English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 087
Total Replies: 260 324
Total Views: 83 502 326
topics: 11 901
replies: 143 796
views: 39 480 629
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Installeering van yskas in Jurgens fleetline karavaan

replies: 5
views: 137
5 days ago @ 02:28:27 am
Adriiaan
New Member
44% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 06 Jun 2021

More. Ek het n Jurgens fleetline 1996 model en het alreeds die ou yskas uitgehaal. Ek gaan die nuwe Hisense 176 lt yskas installeer. Nou die nuwe yskas se mates is kleiner as ou die yskas, en het raad nodig:    1.   Hoe om die nuwe yskas te installeer.    2 . Wat maak ek om die kas waarin yskas staan ordenklik kleiner te maak.   3. Of dalk iemand wat my privaat kan help met beide in die Vanderbijlpark area.  Riaan. O78 265 9864

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 13:00:00 pm
Lewies
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 104
Joined: 22 Jul 2008
Experience: 19 years

Hello Adriaan. Het vir jou whatsapp gestuur. Het ook die verandering gedoen.Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 13:46:23 pm
Swanie
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1393
Joined: 26 May 2013
Experience: 47 years

Welkom tot die forum Riaan

Glo hier is paar mense wat dit al gedoen het wat sal kom raadgee

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 17:43:51 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10416
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Welkom hier op die forum.

Sien jy is reeds gehelp.

Laatweet as jy nie reg gekom het nie.

 

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 07:46:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16544
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Ek het die yskas in een van my Penta karavane vervang.  As die yskas korter is kan jy 'n rak aan die bokant instaleer vir pak spasie of die stoor kasie onder die yskas groeter maak.  Jy sal dan die raam waarop die yskas staan moet verander.

As die yskas smaller is as die oorspronklike kan jy weerskante 'n hout strips insit om die spasie op te neem.

Laastens sal jy 'n nuwe voorpaneel moet maak om die yskas mooi af te rond.  Ek het die mates van die buite raam en die uitsnysel van die nuwe yskas (gat) op papier geteken en dit na 'n kombuis kas vervaardiger toe gevat.  Hulle het die paneel gemaak en dit oorgetrek met vineer wat amper dieselfde was as die in die karavaan.  Toe net die paneel aan die voorkant vasgesit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
4 days ago @ 07:47:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16544
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Toe ek die Penta verkoop moes ek dit aan die kopers uitwys hulle het die verandering nie eers raakgesien nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za