English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 608
Total Replies: 253 852
Total Views: 83 282 615
topics: 11 622
replies: 139 871
views: 39 361 090
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Items included in sale of caravan

replies: 8
views: 946
06 Mar 2020 @ 22:35:55 pm
JohnoP
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 01 Feb 2020
Experience: 7 years

Hi guys.

when selling a caravan what should be included in the sale i.e gas bottles, power cables, kitchen ware etc

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 22:43:52 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek stel voor jy trek n brochure op die net of hier op ons forum van die karavaan. Alles wat jy kry as jy nuut koop behoort saam die karavaan wees as jy hom tweedehands koop behalwe as die verkoper anders spesifiseer, ekstras of shortages.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Mar 2020 @ 23:01:23 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1526
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek neem aan dit is maar soos huis koop. Jy spesifiseer watter potplante en los goedere by die koop ingesluit moet wees, anders is "fixtures en fittings" die norm. Vir die swembad word die skoonmaak toerusting gespesifiseer, so waarom sal los goedere wat nie aan die karavaan vasgebout is outomaties as ingeslote toerusting verkoop word?

Die probleem ontstaan wanneer daar aannames gemaak word, en by aflewering word dokumentasie wat deur die koper onderteken is voorgelê wat die visuele aannames uitsluit. Amper soos om die foto van die advertensie te gebruik by aflewering, en die oulike poppie in haar bikini en hangmat saam met die karavaan te wil hê. Hoe sê die verkoopman? In your dreams, boet.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
07 Mar 2020 @ 05:16:30 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Die meeste karavaan vervaardigers het n lys van items wat standaard saamkom en wat opsioneel ekstras gaan wees. Dit wil vir my wel voorkom of eetgerei, gasbottel, krag kabel en grondseil by die meeste standaard is. Maar ek dink dis wel belangrik om jouself te vereenselwig wat is standaard en wat gaan jou ekstra kos. Van die groter items kan jou baie ekstra kos....soos nou die dag by die skou kyk ek na die Quantum Connect....moes toe hoor dat n voltent n addisionele R35000 kos op daai klein karavaan, waar dit miskien by Jurgens weer as n standaard bykom. 

Dis maar dieselfde met kar koop. Die een fabrikaat moet jy ekstra betaal vir dienste waar die ander weer vir jou tot 9x dienste saam gee met aankoop prys. Een een kom standaard uit met towbar....die ander vra weer duisende ekstra as jy een wou hê. Dan moet mens maar somme maak en sien wat werk elkeen se totaal uit op die ou einde

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2020 @ 06:18:37 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3111
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Minimun requirements =

Gas bottle if the van has a gas stove

Cutlery if it had it when new

Tent with all poles 

Hammer and pins

Ground sail

Electrical cord 

2 Red Triangles 

Jack complete

Spanner for steadies.

 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
07 Mar 2020 @ 07:52:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9891
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Minimun requirements =

Gas bottle if the van has a gas stove

Cutlery if it had it when new

Tent with all poles 

Hammer and pins

Ground sail

Electrical cord 

2 Red Triangles 

Jack complete

Spanner for steadies.

 

Standaard soos ek ook die voriges verkoop of gekoop het.

Ekstras is opgeskryf en ek is vergoed in die verkoop prys daarvoor.

Het met nuwe wa die standaard by gekry.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Mar 2020 @ 08:39:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16192
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

The following was usually supplied as standard with a caravan

Full tent with groundsheet, poles and pegs with hammer

Cups, Plates and Cutlery (normally there are glasses as well)

Corner steady crank handle

Gas bottle (some times two) only if the caravan has a gas stove and three way fridge

Emergency Triangle

5m Electrical cord.

The rest was seen as extras and were also sold as such

Spare wheel

Rally Canopy, sides and poles with pegs

Add-a-room/Multiroom

Any other camping equipment

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 07:14:05 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17520
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

The following was usually supplied as standard with a caravan

Full tent with groundsheet, poles and pegs with hammer

Cups, Plates and Cutlery (normally there are glasses as well)

Corner steady crank handle

Gas bottle (some times two) only if the caravan has a gas stove and three way fridge

Emergency Triangle

5m Electrical cord.

The rest was seen as extras and were also sold as such

Spare wheel

Rally Canopy, sides and poles with pegs

Add-a-room/Multiroom

Any other camping equipment

As mens nuut koop...moet mens spaarwiel apart bykoop?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Mar 2020 @ 09:52:13 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1316
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Geert, ons het spaarwiel saam met wa gekry geen addissionele koste was gehef.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za