English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 119
Total Replies: 227 539
Total Views: 82 271 924
topics: 10 743
replies: 123 346
views: 38 803 613
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Is dit net ek of

replies: 15
views: 2287
20 Apr 2017 @ 14:21:44 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 666
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Het al opgelet (selfs op `n vorige forum wat verdwyn het) dat daar baie/ miskien meer keer mense

nuut op `n forum verskyn en dan `n baie groot probleem met een of ander oord het en daaroor kla.

Ek het al geleer om gewoonlik nuwe forum lede wat met hulle eerste inskrywing kla oor `n oord met `n knippie sout te vat. 9/10 het die een `n slegte ondervinding gehad omdat hy die kamp moes verlaat oor hy iets aangevang het?

Is dit net ek of ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2017 @ 14:35:55 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2682
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Ons kan partykeer dink wat ons wil, maar nie altyd sÍ wat ons wil.
Baie mense kom met vrae, en dan lyk my stel hul ook nie belang aan die antwoorde nie.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2017 @ 15:25:16 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1167
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Hier was nou die afgelope 2 dae twee nuwe lede wat met intrapslag net gekla het. Hulle mag reg wees maar dit is hulle weergawe.

Stem saam met bogenoemde.

 

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2017 @ 15:27:09 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Jannie /Edge soos ek sÍ,,, mense word kwaad. Hulle het nie selfbeheersing nie en eerste ding om te doen is om op n openbare forum te spring. Asn te sluit en dan jou bek uitspoel in die hoop dat jy nou die "vark in die verhaal" gaan wys wat jy kan doen.

Het al geleer ... meeste mense gesels saam maar vat dit met n knippie sout. Soms is dit goeie advertensie vir die "skuldige"
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2017 @ 15:33:28 pm
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Wat jy ook hier sien is dat n nuwe forum lid met 1 of 2 postings vra vrae en kry goeie antwoorde hier, en daarna verdwyn hulle, nie eens n dankie nie.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2017 @ 15:38:05 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Ons kan partykeer dink wat ons wil, maar nie altyd sÍ wat ons wil.
Baie mense kom met vrae, en dan lyk my stel hul ook nie belang aan die antwoorde nie.

Wat jy ook hier sien is dat n nuwe forum lid met 1 of 2 postings vra vrae en kry goeie antwoorde hier, en daarna verdwyn hulle, nie eens n dankie nie.

Dit is juis waaroor ek omtrent 'n week gelede 'n draad begin het.   Ek het nogal spesifiek genoem dat Edge eendag 'n baie lang en deeglike antwoord gegee het en die ou het nooit weer iets gesê nie.  Dan weet mens nie of hy dit ooit eers gelees het nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2017 @ 15:53:29 pm
Diddo
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 666
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 20 years

Vat eerder `n klagte deur iemand wat al `n tyd hier saamgesêls erenstiger op.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2017 @ 17:22:36 pm
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years

Old Afrikaans saying:-  "Daar's mense en mense"

That says it all! I'm just glad that the regulars here are who & what they are and always ready with advice. 

 

Proud member.laughing

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2017 @ 17:28:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13427
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Miskien kom kla hulle hier want op fb word so n plasing direk verwyder
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2017 @ 06:41:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dink ons moet sulke "klaers" net verwys na die oord terugvoer stelsel "Resort Rating". Soos wat die ratings vir daai oord met tyd in kom sal dit die ware kleur van die oord weerspieel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2017 @ 08:29:36 am
pwven
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 55 years

Dink ons moet sulke "klaers" net verwys na die oord terugvoer stelsel "Resort Rating". Soos wat die ratings vir daai oord met tyd in kom sal dit die ware kleur van die oord weerspieel.

Leon dit is n goeie plan.

Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2017 @ 08:10:22 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

[quote]1012,250142489[/quote]

Dit is juis waaroor ek omtrent 'n week gelede 'n draad begin het.   Ek het nogal spesifiek genoem dat Edge eendag 'n baie lang en deeglike antwoord gegee het en die ou het nooit weer iets gesê nie.  Dan weet mens nie of hy dit ooit eers gelees het nie.


More Freda/Colin en ander forumiete
As ek so na die "famous" draad terug gaan, dan wil dit voorkom asof ek en die ander kampeerders soos op hierdie draad nou die vark in die verhaal is.
Sulke dinge is vi my baie negatief want nou wil dit klink of ons in twee kampe is, en ek hou nie van dit nie. Speknek het dit ook raakgesien, daarom sy toetrede. Gelukkig nog nie n faaaait nie.
Hoekom ek so sÍ, is die bewoording v.d. klaer. Verwys direk na die drie kante waarvan ek gepraat het. Seker maak hulle kant is die waarheid en dan die teendeel, vreeslike bedanking aan diť wat dit steun.

Ek glo sy het n saak maar sÍ weer daar is n anderkant ook.

Ek skrywe hierdie net om my kant te verduidelik, want ek soek nie konflik met julle nie. As dit nou op n bekgeveg uitloop dan loop ek liewer of staak my bydraes.
Hierdie is n gesels forum, nie n plek om verkeerde reaksies uit te lok nie. Ons almal is kampvriende en ek hoop en bid dit bly so.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2017 @ 08:14:56 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5609
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Vat eerder `n klagte deur iemand wat al `n tyd hier saamgesêls erenstiger op.



100% ....Ondersteun dit ten volle.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2017 @ 08:50:53 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Vat eerder `n klagte deur iemand wat al `n tyd hier saamgesêls erenstiger op.

Dit is so dat ons iemand wat ons op die forum leer ken het, makliker gaan glo of selfs nie gaan glo nie.  Ons kommunikeer makliker met mekaar en vra met vrymoedigheid vrae.

Ons moet egter waak daarteen om nie 'n nuwe lid te laat voel ons vertrou hom nie, of trek sy woord in twyfel.  Dit kan in sekere gevalle regverdig wees maar net sowel onregverdig. Ons missie is tog om nuwe lede by te kry en hul welkom te laat voel. 

Ek stel voor ons gee 'n nuwe lid ook eers 'n kans om te sien of ons reg of verkeerd bewys word.

@Johan, ek glo nie jy hoef soos 'n vark in die verhaal te voel nie.   Ons ken jou en weet hoe jy dinge bedoel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2017 @ 18:45:48 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4452
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Ja n storie het 2 kante ek al gesien nuwe lid op nuwe lid weg hoor nooit nie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr 2017 @ 20:12:39 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4916
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
And the Jury has spoken..........

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required