English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 832
Total Views: 82 286 315
topics: 10 756
replies: 123 553
views: 38 810 981
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

JURGENS FLEETLINE 2004

replies: 0
views: 1011
14 Jan 2004
Anonymous
Ek het so pas 'n nuwe Fleetline gekoop en sal graag wil weet hoe ervaar die mede kampeerders hierdie karavaan. Ek sleep met 'n Musso en sal graag wil hoor van al die goeie en slegte as daar is. Ek soek maar net die versekering dat dit die beste koop was.
Groetnis
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required