English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 531
Total Replies: 252 826
Total Views: 83 250 256
topics: 11 577
replies: 139 237
views: 39 343 369
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

JIM FOUCHE

replies: 1
views: 3010
11 May 2004
AWOD
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 115
Joined: 13 Sep 2004
KEN IEMAND DIE PLEK CEN WAT DINK JULLE VAN HOM.  HOE IS DIT OOR VAKANSIE/LANGNAWEKE?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2004
Anonymous
Die oord is gemik op hengelaars en kan nogals besig raak oor 'n naweek.

Wat my effens afgesit het was die kampeerders wat hulle honde vry laat loop in die park. Dit was nie net klein woefe nie maar grotes ook. Ek het nie soseer 'n probleem met honde nie-maar as hy by my tent kom snuffel wil ek die aapstuipe kry.

Die ablusie blokke moet nog almal opgegradeer word en is nogals oud.

Vir 'n naweek is dit orraait-as jy daarvan hou om Rooi rok Bokkie 50 000 te hoor. :).

Dit is 'n hengelparadys..........
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za