English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 147
Total Replies: 246 618
Total Views: 83 066 634
topics: 11 331
replies: 135 042
views: 39 237 667
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Inligting oor oorde

replies: 1
views: 2827
02 Sep 2004
NicoBo
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 220
Joined: 04 Jul 2007
Hi almal
Ek soek bietjie meer inligting oor die volgende oorde:
Toms Place (tussen Bfn en Colesberg)
Reyneke Park (net buite Bfn)
Ek wil paar dae bfn en omgewing gaan en wil weet waar om te bly.
Dankie
Nico
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2004
Gerrie
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 18
Joined: 06 May 2007
Hi Nico,
Ek en my vrou het op 18 Augustus by Tom's Place oornag en het baie laat daar aangekom, maar die nagpersoneel het ons onberispelik hanteer en die geriewe wat ons gebruik het was baie netjies. Ek kan die oord beslis aanbeveel en sal self weer van hulle gebruik maak.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za