geruimetyd oop en dis duidelik nie 'n "Fly by Night" besigheid nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 05:53:43 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Willem as jy hier die Scooter koop dan het jy 'n matching sonbril om saam met die "BIKE" te gebruik.

laughinglaughinglaughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 06:02:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Nee as jy kyk op die facebook adverteer hulle alle kleure en tipes die een was 192 Dollers ry 60km ver op een laai teen  60km per uur vry aflewering, die ou mense in die park het gese ek moet een kry hulle soek ook want hulle loop swaar.

Gaan dit nie beter wees as die oord n golf karretjie koop vir die doel om mense te help wat moeilik loop nie.....hierdie scooters lyk nie na n ideale oplossing daarvoor nie. M2C

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 06:07:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Laas wat ek kon onthou was die pryse van die Scooters amper soortgelyk aan die Jonway petrol Scooters. Sien die Website praat van R24000.  

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 17:16:12 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek was vandag weer daar by Eleksa. Besigheid gaan aan.  Produk kan nou op die pad ook ry wat nommer plaat en registrasie als insluit.

Ek hou baie van die batery 3 wiel fiets vir ou mense. vou lekker  klein op en pas sommer op 'n sitplek. Prys is R29 000.  Dis goed koper as die oorspronklike bejaarde karretjie en dan nog opvoubaar ook. 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Aug 2019 @ 17:18:53 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het gevra hoeveel keer kan die battery gelaai word. Maw hoeveel siklusse................. en die antw 3000 keer.

Het nie verdere detail gevra nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 06:42:36 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13395
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Om weer terug te kom na oorspronlike draad. Facebook dink ek is die gevaarlikste plek om iets te koop as mens nie persoonlik kan kontak maak met persoon en artikel kan sien nie. Enige website kan ook "fake" wees, maar met facebook is dit so maklik om n vervalste identiteit op te stel en dan jou artikels te "share" op verskillende groepe wat direk 100'e duisende mense se aandag kry.....uit daai klomp mense gaan mens altyd n baie klein persentasie kry wat nie daai "winskopie" kan weerstaan nie, en die kans neem om dit te koop. Mens sien dit weekliks op die kamp fb blaaie ook....eendag is daar n karavaan of dergliks teen n onweerstaanbare prys, paar dae daarna hoor jy hoe raporteer die manne terug oor hoe hulle mislei is....huil dik trane. Ondanks waarskuwings herhaal hierdie episode hom op n baie gereelde basis.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 07:12:26 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het 'n facebook blad maar was baie lanklaas daarop.  Dis asof jy jou hele persoonlike lewe op die internet plaas vir enige jan rap en sy maat om te sien.

Ek kry reeds sulke ongewensde advertensies per foon, hoeveel nog as ek my cell no met dit gaan link.

Gelukkig het ek baie ander dinge waarmee ek my kan besig hou as om heeldag op facebook te wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Aug 2019 @ 07:14:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13698
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ten minste het Willem Rayban sonbrille gekry.  So hy is nou al halfpad 'n "Biker".

laughinglaughing

Jammer Willem kon hom laat verbygaan nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required