English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 537
Total Replies: 252 853
Total Views: 83 252 256
topics: 11 581
replies: 139 257
views: 39 344 518
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Inperking

replies: 39
views: 508
21 Apr 2020 @ 17:30:19 pm
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 70 years

Ek skiet nou van die heup af maar is daar dalk iemand met betroubare inligting oor wanneer die inperking dalk opgehef gaan word. Dit blyk dat seniors vir nog n tyd gehok gaan word.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 17:44:52 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kyk vannaand 08uur dan praat die President op kanaal 403.

Hoop hy gee jou n antwoord.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 18:33:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kyk vannaand 08uur dan praat die President op kanaal 403.

Hoop hy gee jou n antwoord.

Lyk of dit 7pm is

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 19:30:58 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dis nou 20h30 op dieselfde kanaal.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 20:23:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis nou 20h30 op dieselfde kanaal.

Dankie Jin. Die link wat ek eers gevolg het lyk my is n ou wat followers soek vir sy YouTube kanaal.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 21:45:10 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Donderdag aand 20h00 op dieselfde kanaal sê hy wat na 30 April gaan gebeur.

Moet dit nie mis nie, baie van jul vrae gaan hopelik beantwoord word.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 22:13:07 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Donderdag aand 20h00 op dieselfde kanaal sê hy wat na 30 April gaan gebeur.

Moet dit nie mis nie, baie van jul vrae gaan hopelik beantwoord word.

Het vanaand baie gepraat maar min gese. Kom ons hoop vir meer duidelikheid Donderdag.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 22:27:47 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dit het geklink of lockdown verligting nie so groot gaan wees nie....seker ook daarom die magdom geld. Weet regtig nie wat om te verwag nie. Retail kan nie oopgaan as res van land nie kan werk nie, want dan gaan geld op non essential items spandeer word.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 08:12:44 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Waarom die res van die weermag ontplooi as inperking na aan sy einde is?

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 08:26:03 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4463
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek ruik ook n rot!

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 08:44:15 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Ek vermoed sekere gebiede in Gauteng, Kaap en Natal gaan nog toe bly. So ook grensposte gaan toe bly. Daarvoor ekstra weermag lede.

More aand behoort hy opheffings beleid aan te kondig

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 08:59:16 am
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 70 years

Ek wonder nou, is dit dalk die begin van n Komministies/Sosialistiese Staat? 74,000 Soldate en veiligheidsmagte op straat?

Maar aan die anderkant lyk dit nodig om die gepeupel in toom te hou. Hoeka het die SAPD gister magteloos staan en toekyk hoe n winkel geplunder word. 

Voorwaar n moeilike maar interessante tydperk in ons lewr

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 09:27:11 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek voel dat die oorspronlike maatreels wat ingestel is laasmaand vir Lockdown was baie goed beplan deur ons regering.....maar ongelukkig is dit nie goed afgedwing nie wat besig is om alles op te voeter: 1. Ons mede landsburgers wat hulle agter ente daaraan afvee en dink dis n lekker vakansie.....gaan aan asof daar niks aan die gang is nie....versprei virus seker lekker sonder dat hulle bewus is daarvan. 2. Korrupsie leef nog goed voort. Ek vra laasweek vir die 3 manne wat in my asblik grawe of hulle nie in shelter geplaas is nie.....hulle sê hulle het ontsnap, want hulle het 3 dae laas kos gekry. Hoor selfs van n ou wat sonder permit afgetrek is en noem die bribe was n duur prys.  3. Die volle weermag moes hulle al van dag 1 in die strate ontplooi het om reels en regulasies af te dwing. Die landsburgers wat nou die afgelope 4 weke nie saamgewerk het nie, mors nou ons se tyd wat dit ernstig opgeneem het en in afsondering gebly het. As lockdown opgehef word.....gaan daai wat seker lekker tussen positiewe gevalle gekuier het tussen ons weer beweeg? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 09:41:55 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3487
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ons moet nie uit die oog verloor hoe die sogenaamde 'mede-landsburgers' leef nie.  Baie van hulle het nie huise waarin hulle redelik gemaklik weke aanmekaar kan vertoef nie.  Baie van hulle het ook nie genoeg geld om sê maar 'n week of twee se voedsel te koop en tuis te bly nie.  As hulle nie elke dag iets verdien om kos mee te koop nie, gaan hulle honger slaap want die amptelike voedselhulp kom duidelik nie by hulle uit nie.  Wat ek probeer sê is dat dit in baie gevalle verkeerd is om mense se optrede as moedswilligheid te sien nie, hulle het waarskynlik meerendeels nie 'n keuse nie. Probeer bietjie dink hoe dit sal wees as ons sê maar in 'n woonstel ingeperk moet wees.  Baie mense wat wel instaat is om tuis te bly, loop gedurig by winkels rond sommer net omdat hulle mag.    Dit is jammer dat die inperkingsmaatreëls nie deur almal ondersteun word nie, maar ek dink steeds elkeen moet maar sy/haar bes doen hom hom/haarself te beskerm.  Ek hoop werklik nie mense gaan dalk nuwe vryheid te ernstig opneem en hulleself, en daardeur ook ander,  onnodig blootstel nie.

Ek lees minister Dlamini-Zula sê die inperkings sal dalk selektief verslap word.  Plekke waar die besmettingskoers laag is, kan dalk groter vryheid gegee word as swaar besmette areas soos Gauteng. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 10:07:05 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16142
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My opinie is dat die lock down as sulks verleng gaan word maar met seker toegewings en ingewings.

  Dinge soos:

  1. 24 uur van 'n dag gaan in 3 skofte gedeel word van 8 ure elk.  (minimiseer aanraaking van personeel)
  2. Almal sal MOET met gesig maskers rond beweeg.
  3. Net sekere hoeveelheid mense in winkel.  (Strenger afgedwing)
  4. Mense met hoe risiko vir aansteek van virus bly in kwarantyn.
  5. Sekere onder nemings en besighede kan begin besigheid doen met beheer maatreels in plek.

Sodra die soort van maatreels toegelaat word is meer soldate nodig om dit af te dwing.

Dit is maar die trant wat gaan gebeur asdie lock down stelselmatig opgehef gaan word.

Aan die begin was dit maklik bly in jou huis en die wat dan rond beweeg word oor die kole gehaal.

Nou gee jy bietjie vryeteuls en is daar meer beheer nodig om die reels van die vryeteuls af te dwing.

Kom ons kyk maar wat se hy Donderdag aand.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 10:37:53 am
Joos Pretorius
Gold Member
74% Profile Strength
Posts: 159
Joined: 23 Aug 2013
Experience: 70 years

Ons moet nie uit die oog verloor hoe die sogenaamde 'mede-landsburgers' leef nie.  Baie van hulle het nie huise waarin hulle redelik gemaklik weke aanmekaar kan vertoef nie.  Baie van hulle het ook nie genoeg geld om sê maar 'n week of twee se voedsel te koop en tuis te bly nie.  As hulle nie elke dag iets verdien om kos mee te koop nie, gaan hulle honger slaap want die amptelike voedselhulp kom duidelik nie by hulle uit nie.  Wat ek probeer sê is dat dit in baie gevalle verkeerd is om mense se optrede as moedswilligheid te sien nie, hulle het waarskynlik meerendeels nie 'n keuse nie. Probeer bietjie dink hoe dit sal wees as ons sê maar in 'n woonstel ingeperk moet wees.  Baie mense wat wel instaat is om tuis te bly, loop gedurig by winkels rond sommer net omdat hulle mag.    Dit is jammer dat die inperkingsmaatreëls nie deur almal ondersteun word nie, maar ek dink steeds elkeen moet maar sy/haar bes doen hom hom/haarself te beskerm.  Ek hoop werklik nie mense gaan dalk nuwe vryheid te ernstig opneem en hulleself, en daardeur ook ander,  onnodig blootstel nie.

Ek lees minister Dlamini-Zula sê die inperkings sal dalk selektief verslap word.  Plekke waar die besmettingskoers laag is, kan dalk groter vryheid gegee word as swaar besmette areas soos Gauteng. 

Ek stem saam maar wat my verbaas is dat D Zuma en Kie dit eers na die inperking agter gekom het. Tale sonder maal moes ons hoor dat hulle nou eers besef dat daar so n groot gaping tussen ryk en arm bestaan. Ek is seker daar was n manier om vroegtydig of tesame met die inperking n aksie te loots om kos by die wat dit nodig sou kry, te bring

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 11:05:03 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3487
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ons kan lank hieroor redeneer en ek wil beslis nie 'n apologeet vir die regering wees nie, maar ek dink darem nie hulle is heeltemal skuldig nie.  Voor die inperking het almal op een of ander manier oorleef al was dit ook net deur in vullissakke te krap en die herwinbare afval vir 'n paar rand te verkoop.  Baie vrouens het ook 'n klein hoeveelheid groente en vrugte op straathoeke verkoop en so darem aan die lewe gebly.  Nou kan hulle dit gladnie meer doen nie. Wat van die mans wat op straathoeke wag vir 'n dag se 'piecejob'. Onthou ook dat elke sent wat die regering uitgee, uit jou en my sakke kom.  As elke arme elke dag 'n bord kos gegee sou word, soos nou noodsaaklik word, moet iemand daarvoor betaal en dit gaan weereens ek of jy wees.  Let wel, ek spreek nie 'n mening daaroor uit nie, ek sê net, dink daaraan.  As dit mer geld gedoen word wat internasionaal geleen word, moet dit ook maar uiteindelik terugbetaal word.  Behalwe nou vir die korrupsie wat met die uitdeel van kospakkies gepaard gaan, is dit een helse groot taak om dit by 'n paar miljoen mense te kry so ek is nie so seker dat dit met ons beperkinge beter gedoen kon word nie.  En dan kritiseer 'n sekere politieke party nog die Kaapse regering wat dit by skole wil laat afhaal!

Ek is maar van nature en professionele agtergrond, 'n kritiese mens maar ek dink dit is nou beter om te probeer saamstaan en aanmoedig eerder as om foute uit te wys. 

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 11:14:46 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek gesels netnou met 'n kampeergenoot en vra toe wat hy dink van gisteraand se aankondiging.

Hy sê die opinies en spekulasie sal nou weer die wereld rond vlieg soos wat elkeen sy eie beultjie wil blaas.

Ek sê nee. Dit is nie so nie. Ons praat van 'n gemeenskap, 'n nasie, wat ingehok sit en niks anders het om te doen as om met mekaar te kommunikeer nie, mits hulle die middele daartoe het.

Ons skinder nie en ons praat ook nie sleg van ander mense nie. Ons deel ons menings. 

Ek vra toe of dit verkeerd is.  

Hy vra toe my mening oor die aankondiging!

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 11:19:48 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3487
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ja-nee!foot-in-mouth

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 11:27:22 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Maak hierdie sin of nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 11:55:37 am
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 21 years

So baie nulle in die miljoene en biljoene dat ek nie weet hoe om die som te doen.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 12:13:41 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3487
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

'n Groot deel van die geld gaan onder andere vir mediese sorg.  Trek dit af en daar bly nie veel van die een miljoen rand per persoon oor nie.  Dinge is gewoonlik nie so eenvoudig as wat dit op die oog af lyk nie, maar dis 'n interessante opmerking. Jammer net die ou het ook 'n desimale fout gemaak: dis inderwaarheid slegs R100 per persoon, as ek my sakrekenaar reg ingespan het. Of is dit dalk  R1000?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 12:26:21 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Vyf biljoen is 500 000 000 000 gedeel deur nege en vyftig miljoen 59 000 000

500 000 000 000 ÷ 59 000 000 = 8474,58.

'n Vinnige hoofrekene som vir graad III. wink

Waar is my laerskool dae toe elke oggend bigin is met 'n Bybel les gevolg deur hoofrekene.

Ai, en dan wiks hulle jou as jy nie jou tafels ken nie!

Ek het my eerste sompompie in 1973 gekry. Sulke helder rooi syfertjies uitgetraal. 'n Wonderlike masjientjie.

Toe ek dit vir my oorlede moeder, wat op haar dae 'n onderwyseres was demonstreer het sy gesê "My kind, nou is die Wederkoms seker nie meer vêr nie".

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 12:27:18 pm
Willie54
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 189
Joined: 29 Dec 2009
Experience: 44 years

Ja dit wat ons die graagste sal wil hoor seker is .Sal ons vir die winter maand kan gaan kamp .Ek persoonlik dink, dit  gaan nie toegelaat word, maw groot Karavaan parke sal nie toegelaat word om oop temaak .Die rede waarom ek so sê, hulle hele dryf, bly gedurig en oral, geen sosialiseering van mense . Net  soos Hotelle en Gastehuise, sal moet wag tot laaste, en wanneer daai laaste sal wees kan niemand sê.Hoop ek is verkeerd, maar ek kan nie sien dat dit anders sal wees .So ek dink ons kan die karavane bietjie oplig en toegooi dat hulle kan rus .

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 12:33:54 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het vanaand baie gepraat maar min gese. Kom ons hoop vir meer duidelikheid Donderdag.

Gaan maar hier ook so.....

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 12:34:51 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3487
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek wil eerder nie stry oor die groottes nie want ek is nie seker van my feite nie. Wat ek wel weet, is dat die Engelse 'billion' belyk is aan die Afrikaanse miljard, wat 'n duisend miljoen  is.  'n Afrikaande biljoen is 'n miljoen-miljoen. As ek dus reg is (en daarvan is ek nie seker nie) dink ek jou berekening cort 'n nul Chris, en dan sal dit sowat 850 duisend per persoon wees, maar ek is gladnie seker of ek reg is nie. As dit so is, is Geert se tabel min of meer reg en ek is verkeerd.

Hoe ookal, die berekening wat Geert gegee het, neem nie in ag die hulp aan ondernemings nie.  As dit nie gedoen word nie, gaan talle van hulle steeds vou en die mense met hulle miljoen elk, gaan nie werk hê nie en gaan vind hulle miljoen hou nie so lank nie, veral nie vir mense wat nooit sulke geld gehad het nie en dit waarskynlik vinnig op onbenullighede sal blaas.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 12:38:55 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het vanaand baie gepraat maar min gese. Kom ons hoop vir meer duidelikheid Donderdag.

Gaan maar hier ook so.....

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 12:47:27 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Gaan maar hier ook so.....

My logika sê vir my dat dit veiliger sal wees om 'n karavaan oord se ablusie geriewe te gebruik mits dit 'n paar keer per dag ontsmet word, as wat dit is om 'n winkelsentrum se ablusie te gebruik wat ook 'n paar keer per dag ontsmet word, mits albei hulle getal gebruikers beperk. Die Mall se ablusie is tog nou oop vir elke jan rap en sy maat se gebruik.

As seep die virus kan seermaak, sal 'n stort dan nie juis 'n plek wees waarvan 'n virus nie van hou nie?

My logika en die van ministers verskil egter. Ek sou byvoorbeeld toegelaat het dat 'n blikoopmaker ook verkoop mag word vir die wat sy blikkie kos wat hy mag koop wil oopmaak, of dat 'n gebraaide hoender nie eers moet koud word voordat ek dit mag koop nie.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 12:59:13 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ons moet onthou dat hulp aan ondernemings nie geskenke is nie, maar terugbetaalbaar is.

Dit verander die prentjie aansienlik.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 15:36:55 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My logika sê vir my dat dit veiliger sal wees om 'n karavaan oord se ablusie geriewe te gebruik mits dit 'n paar keer per dag ontsmet word, as wat dit is om 'n winkelsentrum se ablusie te gebruik wat ook 'n paar keer per dag ontsmet word, mits albei hulle getal gebruikers beperk. Die Mall se ablusie is tog nou oop vir elke jan rap en sy maat se gebruik.

As seep die virus kan seermaak, sal 'n stort dan nie juis 'n plek wees waarvan 'n virus nie van hou nie?

My logika en die van ministers verskil egter. Ek sou byvoorbeeld toegelaat het dat 'n blikoopmaker ook verkoop mag word vir die wat sy blikkie kos wat hy mag koop wil oopmaak, of dat 'n gebraaide hoender nie eers moet koud word voordat ek dit mag koop nie.

Niemand in die presedensie het n karavaan nie, hulle bly in gaste huise.

So hy weet nie eers van jou met n karavaan of een met n kamp plek.

Sodra Toerisme hulle hand ✋ opsteek en sê HY HIER IS ONS OOK gaan niks gebeur nie, eers in Fase 1 wat nog maande gaan duur gaan jy by kamp uitkom.

Dan die meeste van ons kamp plekke is is in Noord Wes wat jy eers in Fase 1 die grens mag oorsteek.

Ja daar is n paar in Dinokeng maar van hulle val onder Limpopo.

So hou op kla julle kan nog minder doen en kamp by die huis.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 15:41:56 pm

22 Apr 2020 @ 15:56:07 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3487
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Interessant dat die toeriste-organisasie  SATSA, nie voorstel dat restaurante nou geopen moet word nie. (https://www.satsa.com/risk-adjusted-strategy-for-economic-activity/)  dit is myns insiens verantwoordelik van hulle, maar die is ook maar 'n voorstel en nie 'n besluit van die regering nie. Ek lees ook dat Spur sê hulle gaan nie restaurante heropen as die inperking gelig word nie.  Dit is nie duidelik of hulle meen nooit weer nie of net vir 'n sekere tyd nie.  Hoe langer hulle toe bly, hoe swakker word die kans egter dat die restaurante, wat op 'n franchise-basis bedryf word, ooit weer sal kan heropen want die eienaars sal nie so lank sonder 'n inkomste kan aanhou nie. (Terloops, is daar 'n Afrikaanse woord vir franchise?)

Ek dink dis irrelevant of karavaanparke toegelaat sal word om nou te heropen of nie.  Ek kan nie insien dat mense nou al op enige redelike skaal na hulle sal terugkeer nie, vanweë finansiële redes maar veral oor gesondheidsredes.  Ek sal in elkgeval dit nie vinnig oorweeg nie. 

Onthou ons stort nie in die Mall se ablusies nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 16:32:01 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1512
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Fred, as ek reg onthou is dit 'n konsessie en konsessie houer.

Gepraat van die Mall se ablusies, my vrou het erens gelees dat die mees besmette voorwerpe waaraan meeste mense wat na 'n meer-verdieping Mall toe gaan aan raak, is die handreling van die roltrap en die hysbak knoppies.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 17:36:09 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3487
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Natuurlik, dankie Pieter!  My geheue het my bietjie in die steek gelaat en my woordeboek is lyk dit my voor konsessies gedruk.

Dit is natuurlik ook moontlik dat karavaanparke, minstens die waar mense nie permanent staan nie, redelik veilig sal wees want siek mense reis nie.  Maar ons kan natuurlik nooit seker wees nie, en dan kom die faktor van werkers wat dalk siek kan wees en ook maar van die ablusies gebruikmaak, ook in.  Ons sal in elkgeval maar veilig speel.  Ons dogter het ons lankal gewaarsku om nie aan rytrapreëlings vas te hou nie, (hoekom doen ons dit in elkgeval- dalk net omdit daar is?) en ons probeer ook sover moontlik aan niks in openbare plekke raak nie.  Toiletdeur is maar 'n probleem, maar as ons dit voortaan  sou gebruik, sal ons ook maar een of ander voorsorg tref.

Ons raak darem nou almal neuroties né, maar dis nodig vir oorlewing.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 17:43:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Waarna Jin verwys, kan ons nog n ruk wag vir travel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 19:43:56 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Waarna Jin verwys, kan ons nog n ruk wag vir travel

Dankie Geert.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 06:58:50 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Apr 2020 @ 12:22:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek wonder nou, is dit dalk die begin van n Komministies/Sosialistiese Staat? 74,000 Soldate en veiligheidsmagte op straat?

Maar aan die anderkant lyk dit nodig om die gepeupel in toom te hou. Hoeka het die SAPD gister magteloos staan en toekyk hoe n winkel geplunder word. 

Voorwaar n moeilike maar interessante tydperk in ons lewr

Net kortliks.........

Daar gaan nie 73 000 soldate ontplooi word nie.

Die President het gevra on 73 000 beskikbaar te stel indien hy hulle nodig het en om vir n sekere tydperk op reaksie bystand te wees.

So hy kan nou vra dat, sê n 1000 na n plek toe te stuur vir polisiering bystand, en hulle rapporteer daar binne twee ure.

Of hy soek n 500 by daai hospitaal omte help vloere was of iets doen.

So kan jy dink waar soldate kan help.

As wat hy die NCC Nasionale Counsel Carder bymekaar moet kry vir hul eenparige toesteming om soldate aante wend.

Nou is dit net sê en doen.

So daar gaan nie 73 000 op die strate staan nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2020 @ 18:56:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17423
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek skiet nou van die heup af maar is daar dalk iemand met betroubare inligting oor wanneer die inperking dalk opgehef gaan word. Dit blyk dat seniors vir nog n tyd gehok gaan word.

Age Deaths Percentage (%)
0-9 0 0
10-19 0 0
20-29 1 0.4
30-39 15 5.7
40-49 34 12.9
50-59 55 20,8
60-69 66 25
70-79 58 22
80-89 27 10.2
90-99 8 3
Total 264 100
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2020 @ 16:55:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9767
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

As julle wil luister vir wat gesê word vir level 3 praat hy vannaand 19h00 op 403 of SABC 2.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za