English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 087
Total Replies: 260 324
Total Views: 83 502 316
topics: 11 901
replies: 143 796
views: 39 480 622
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Is Jeffreysbaai veilig

replies: 11
views: 278
07 Jun 2021 @ 16:13:26 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Middag-sê almal. Net n gou-vragie : Is Jeffreysbaai 'n veilige kampplek? Kan n man maar jou karavaan los en dorp toe gaan? Weet iemand van n private kampplek op Jeffreysbaai?

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2021 @ 20:11:39 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 18203
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek het nog nie daar gekamp nie, maar wat ek wel gelees het is dat dit nou heelwat beter gaan as klompie jaar terug. Dit was altyd n oop oord gewees en blykbaar het boosdoeners gepla vanaf die strand se kant. Blykbaar nou omhein en n wag wat rondloop. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 08:08:13 am
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 685
Joined: 04 May 2016
Experience: 34 years

Danie, ek het gelees van 'n insident wat verlede maand met kampeerders gebeur het.

Hulle het agter hul wa gesit en koffie drink toe 2 booswigte met 'n swartsak by hul tent ingestap en 'n laptop asook die dame se handsak met haar hele lewe daarin, uit die woonwa gesteel het en dood luiters weer by die hekkie uit gestap.

Die hekkie word net met 'n nylon tou vas gemaak aangesien die sleutel van die slot weg is.l

  

Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 08:11:48 am
George
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 695
Joined: 01 May 2016
Experience: 13 years

We stayed at big fish [ private campsite ] on the gamtoos river a little east of jeffreys bay. Would not recommend though, really nice during the week but weekend campers just come there to get drunk and make noise , much the same applies to the gamtoos ferry site aswell. we did visit the park in jeffreys bay and it is a described as above, flip en tilla were there for a month while we were at big fish a short while ago, im sure when flip reads this he will give you an up date.

two roads diverged in a wood and i took the one less traveled by, and that has made all the difference.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 13:13:26 pm
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Thanks George, waiting to hear.

Chris, ek is van daai ouens wat maklik my eie slot aan n hek sit. Ek het in 1970 laas daar gekamp, ons het oesters sommer in die vlak water van die rotse afgehaal. Ek sal hewig spyt wees as die veiligheid van die kamp onseker is. Jeffreysbaai gaan die derde aand wees van n 60 dae toer en ek wil nie so vroeg-al sit met nonsins nie. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 13:33:23 pm
Zack
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 731
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Stem saam Danie.  Sluit toe.

Dis vir my baie kommerwekkind dat veral ouer kampers hulle eie veiligheid sit in hande van sekuriteits personeel.  99% van die gevalle is sekuriteit deel van die skelm streke.

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 17:52:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10416
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Gaan sê vir die bestuur dat jy geen verantwoordelik dra vir enige nagevolge wat by jou wa plaasvind nie.

Raak ook nou gatvol vir n oord se geen en of swak sekerheid.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 17:53:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10416
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Maar jy moet betaal, vooraf Dan kom jy daar en ....... Jammer .......... Die antwoord.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 18:46:20 pm
Zack
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 731
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 34 years

Gaan sê vir die bestuur dat jy geen verantwoordelik dra vir enige nagevolge wat by jou wa plaasvind nie.

Raak ook nou gatvol vir n oord se geen en of swak sekerheid.

 

 

Lyk my ek is nie alleen nie.  

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 08:49:06 am
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 503
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 48 years

Ons kamp al donkie jare lank gereeld daar, sonder enige probleme.  Los ook gereeld ons karavaan daar vir tot twee weke om bakkie toere te doen.  Vroeer die jaar weer vir 'n maand daar gekamp en ons karavaan vir paar dae alleen gelos.

Ons sit nou al vir meer as 'n jaar nie die voorkant van ons tent op nie en die oop inhoud het ook nog nie probleme veroorsaak nie.

Baie min kampe in die Suidkaap het enige veiligheids reelings.  Misdaad is oral in die land 'n probleem, maar regtig nie hier so erg nie.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 days ago @ 11:21:42 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 41 years

Dankie, Flip. Ek voel nou sommer beter. Sal die kamp n kans gee.

 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
2 days ago @ 12:17:47 pm
neelsec
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 81
Joined: 13 Apr 2016
Experience: 56 years

Ons kamp gereeld daar maar staan naby die badkamers en waardevolle items sluit ons maar toe as ons dorp toe gaan

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za