Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21920 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17701 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6145 |
Bostoe | 5447 |
BrianB | 5229 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3217 |
Saturn Member | 2000 + |
mulderpm | 2575 |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2149 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1993 |
Swanie | 1857 |
Nico | 1759 |
steamer | 1694 |
Hennie Botha | 1671 |
Ski | 1669 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1453 |
Mars Member | 1000 + |
George | 1239 |
Louvan | 1231 |
RichardJ | 1131 |
Gerden | 1125 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 844 |
JohanMarais | 820 |
Fanie | 767 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 662 |
Benkie | 591 |
Douglas Green | 576 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 447 |
Errol | 440 |
Willie54 | 426 |
Harv | 424 |
Andre Smit | 417 |
Rare Breed | 416 |
1Pierre2 | 385 |
LEEN | 381 |
Kamp is Koning | 372 |
survivalist | 352 |
Izak | 325 |
RD | 319 |
Kurper | 302 |
captiva | 278 |
Meerkat | 267 |
Dieter | 265 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 237 |
Hennie1968 | 232 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 198 |
BigG | 182 |
Trev1 | 182 |
Inligting oor Dinokeng
Ek sien Dinokeng het die Groot Vyf. Is dit ‘n alternatief tot die KNP? Ek sien daar is verskeie kampe - van Dinokeng Resort met baie staanplekke tot kleiner boskampe met slegs vier oop kampe. Ek stel nie belang in geriewe soos “supertubes” ens vir kinders nie. Maar ek sien ook dar Dinokeng Resort taamlik duur is. R1000 vir ‘n staanplek met privaat ablusies en R750 vir ander. Ek dink my vraag is - is Dinokeng die moeite en geld werd? Ek is Mal oor KNP maar sal alternatief oorweeg. Ek bly in Hilton - eintlik maar Pietermaritzburg. Van die verskeie kampe in Dinokeng watter een bevel julle aan.
Never too old to have a happy childhood
Dinokeng, a nice reserve with the Big 5. We have camped on a few occasions at De Rust (https://www.derustcampsite.com) usually for a month at a time, however unfortunately we have never been lucky enough to see any of the big 5 during our self drives around the reserve. Their rates are very good compared to other Dinokeng resorts. I have seen photos of Cheetah and Ellies in the campsite but we never experienced that, other than Zebra and various buck in the camp. We did quite often see the rare African Finfoot and the half collared Kinfisher. Hopefully one day we will see some of the big five there.
The campsite is well run and the staff are very helpful.
For us it‘s a great getaway close to Pta. Geert goes quite often to Dinokeng I‘m sure others will also respond and have probably seen some of the Big 5 in. the reserve.
Thanks Brian. From what I can gather it’s not an “instead” of KNP, but an “in addition to”. I like the idea of one of the small unfenced camps…but my wife doesn’t sound too keen
Never too old to have a happy childhood
We stayed/camped in Denokeng many times. Sometimes for a month or more. It is definitly not an alternative to KNP. Pilanesberg is closer in comparison to KNP.
We live in Pretoria so it is around the corner and that makes it atractive. I would rather go to Pilanesberg if you are looking for a similar experience to KNP.
Groete,
Paul
Definitief nie vervanging van KNP nie. Big5 is bitter skaars. Nog nooit n luiperd of buffel daar gesien nie....ons het seker al 15 tot 20 keer daar gekampeer. Ek twyfel of daar luiperde is....nog nooit n foto op facebook gesien dat iemand die sighting gehad het nie. Ons het wel baie jagluiperde al daar gesien. Pilanesberg is baie beter as Dinokeng as dit by wildsbesigtiging kom....maar niks sal KNP klop nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Geert, omdat ons so lank daar gestaan het het ons all die Big5 gesien. Die skaarste een was die Renosters. Die Olifante bly ook maar liewer aan Mongena se kant van Dinokeng. Maar ons het hulle die eerste keer by Tshikwalo gesien. Luiperd by Tambotie Vreugde en by Olifants Rus. Die Renosters naby Steenbok Boskamp.
Dit is lekker vir n' naweek weg breek maar omdat ek nie meer naby aan Pta (60km) hoef te kamp nie (afgetree) gaan ons liewer KNP toe vir maande aanmekaar en dan ook Pilanesberg vir 2 of meer weeke. As jy al die pad van Pietermaritsburg af ry gaan ek liewer Pilansberg toe.
"maar niks sal KNP klop nie"!! Botswana, Namibie en Zim kom ook tweede in my keuse.
Groete,
Paul
Kyleu Bushcamp kamp staanplekke sonder heining
Haak daai wa kamp bly koning
Almega is uitsonderlik goed bestuur en met privaat ablusie en groen ku-kuiu grass.
Ek sien ons gunsteling Tshikwalo het nie meer kampeering nie.
Groete,
Paul
Dankie Geert - ‘n meer duidelike antwoord kry jy nie ! Sal dalk Dinokeng oorweeg, maar nie in plaas van KNP nie
Never too old to have a happy childhood
We really enjoy Lefokeng Bush Camp in Dinokeng. Variety of stands, some off grid, some with electricity and a few with private ablutions. Very well run family resort. Very reasonable prices. The self drive fees are quite expensive, but the funds are very well used for conservation & anti poaching with drones, chopper etc. I really don't mind paying this.
Any news on the state of the roads in Pilanesberg? I believe the 'Friends of Pilanesberg have been doing much rehabilitation lately.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
Klompie van die oorde is nie binne die Big5 reservaat nie soos Dinokeng Resort, Dinokeng Camp and Leisure, Almega
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Willems Rus is ook goed. Klein, netjies onderhou met gras staan plekke. Die camp is binne die big5 reservaat. Tambotie Vreugde is net langs aan. Hulle het n' verhitte binne muurse swembad. Ook binne in die big5 reservaat.
Groete,
Paul
Is Tambotie Vreugde still open ? we were last there July 2012. Their last posting on Facebook seems to be around June 2022 ?
The website also fails to open.
Would be a pity we enjoyed our month there.
Is Tambotie Vreugde still open ? we were last there July 2012. Their last posting on Facebook seems to be around June 2022 ?
The website also fails to open.
Would be a pity we enjoyed our month there.
Ja...hy bestaan nog, maar het nou n nuwe eienaar en naam. Die nuwe naam is DINO TAU LODGE
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ
Ja...hy bestaan nog, maar het nou n nuwe eienaar en naam. Die nuwe naam is DINO TAU LODGE
Dankie Geert.
Dankie Geert. Hulle het destyds maand tariewe ge-offer.
Groete,
Paul
Pity their website is not functional
http://dinotaulodge.co.za
Just a Facebook page
https://web.facebook.com/dinotaulodge
Dino Tau Lodge het nie besigheid nodig nie, antwoord geen navrae per telefoon of epos nie.
Ek sien Dinokeng het die Groot Vyf. Is dit ‘n alternatief tot die KNP
Ek het onlangs op Natshoot se webwerf gelees dat Dinokeng baie agteruit gaan. Foto's het gewys hoe sleg die veld uit getrap is.
Ek was nog nie by Dinokeng nie maar het daarvan gelees. Die konsep is goed, nl 'n aantal grondeienaars wat gesamentlik 'n privaat natuurreservaat bedryf. Dit is baie jammer as dit werklik nie slaag nie. Miskien is een van die redes hoë fooie maar die eienaars moet sekerlik vergoed word vir hulle belegging. Dalk vind die klieënte vind dit is buite hulle finansiële vermoë. Is dit werklk te duur vir die gemiddelde persoon of is daar dalk ander redes vir beweerde agteruitgang?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven