English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 359
Total Views: 83 846 840
topics: 4 587
replies: 32 143
views: 17 497 006
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:

JESA. OVERNIGHT AT GRAAFF REINETT

replies: 17
views: 1431
11 Jun, 2017 @ 17:30:53 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug, 2015
Experience: 47 years
Goeie oornag geriewe by Graaff reinet.
Uitstekende waarde. Kontak hulle gerus.
Hiers n paar fotos.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2017 @ 17:33:47 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug, 2015
Experience: 47 years
Op hierdie ding is ek sommer gatvol. Ek sukkel my dood om die fotos gelaai te kry en om dit nou te post raak dit net weg dan moet ek weer van vooraf begin.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2017 @ 17:36:13 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2341
Joined: 12 May, 2015
Experience: 50 years
Ek is die laaste een om op jou gesukkel kommentaar te lewer want ek kan gladnie!!!!!!Sterkte en hou maar aan probeer.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Jun, 2017 @ 19:07:51 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 21 May, 2013
Experience: 22 years
Ons is op soek na so twee oornagplekke van Gauteng na Hartenbos in Januarie. Hierdie kan een van die plekke wees.....miskien Bloem die eerste asnd?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2017 @ 08:31:17 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct, 2013
Experience: 44 years
Klink omtrent reg Heindrich...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun, 2017 @ 22:21:07 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug, 2015
Experience: 47 years
Ons is op soek na so twee oornagplekke van Gauteng na Hartenbos in Januarie. Hierdie kan een van die plekke wees.....miskien Bloem die eerste asnd?

Hierdie plek, JESA glo ek is die regte plek.
So 4 kilos uit Graaff reinet op die PE pad.
As jy Jansenville Uitenhage oor ry is dit 10 kilos verder as om George oor te ry na Plett. Maar as jy Hartenbos toe gaan is die aangewese pad oor George. Hopelik is die padwerke by Willowmore se kant dan al klaar. Stop ry pla my nie masr ander mense hou nie daarvan nie.
Volgens my die beter pad as Beauford om. N12 vanaf daar tot Oudshooren se ry gerief is nie baie nice nie. Pad deur langkloof , Uniondale George se ry gerief ook maar hobbelrig. Maar nietemin beter. (Volgens my)
Die ongelykheid het my darem wakker gehou.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2017 @ 08:27:22 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1831
Joined: 21 May, 2013
Experience: 22 years
Dankie vir die terugvoer.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2017 @ 09:41:33 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug, 2015
Experience: 47 years
JES Het nou vir die laaste keer probeer. Hoop dit werk nou.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2017 @ 09:49:52 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug, 2015
Experience: 47 years
Oky daars dit nou.
Hierdie plekkie is nogal baie oky vir oornag. As jy dalk langer wil bly , is dit ook oky. Daars braaiers, dus kan jy nog braai ook.
As jy kans kry besoek gerus die uitkykpunt na did Vallei van verlatenheid.
Die engelse benaming le so lekker oppie tong. Valley of desolution.
Mens voel nogal klein as jy daar bo staan en afkyk in die "ewigheid" in.

Onthou om te bespreek. Ontvangs sĂȘ gedurende spits tye, april en desember is hulle nogal besig.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jun, 2017 @ 17:56:29 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2341
Joined: 12 May, 2015
Experience: 50 years
Dankie Johan ek het nie van hom geweet nie.......ek sal dit aanteken waar dit saak maak.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jun, 2017 @ 19:41:54 pm
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 289
Joined: 26 Sep, 2014
Experience: 34 years

Ons het ook daar gestaan vir 3 nagte oppad Wilderness toe Februarie 2017. Goeie waarde vir geld. Die braaiers wat oom Jeep genoem het is elkeen voorsien van sy eie braaitang om hout mee te hanteer. Die asblik en kragpunt is letterlik n meter van jou karavaan

Die N10 is naby maar die trokke pla nie

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec, 2017 @ 04:44:10 am
Clarkie
Bronze Member
85% Profile Strength
Posts: 5
Joined: 27 Dec, 2017
Experience: 5 years

Heerlike plaasdam!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec, 2017 @ 06:03:54 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug, 2015
Experience: 47 years
Welkom hier Ilse.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jan, 2018 @ 11:32:39 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug, 2015
Experience: 47 years
LOUIS
Blaai hierdeur .
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan, 2022 @ 12:56:21 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 634
Joined: 04 Jan, 2021

My oudste suster en swaer is oppad JHB toe vanaf George en ek het aanbeveel om eerder by Jesa te oornag.

Hulle is bejaardes en sien nie hoekom hulle moet deur druk JHB toe nie.

Hulle kan met geruste harte uitrus by Jesa omrede die "Review Rating - 4,5/5 is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan, 2022 @ 17:32:06 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4702
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Was 'n lekker plek maar dis blykbaar toe. Ons wou in Augustus daar oornag, maar moes maar 'n ander plek kry. Ons het by ', 'venue' in die dorp gestaan, kan ongelukkig nie die naam onthou nie.  Dis ook maar basies soos Jesa maar heeltemal veilig en aanvaarbaar.  Die Camdeboo nasionale park net noord van die die dorp is ook 'n goeie keuse.  Die dam waarteen die park lê is nou vol.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan, 2022 @ 19:21:25 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 634
Joined: 04 Jan, 2021

Was 'n lekker plek maar dis blykbaar toe. Ons wou in Augustus daar oornag, maar moes maar 'n ander plek kry. Ons het by ', 'venue' in die dorp gestaan, kan ongelukkig nie die naam onthou nie.  Dis ook maar basies soos Jesa maar heeltemal veilig en aanvaarbaar.  Die Camdeboo nasionale park net noord van die die dorp is ook 'n goeie keuse.  Die dam waarteen die park lê is nou vol.

Dankie Fred, ons het groot geword in daardie area en plaas gehad daar tussen Adendorp en Klipplaat.

My ousus wou die familie begrafplaas gaan besoek in Adendorp waar my oudste broer, pa, ma, ouma en oupa begrawe is en haar toe aanbeveel na Jesa toe.

Gelukkig het hulle nou deur gedruk tot Bloemfontein omrede Jesa alreeds vol was.

Maar tog "Eronies", toe ons die plaas gehad het, was daar altyd akkommodasie.

My tannie en oom besit bykans Adendorp en het gesê: Jammer al my kinders is hier.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan, 2022 @ 07:47:04 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4702
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Met ander woorde Jesa bestaan nog of weer!  Dis goeie nuus want ons het daarvan gehou vir oorstaan.  Die privaat ablusies was 'n bonus.  Toe ons in Augustus daar wou staan, was daar geen antwoord op hulle telefoonnommer nie en ek kon hulle nie op internet opspoor nie.  By die plek waar ons toe wel oorgestaan het, het hulle ook geen inligting van die plek gehad nie.  Dis was (of is) 'n familie onderneming en die mense was regtig baie vriendelik so ons was spyt dat dit (minstens dan toe) nie meer in bedryf was nie.  Ons sal weer probeer as ons weer daar moet oorstaan.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required