English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 421
Total Replies: 232 819
Total Views: 82 449 736
topics: 139
replies: 2 129
views: 48 745
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

JURGENS XT140 MOVER

replies: 18
views: 587
22 Oct 2019 @ 20:51:11 pm
KV
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 15 Mar 2017

Hallo almal, het iemand al 'n "Mover" op 'n Jurgens xt140 sleepwa gemonteer?  Sal waardeer indien iemand advies vir my het.        

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 06:52:04 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14536
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is moontlik. 

'n Werks kollega het die Reigh Mover van Johan Spies in Witbank, op sy Offroad trailer laat instaleer.  En dit werk puik.  Dis nie dat die S/wa swaar is nie dis maar die ouderdom wat maak dat mens die goed nie meer gemaklik kan rond skuif nie.

Onthou net:

  • Die Movers is splash proof.
  • Reen water en water wat van wiele opspat is Okay.
  • Die movers kan nie onderdompeling in water goed hanteer nie.  Dus kan jy nie gaan 4x4 met jou XT 140 en deur 'n rivier ry nie.
  • Tans is daar nie een mover in SA beskikbaar wat dit kan doen nie en die verskaffers sal dit vir jou sê ook.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 06:53:30 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14536
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jammer ek wou nog noem.  Groot welkom hier op die forum. Hoop jy gaan lank by ons kuier en jou kamp kennis met ons deel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 09:12:37 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Welkom op die forum KV, hoop jy geniet al die ge-chat. Moenie alles glo wat die ouens sê nie.

'n XT140? Ek sou graag wou hoor van jou waarom juis daardie wa. Movers daarop is natuurlik 'n overkill, maar ek wens ook somtyds ek het movers op my bos-wa. Ek hoop jou wa het 'n GROOOT battery, want een ding van movers is dat hulle krag kan suip. In my bos-wa is drie van daai klein blok-batterye (die soort wat jou huis se alarm het) wat die watertenk-pomp en twee aparte stelsels ligte dryf, somtyds vir vyf weke op 'n slag. Die twee yskaste staan in die Fortuner, wat drie batterye het.

Ek hoop ook jou bedrading is van so 'n aard dat jou bos-wa se battery gelaai word wanneer hy staan of gesleep word. Sovêr ek weet het die XT140 nie 'n kragkoppeling nie. (Ek is dalk verkeerd) Vra vir Brommer, hy ken van elêktrieks en draad.

Lekker toer, jy gaan nog baie kuier op hierdie forum.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 09:25:25 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8232
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dieselfde stelsel wat by die xplorer en soorgelyk opgesit word, kom by die XT140 op.

Meeste van die veld karavane 4x4 het dieselfde movers.

Pad karavane het weer hulle movers.

Dus kan jy vir die XT 140 movers opsit.

Hulle is so waterdig dat jy deur n rivier of water kan ry. Jy kan nou nie vir n paar uur in die water gaan stil staan nie, dan gaan hulle water inkry.

Soos wat jy op pad reën sou kry word hulle meer nat met die wiel wat water op hul gooi van die teer af en modder opskiet en daar pak.

Myne op die xplorer was al toe van die modder dan spuit ek dit skoon met die lugdruk wasser by die huis of met die tuinslang by n kamp.

Wel na 6jr werk myne nog.

Gaan vir dit. Movers is no 2 kammera no 1 by my....

Sterkte.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 09:26:56 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8232
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nagelaat omte sê... Weklom hier op die forum.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 10:02:31 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 652
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Chuck ek sal ook maar lank dink oor my nommer een. Shoe. Beide my kamera en movers is nommer een by my. Maybe gaan die movers die argument wen. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 14:35:18 pm
Gerd
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1025
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

Welcome to the forum.Today's movers can be installed on every caravan , 4x4 or Off-road trailer. It is just a matter of getting the correct bracketry and of course you need a reasonable battery to operate the mover (a 105 Ah will do for the mover  ...but also for other stuff).

Some of the forum friends do not want or need a mover because they have a strong wife  and healthy children but spare a thought for the poor people who's age is advanced and their spouse's too and the children are long out of the house....

One thing is a fact however: The mover or the rollers and their brackets will MOST DEFINITELY DECREASE the GROUND CLEARANCE of your trailer...not by very much but definitely to take notice of before going wild....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 15:53:15 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek weet nie watter mover jy oorweeg nie. Ek het die Ewiks vir my Oyster oorweeg en die fabriek gekontak.  Hulle het my meegedeel die bladvere se posisie maak dit onmoontlik om hulle mover te installeer.  As jy hulle s'n oorweeg, kontak hulle gerus , hulle is heel hulpvaardig en sal jou kan adviseer of hy op jou wa sal werk.  Hulle kontakbesonderhede is op hulle webbladsy.  Hulle eenhede kos ongeveer die helfte van die ingevoerdes en hy lyk vir my heel bruikbaar.  Lede op die Forum sal sekerlik beter inligting oor sy kwaliteit kan verskaf.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 19:03:38 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4353
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Kobus welkom met jou deelname aan die forum. Hoop jy gaan lekker saam kuier.

Ek wil net graag spesifieke syfers aanhaal rondom die battery wat mens sou gebruik. Ja daar word altyd verwys na 'n 100Ah batterye sodat mens wel teen 'n 1 in 4 helling die mover kan gebruik. Daarvoor het mens so groot battery nodig. Sou mens egter net vir die gerief teen meestal gelyk oppervlaktes dit gebruik is die stroom vereistes baie laer en kan mens as plek beperk is wegkom met 'n 70Ah.

Verder as 'n XT140 nie gelaai word tot naby sy GVM van 1400kg sal 'n 70Ah ook betroubaar kan werk. Tare is 600kg.

Hierdie lys dui aan dat tussen 7 movers hulle so min as 19-35A nodig het op 'n gelyke area om 'n 1300kg wa te beweeg. Dieselfde wa teen 'n helling van 1 tot 4 styg die stroom na tussen 73 en 148 Amp.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 20:23:32 pm
KV
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 15 Mar 2017
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 20:36:53 pm
KV
Bronze Member
51% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 15 Mar 2017

Baie dankie almal vir die terugvoer en verwelkoming by julle forum!  Jammer vir die foto hierbo, julle het pragtige profile pics maar duidelik verstaan ek nog nie hoe om dit te doen nie.....  Gerd is 100% korrek - die kinders doen nou hulle eie ding en ek my vrou is nie meer so sterk om die waentjie alleen te rond te skuif nie. Het ook beperkte area voor my motorhuis plus helling so die movers lyk vir my na die ideale oplossing.

Baie dankie vir die raad met die battery keuses en implikasies soos ground claerance, ens. Ewiks se hulle movers sal nie werk op die waentjie nie.  Ek gaan nou kyk na die Reigh Mover en ook Powertouch?  

Ek sien op die internet daar is 'n 12V Jockeywheel toepassing ook. Het iemand dalk ondervinding met dit?

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Oct 2019 @ 21:27:33 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14206
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wil net aansluit by Danie oor battery grootes. My battery is 70a/h en werk 100% sedert einde 2015. My broer se Penta battery van 55a/h het hom 7 jaar se probleem vrye diens gegee met movers. En dis nie klein afstande op n slag nie.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 07:31:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14536
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Baie dankie almal vir die terugvoer en verwelkoming by julle forum!  Jammer vir die foto hierbo, julle het pragtige profile pics maar duidelik verstaan ek nog nie hoe om dit te doen nie.....  Gerd is 100% korrek - die kinders doen nou hulle eie ding en ek my vrou is nie meer so sterk om die waentjie alleen te rond te skuif nie. Het ook beperkte area voor my motorhuis plus helling so die movers lyk vir my na die ideale oplossing.

Baie dankie vir die raad met die battery keuses en implikasies soos ground claerance, ens. Ewiks se hulle movers sal nie werk op die waentjie nie.  Ek gaan nou kyk na die Reigh Mover en ook Powertouch?  

Ek sien op die internet daar is 'n 12V Jockeywheel toepassing ook. Het iemand dalk ondervinding met dit?

 

 

Jy kan meer info oor die jockey wiel movers soek hier op die forum. Dit is in detail bespreek.

Weet net dit, dat die jockey wiel mover werk goed op gelyk en droë oppervlaktes maar sodra die weerstand teen een van die hoof wiele van die karavaan grooter is as die traksie op die jockey wiel mover staan hy net en spin.

Die rede is die hoofgewig van die wa is op die hoof wiele en nie op die jockey wiel nie.

Voorbeeld jy moet die wa teen helling uit stoot of trek.  Of jy moet die wa van gras tot op paving trek.

Jammer daai jockey mover gaan net staan en spin.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 07:34:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14206
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie dankie almal vir die terugvoer en verwelkoming by julle forum!  Jammer vir die foto hierbo, julle het pragtige profile pics maar duidelik verstaan ek nog nie hoe om dit te doen nie.....  Gerd is 100% korrek - die kinders doen nou hulle eie ding en ek my vrou is nie meer so sterk om die waentjie alleen te rond te skuif nie. Het ook beperkte area voor my motorhuis plus helling so die movers lyk vir my na die ideale oplossing.

Baie dankie vir die raad met die battery keuses en implikasies soos ground claerance, ens. Ewiks se hulle movers sal nie werk op die waentjie nie.  Ek gaan nou kyk na die Reigh Mover en ook Powertouch?  

Ek sien op die internet daar is 'n 12V Jockeywheel toepassing ook. Het iemand dalk ondervinding met dit?

 

 

Ek het hom gesien....motor wat jockey wiel self draai. Dink die specs wat daarby gegee was, was maksimum 5* helling op plaveisel?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 07:58:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14536
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Die XT140 lyk goed agter die Landy.  

Julle is flukse kampeerders.  Ek sê dit, want daai XT140 se volle tent is nogal 'n berdywige ding op op te slaan.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 08:10:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14206
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek het hom gesien....motor wat jockey wiel self draai. Dink die specs wat daarby gegee was, was maksimum 5* helling op plaveisel?

Veral op n boswa gaan daai jockey mover nie effektief wees nie. Met boswa kamp julle seker baie op growwerige terien ook.....so as jy op site dan jou wa wil parkeer met mover, gaan jul weer sukkel. Ek sou voorstel, haal n ekstra R6000 uit en sit iets op soos n Ewiks. Haal liewer ekstra R600 uit op iets wat jy kan gebruik as wat jy R9000 uithaal op iets wat nie jy nie werklik effektief kan gebruik nie. my2c

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 09:05:49 am
Gerd
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1025
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 6 years

The size of the battery is also an  important consideration when you are forced to use the mover longer than usual for instance on more difficult, uneven  terrain and maybe needing a longer approach path to your site (I experienced some of the aforementioned in Kruger). Also consider your home / garage situation (e.g.complex) where you might be forced to use the mover much longer than in a straight entrance into the garage. In my case I have to move the trailer  repeatedly uphill for 8 metres which uses considerably more power than level ground. Unfortunately I do not  have  the space to turn and reverse with the combination. As a result I had to choose a bigger battery , just to be on the safe side of things because I do not desire to run out of battery while trying to get into a more difficult camping spot  or to block my neighbours driveway because I am unable to move  the trailer on my own.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Oct 2019 @ 09:25:42 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8232
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Het ook so XT 140 vir 6jr mee gekamp.

Die Girl se naels het my meer gekos as n naweek kamp.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required