English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 088
Total Views: 82 379 975
topics: 4 388
replies: 29 464
views: 17 334 121
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 448
replies: 218
views: 17 252 184

Is dit wys om in Des by Drakensberg-omgewing

replies: 3
views: 11441
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
22 Sep 2010 @ 09:40:48 am
Adrinette
New Member
14% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 02 Mar 2009
Ek is 'n groentjie wat Kwazulu-Natal betref en het gedink om dalk in Desember die Drakensberg-omgewing te verken. Terloops, is daar enige kamppeerterreine in diť omgewing wat iemand sterk kan aanbeveel. Ek weet egter dat hierdie omgewing Desember-maand donderbuie en somerreŽn kry. Ek weet dus nie op dit wys is nie... Enige raad sal welkom wees.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
22 Sep 2010 @ 10:41:53 am
Duncan
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1412
Joined: 06 Apr 2010
Experience: 38 years
Most camps are muddy, everything is always smelling mouldy. Never heard yet about a pleasant summer stay not buggered up by rain.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
04 Oct 2010 @ 21:41:54 pm
Marietjie
New Member
14% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 04 Oct 2010
Hi Adrinette, Ons gesin het een keer by Hlalanathi in die Drakensberge gaan kamp. Het reŽn gehad maar nie die hele tyd nie. Wat lekker is hulle het sulke klein lapatjies/stoepie affÍre by elke staanplek waar jy lekker kan sit. Ons het daar heerlik kaartspel, donkie en al sulke speletjies gespeel. Oulike kampplek gewees. Desembermaande op enige plek is maar 'n risiko met reŽn. Ons kon ook slegs net in Desembermaande gaan kamp en het maar orals reŽn gekry in daardie tyd.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
14 Oct 2010 @ 23:50:20 pm
ZYLIE
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 102
Joined: 25 Sep 2007
Adrinette, Drakensberge nie 'n goeie keuse vir Desember nie. Nat, modder en soms nogal koud. Ook oor gekommersialiseerd. Probeer liewer Noord Wes of Limpopo vir Desember. Dit is niks warmer as Natal of die Laeveld nie en is die weer baie meer stabiel gedurende daardie tyd. 'n Baie groter verskeidenheid van oorde. Met goeie "shopping" is parktariewe bekostigbaar.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required