Hoe sê Oom Jeep met die skuilnaam ? Van ons het 'n 'bynaam' wat al die jare met ons saamloop - ek is Butts wat al sedert 1969 met my saamloop vandat ek in die "butts" by die Vloot se skietbaan diens gedoen het. Van ons is dus egte skuilnaam gebruikers met ons regte name staads sigbaar vir ander gebruikers.

Eintlik behoort ons regte name nie sigbaar te wees nie.
Sonder om in te log kan enige persoon sien wie jy is, en dan dmv soek engins jou opspoor en begin lastig val met allerhande aanbiedings.
Ek kan verstaan dat Admin dit will he maar die Lid behoort 'n keuse te he of hy/sy dit wil vertoon aan die algemene publiek.
Jou keuse Oom Jeep.
Wees net bewus daarvan dat hoe meer inligting jy bekend maak op die internet hoe makliker is dit vir iemand om dit te misbruik.
Eks Hannes Viljoen
Wou detail verander het na Oom Hans van Limpopo!
Grumpy is van my 1ste Wa af. Dit was sy naam.
Huidige wa is Pappa Smurf. Gaan dit ok verander. Ontslae geraak van all die Smurfs in my braai area ook.
Alles vervang met 62/63 model vw kombi,s. Het tot n Hippie Corner.😂😂😂😂
Jou keuse Oom Jeep.
Wees net bewus daarvan dat hoe meer inligting jy bekend maak op die internet hoe makliker is dit vir iemand om dit te misbruik.
Ek vat hom soos hy kom. Jy kan maar 'n naam opsit soos jy goed dink. Ek was somtyds genoem Coettie (afkorting vir Coetzee) maar so met die jare het dit heeltemal weggeval.
What floats your boat............. sê ek altyd.
My naam is Willem bynaam( Die Bou) alles wat ek sien wil ek bou ,het ook al 25 karre en motorhomes oorgebou
Seker min mense wat nie op n staduim n bynaam of ander roep naam gehad het nie.
Toe ek nog in die olie bedryf was het ek 'n jaarlikse funksie gehad waar ek tegniese mense van die motor bedryf genooi het om iewers langs die see te gaan visvang. Ek het verkies om weg te kom van alle "versoekings" af. Ek moes alles saamvat insluitend 'n baie groot swart pot waarmee ek kos vir al die manne gemaak het. Dus "Pietpotjie".
Of dan dit kan miskien as gevolg van my fisiese liggaam wees!!!
Ek het nie 'n probleem met my besonderhede met 'n goep soos ons hier. Maar ek probeer om my persoonlikke besonderhede uit die hande van bemarkings groepe te hou. Ek het al agter gekom dat as 'n mens vir iets inskryf, word jy lastig geval met bemarkings stories. Daar is mense wat cel nommers en besonderhede vergader en die informasie verkoop aan bemakings mense.
Persoonlikke besonderhede gaan al hoe moelikke word om te bewaar en die kans van probleeme optel al hoe erger in die toekoms.
Ek sê altyd, waar een mens op sy eie doenig is hoef daar geen reëls te wees nie. Maar sodra nog 'n ander by kom dan kan jy nie anders nie. Ongelukkig is informasie rakende jou nodig om bv beheer hier op die forum toe te pas.
Nou as ek my bekommer oor die gee van die info, is die enigste uitweg vir my seker maar om nie meer deel te wees van die forum nie. Weereens 'n mens se eie keuse. Kies en lewe daarmee........."what floats your boat".
Alles kom neer op keuses. Soos Leon se "what floats your boat"
Al ons inligting is in elk geval reeds iewers bekend en enige iemand kan dit bekom. Jy moet net weet waar om te soek.
Janack1, ek glo nie hierdie is n bakleiery nie, eerder n lekker debat.
As iemand wil skryf wat op sy hart is, ongeag of dit Godsdiens, politiek ens is, laat hy/sy dit doen, dit is daardie spesifieke lid sê wens en manier van skryf.
Dit is 'n kamp en gesels forum, daarom mag jy seker skryf wat op jou hart is asook wat soms seer maak sodat die probleem daar en dan uitsorteer kan word sonder dat daar tik gevegte is.
Dit is my 2 cent bydrae.
Ja nee Geert, ek het nou weer gelees en vind nerens n faaaaiiiiiiiit nie. Eish, ja swaer.
Ek sien ook nêrens ''n faait nie, so ek reken moet nie vuurtjie aan die brand begin steek nie.
Laat die forum normaal voortgaan en almal gesels lekker saam sonder misverstande en klippe gooi.
Ek glo elke gerigistreerde lid van hierdie forum is geregtig op hulle deelnames as gerigitreerde forum lid/lede.
Brilliant idea thank you...
Ek sê altyd, waar een mens op sy eie doenig is hoef daar geen reëls te wees nie. Maar sodra nog 'n ander by kom dan kan jy nie anders nie. Ongelukkig is informasie rakende jou nodig om bv beheer hier op die forum toe te pas.
Nou as ek my bekommer oor die gee van die info, is die enigste uitweg vir my seker maar om nie meer deel te wees van die forum nie. Weereens 'n mens se eie keuse. Kies en lewe daarmee........."what floats your boat".
Kom ons kom terug na die onderwerp en los die godsdiens, politiek ens menings waar die hoort in die asblik.
En stem saam dat CP het sekere basiese persoonlike inligting nodig om beheer uit te oefen. 'n Goeie voorbeeld is die telefoon nommer wat Admin gebruik het om lede te verifeer. Waarmee ek nie saamstem nie is dat van die inligting gesien kan word sonder om 'n lid te wees. Ek wil graag die keuse he om dit te openbaar of nie.
Waarom is dit so belangrik vir sommiges hier om te weet wat my volle name, dorp, sleepkombinasie ens. ens is? Dalk die snobisme sindroom!!
Thank you... We will be moving all personal details.... from type of car and caravan and other personal info to only be displayed to members who have logged in.... and after they have done an OTP...