English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 402
Total Replies: 232 464
Total Views: 82 431 527
topics: 4 415
replies: 29 718
views: 17 351 106
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 455
replies: 296
views: 17 254 586

JOZINI en Mkuzi

replies: 7
views: 1793
24 Apr 2017 @ 17:10:22 pm
maurits
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 57 years

Ons wil graag nadat ons in Augustus in die Kruger Wildtuin was deur Swaziland reis en dan by Jozini en Mkuzi oornag. Kan enigiemand my inlig i.v.m. kampeerplekke in die twee dele. Baie dankie. Maurts van Rooyen. Sandbaai

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Apr 2017 @ 20:38:51 pm
maurits
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 57 years

Dit lyk vir my of die Natallers nie hulle kampplekke ken nie. Ek het tevergeefs by die Natalse Parkeraard inligting probeer kry ,maar alles is tevergeefs

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2017 @ 09:53:37 am
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 240
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years
By Jozini Dam is daar 2 kampplekke - Sodwana Hengelkub se grond en langs die dam in die Natalse Parkeraad oord, kyk na die website - http://www.kznwildlife.com/index.php/component/content/category/97-phongolo.html
Albei is 'n klipgooi van die genspos af.
Groete
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Apr 2017 @ 09:55:21 am
Kurper
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 240
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 35 years
Jammer, nagelaat om die een by te voeg - http://www.sodwanahengelklub.co.za/
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Apr 2017 @ 18:55:52 pm
Sandy-
New Member
96% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 22 Aug 2016
Experience: 37 years
Fish eagle camp near Jozini the road is a bit bad for on road vans, you can get the no from the Fish eagle Hotel Jozini
Kamp Leef en laat leef
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2017 @ 10:27:30 am
bokkie
Silver Member
66% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 15 Dec 2012
Hi maurits ons beplan nogal dieselfde roete so begin september ons is ook weskaap en wil dan deur die transkei met die tuin roete af .

Hoe is jul reisplan verder sodra in natal aangekom dan ?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2017 @ 11:25:17 am
maurits
Silver Member
74% Profile Strength
Posts: 70
Joined: 18 Apr 2016
Experience: 57 years

Ons het ook verlede jaar vanaf Natalia en die Drakensberge deur die Transkei gereis na Port   Elizabeth en toe met die kusroete na Sandbaai. Het eers vir n week by Koffiebaai gekamp. Ons gaan nadat ons die 29 ste Augustus uit Krokodilbrug vertrek so vinnig as moontlik  reguit deur Swaziland reis. Ek wil graag dan by Jozini n nag of twee oornag .Dan by Umkhuzi vir n verdere nag of twee. Vir n verdere paar dae gaan ons kamp by of Salt Rock of  Dolphin of  Queensburgh . Daarna wil ons vanaf Kokstad oor Matatiele, Mount Fletcher , Maclear , Eliot , Barkley  - Oos reis. Daarvandaan Ccadock , Graaff - Reinet en dan terug huistoe. Baie groete. Maurits van Rooyen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 May 2017 @ 12:38:53 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2734
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Suid van Jozini is klein wildpark wat veilig kan wees, maar al slegte stories van Jozini self gehoor. Daar is ook 'n klein Park om Jozini Dam wat kampeerterrein het.
Soek Bushbaby Lodge and camping wat in die omgewing van Mkuze is. Daar is grond pad betrokke, so wees versigtig met pad karavaan.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required