English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 270
Total Replies: 230 088
Total Views: 82 380 003
topics: 922
replies: 12 359
views: 3 197 832
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Inflateable sofa

replies: 17
views: 301
31 Jul 2019 @ 20:40:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is daar van julle wat al van hierdie inflateable sofas gebruik het? Werk dit lekker of is dit geldmors?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 03:51:45 am
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

Ek het al twee gehad. Hulle hou nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 13:19:10 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Enige iets wat opblaas in die kamp wereld is 'n risiko en werk nie regtig in ons dorings en doring boom SA nie.

Regtig iets vinnig om te gebruik in en om die swembad maar dis tot waar ek dit sal beperk.

Ek self het nie van dit nie maar dit gaan maar oor die lug gevulde item wat vir my "Suspect" is.

Sal nie van my geld daarop sit nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 13:19:28 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Kom sy saam met hulle, lol๐Ÿ˜œ

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 17:04:00 pm
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

Jy kry een saam, ja. Maar sy is ook 'n opblaas model.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Aug 2019 @ 17:25:57 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Gelukkig is ek genees van opblaas goed. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Aug 2019 @ 07:38:50 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7841
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Jy kry een saam, ja. Maar sy is ook 'n opblaas model.

Nee dankie,

Hou haar maar, 

my longe het klaar seer gekry van my ribbes wat gebreek het. 

Nie nog nie. 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2019 @ 12:24:08 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dis een van daardie wat net goed lyk in die advertensie.

Soos Jan, is ek ook genees van goed wat opblaas, want by elke opblaas, blaas dit weer af wanneer jy nie wil nie.

Stem ook met Leon, opblaasgoed vir kamp hou nie.

 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2019 @ 12:39:47 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Kom sy saam met hulle, lol๐Ÿ˜œ

Het ook gewonder oor daai een, opblaas modelle kry nie kopseer nie,  dus score jy met kopseer pille. LOL

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Aug 2019 @ 12:50:25 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Ek het al twee gehad. Hulle hou nie.

Ek neem aan jy praat van die matrasse en nie van die poppies nie. Want as twee nie gehou het nie , is hulle maar treurig. LOL.

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2019 @ 08:38:27 am
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

 Skerp.Nee, juis  die poppies. Hulle hou net tot jy hulle 'n lovebite gee.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2019 @ 14:34:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13774
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

 Skerp.Nee, juis  die poppies. Hulle hou net tot jy hulle 'n lovebite gee.smile

....of as jou beursie leeg is๐Ÿ™‚

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2019 @ 16:20:48 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hey mense ons praat seker eintlik van die matras dinge  Shoe maar julle word maklik van die onderwerp af mislei.

laughing

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2019 @ 17:18:22 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 112
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 39 years

Ek het skerp opmekings van die manne geniet.  Sorry Leon๐Ÿ˜ณ๐Ÿ˜ณ

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Aug 2019 @ 17:20:45 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Hey mense ons praat seker eintlik van die matras dinge  Shoe maar julle word maklik van die onderwerp af mislei.

laughing

Huh. Daai poppies lyk te mooi om te ignoreer. 

LOL 

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 08:11:24 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14078
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wel Oom Johan tenminste het die Poppies en matrasse iets in gemeen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Aug 2019 @ 21:06:14 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1527
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

 Skerp.Nee, juis  die poppies. Hulle hou net tot jy hulle 'n lovebite gee.smile

Riaan,

Neem ek korrek aan dat net praktiese ervaring jou tot daardie insig kon bring?

Laat weet as dit anders is.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Aug 2019 @ 16:20:56 pm
snys
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 400
Joined: 09 Apr 2016
Experience: 33 years

Nee, ek het maar  gehoor hoe ander manne met ondervinding praat.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required