English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 746
topics: 10 825
replies: 124 925
views: 38 857 250
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Inlyn warmwater toestel

replies: 7
views: 211
01 Aug 2019 @ 12:51:28 pm
kleinsnor
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 05 Apr 2018

Middag kampers,ek is opsoek na n toestel wat warm water maak wat in n tuinslang pas en op 220v werk.

Het iemand enige voorstelle Dankie so lank

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 13:02:10 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daar is 'n 19 liter klein geyser beskikbaar wat met 220v werk.  Sensation het van hulle in die Sensation karavane gesit.  Dis iets soortgelyk aan die item:

https://www.builders.co.za/Plumbing/Geysers-%26-Accessories/Kwikot-Under-Basin-Prisma-%2810L%29/p/000000000000075309

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 15:12:36 pm
Dolrik
Silver Member
81% Profile Strength
Posts: 56
Joined: 02 Apr 2016
Experience: 34 years

Also check -Instant water heater- at Takealot.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 15:33:15 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5604
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Makro het 'n Sunbeam Faucet R499

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 21:26:33 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Neels het onlangs so Sunbeam gekoop en sover ek weet is die mense wat dit gebruik baie tevrede. Neem net kennis dat dit 3kW se krag gebruik so mens moet seker maak jy sit niks meer as ligte aan nie. In die oorde waar daar net 'n 10A stroombreker is sal dit wel trip.

Lees die bespreking HIER

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 22:01:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Click op onderstaande link

https://www.gadgetly.co.za/shop/

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2019 @ 02:18:47 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4239
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Maak net altyd seker dat die kraan oopgedraai is en die water loop voor die krag aangesit word. Hulle brand vinnig uit as hulle droog loop.

Makro se prys Sunbeam effens beter as gadget winkels.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 10:44:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14054
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Maak net altyd seker dat die kraan oopgedraai is en die water loop voor die krag aangesit word. Hulle brand vinnig uit as hulle droog loop.

Makro se prys Sunbeam effens beter as gadget winkels.

Het jare terug 'n soortgelyke item gehad in 'n buite stort.  Die het eers aangeskakel as die water vloei  'n sekere druk gehad het.  Ek het die water meer toe gedraai dat dit stadiger kon vloei want hoe langer die water in die kraan/stort kop is hoe warmer word dit.

Maar met temin vloei skakel hy self af vir beskerming.

Hierdie tipe kraan sal seker ook so veiligheids meganiek hê? ? ? ? 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required