English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 307
Total Replies: 250 380
Total Views: 83 153 050
topics: 11 433
replies: 137 648
views: 39 291 254
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Indien jy die virus opdoen, wat pla jou die meeste?

replies: 21
views: 586
14 Mar 2020 @ 13:02:19 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1482
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek is in die ouderdoms kategorie waar, volgens wereld statistieke 8% van positief geinfekteerdes sterf. 

Ek is nie baie bekommerd dat my kinders of kleinkinders die siekte sal opdoen nie. Die sterfte syfer vir persone onder 39 is maar 0,2 %, en die onder 49 0,4 %. Dit is die ouer persone wat op hoë risiko is. 

My bekommernis is dat ek agter in die tou sal moet staan vir behandeling as gevolg van my ouderdom. Dit lei geen twyfel dat indien getalle die gesondheidsorg bronne onder druk sou plaas, dat jonger persone wat 'n beter kans op herstel het voorkeur behandeling sal kry. Die moontlike gebrek aan gesondheidsorg pla my die meeste.

 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2020 @ 14:41:13 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Om iemand te kry wat my Soweto toe wil neem, ek was nog nie daar nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2020 @ 16:49:02 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2207
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Moet nou bieg dat die hele gedoente oor die virus sleg is vir die wêreld maar ek lees ook maar net daaroor. Is nie ongevoelig nie het meegevoel met mense wat aangesteek word maar gaan voort met my lewe. 

Is ook een van die 8% maar gaan my nie toesluit in afsondering nie. Op my ouderdom waar ek elke twee weke in Maputo is doen ek alles soos hande was, aan min goed raak en uit hysbakke bly reeds vir jare. 

Is vir my dieselfde as wanneer daar 'n griep epidemie is.  Gelukkig het ek 'n goeie weerstand omdat ek fiks is maar sal seker anders voel as dit een van my familie lede oorkom.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2020 @ 17:03:34 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Die positiewe gevalle het nou gespring na 38 toe....dink nie meer dis 'n vraag van indien jy die virus opdoen nie, eerder een van wanneer jy die virus opdoen..?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2020 @ 21:06:42 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die gevolge na die incubation period.๐Ÿ˜ฌ

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
14 Mar 2020 @ 21:26:55 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1482
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Bak Oor, hulle sê mos: "If people can be misunderstood, they will be misunderstood".

My bron sê die volgende oor "incubation":

Maintaining something at the most favourable temperature for its development

(pathology) the phase in the development of an infection between the time a pathogen enters the body and the time the first symptoms appear

Sitting on eggs so as to hatch them by the warmth of the body

Nou wil ek as 'n baie onkundige op die gebied van dames figure graag weet,  waar pas "quarantine" nou eintlik in by die boep pens brigade? Is hulle voorkoms die gevolg van 'n virus (die draad se opskrif) of het hulle bloot net per abuis by iemand aangesteek sonder inagneming van onbedoelde gevolge van blootstelling aan risiko faktore.

Oorsaak en gevolg het nog altyd vir my die risiko van onbedoelde gevolge ingehou.  

Miskien kan jy hierdie misterie vir ons opklaar.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Mar 2020 @ 22:16:32 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Biltong man.

Is daar nie alreeds n draad oor die Corona virus of word hier nou met n ander man se beeste geploeg.

Die Dames prentjie was spesiaal geplaas om te sien wie is alweer so droog soos biltong, wie se maar niks en wie kty dit nog reg om te smile. Lewe is nie n doodstraf nie.

Dan die volgende. Die terme incubation period word gebruik onlangs met die Corona virus en verwys na die volgende.

The incubation period for a virus is the time between catching the virus and showing symptoms of disease. For the novel coronavirus SARS-CoV-2, health officials estimate an incubation period of between one and 14 days. Most people start showing symptoms about five days after becoming infected, according to the World Health Organization (WHO).

Bly ek kon help. Pasop vir jou Bron smaak my die issie so up to date nie.

๐ŸŒช๏ธ Worry ends where faith begins ๐ŸŒช๏ธ
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 07:11:54 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Super Rugby is gekanseleer

F1 gekanseleer 

Argus??? gekanseleer 

Skool toere vlg week gekanseleer 

Wonder hoeveel mense minder gaan kamp en/of kanseleer?

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 07:18:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Super Rugby is gekanseleer

F1 gekanseleer 

Argus??? gekanseleer 

Skool toere vlg week gekanseleer 

Wonder hoeveel mense minder gaan kamp en/of kanseleer?

Vriendin werk op daai groot plesier bote in Amerika....ook nou in hawe....alle toere gestaak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 09:07:05 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die gevolge na die incubation period.๐Ÿ˜ฌ

Die virus het hulle gesteek, bedoel aangesteek...sealed

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 19:59:56 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 758
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Om iemand te kry wat my Soweto toe wil neem, ek was nog nie daar nie.

 

  en dan sal ek lekker baie spoeg hoes.....

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 20:13:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ramaphosa se "plan" is maar scary

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 20:30:59 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 210
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Johnson wil nou hier in Engeland alle persone bo die ouderdom van 70 jaar  vir 'n tydperk van 4 - 5 maande in hulle huise of outehuise Isoleer weens hoë sterftes  en aansteeklikheid op hoë ouderdom

Oostenryk sluit alle besighede behalwe noodsaaklike besighede soos apteke ens en sluit ook hulle grense  Alle restaurante sluit ook daar om 15:00    

Oral word nou drastiese stappe gedoen. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 20:42:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Toe my vriend se suster 2 weke terug terug moes gaan China toe, moes hulle direk van lughawe in kwarentein gaan. Hulle sit nou al 2 weke in hul huis....mag nie n voet buite sit nie. Kos word afgelewer.....dan is daar n wag wat die kos voor hulle voordeur plaas. So hulle mag dan net vinnig die deur oopmaak om hul kos binne te vat....hulle mag nie self kos by tuinhekkie gaan haal nie....mag nie n voet buite sit nie. Wagte hou hul dop dat hul nie uit hul eie huise kom nie. Môre kom dokters blykbaar toetse doen en as hulle almal skoon wys, moet hulle vir nog n ruk in die huis bly.....een van hulle mag gou winkel toe gaan om iets te koop, maar moet dan weer terug. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 20:57:19 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Humoristies bedoel. Asseblief. 

Wat gaan die wag doen as hulle self die kos gaan haal. Hehehe.  Skiet of weghol.

Wel as ek die virus opdoen gaan ek beslis n paar ouens gaan opsoek om te soen.

Is soos die ou wat hondsdolheid opgedoen het en dadelik begin skryf het..  wat maak jy, jou testament.... nee ek skryf die name neer van die mense wat ek wil byt. 

 

Wel ek dink eks op die > 75 jaar lys. Dis die lys wat maar kan groet.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 21:24:13 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1482
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Join the club Oom Jeep.

Ek het darem my Living Will in orde, hulle sal my dus hopelik nie laat ly nie.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar 2020 @ 22:39:13 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

  en dan sal ek lekker baie spoeg hoes.....

 

Sorrie Swanie en Chuckie, hierdie bydrae van julle is plein in swak smaak en duidelik ras gedrewe?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 10:31:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16008
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Iets wat my pla is dat ek dalk onbewustelik iemand kan aansteek wat dit tot sy haar dood kan lei.

Dit sal my regtig pla.  Vir myself sal ek doen wat ek kan maar sê nou net ek dra die virus oor aan iemand wat se gesondheid dit nie kan hanteer nie..................... Eish.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 12:11:29 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9557
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Sorrie Swanie en Chuckie, hierdie bydrae van julle is plein in swak smaak en duidelik ras gedrewe?

Dit lyk my jy is rasisties, want jy dink en sê dit.

Was jy al by al die geskiedkundige plekke in Soweto.

Moet nie in jou kop ronddra wat ek in my Maag dra nie.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 13:11:11 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 418
Joined: 28 Feb 2018

If you have a meal at a Chinese restaurant  , and you hear coughing from the kitchen hat do you do ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 14:50:31 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

If you have a meal at a Chinese restaurant  , and you hear coughing from the kitchen hat do you do ?

R U N

 

Iets wat my pla is dat ek dalk onbewustelik iemand kan aansteek wat dit tot sy haar dood kan lei.

Dit sal my regtig pla.  Vir myself sal ek doen wat ek kan maar sê nou net ek dra die virus oor aan iemand wat se gesondheid dit nie kan hanteer nie..................... Eish.

Moeilike een.  Beter maar nie weet nie.. 

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar 2020 @ 14:59:51 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Miskien die beste raat.  Maak jou eie kos, moenie in restourant eet nie,  veral nie in china restourant nie.

Kom ons speel maar ..ons is op kamp.  Ek gaan nou kos maak. Wat eet julle vanaand.

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za