English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 696
Total Views: 82 536 832
topics: 10 936
replies: 127 680
views: 38 956 043
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Increase cost of living ...impacting on camping

replies: 41
views: 12221
25 Feb 2015 @ 15:50:01 pm
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 30 years
Just announced by Finance Ministry ...80 cent per litre increase in fuel levy an 1 percent increase in personal income tax

There goes my annual caravan camping in the Cape !!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 15:56:41 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

So sal ons moet gaan rugby kyk. Geen petrol nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 16:18:26 pm
BigBen
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 267
Joined: 21 Jan 2015
Experience: 21 years

Ek eet liewer minder (verloor gewig)  en gaan nog steeds kamp cool

Time passes so slow between camping weekends demmit :(
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 16:22:20 pm
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 227
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 20 years
Ja nee Bennie ek stem!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 16:25:27 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Stem saam Bennie. Bly nounet langer by die kamp plekke.
Herman jy sal nou moet vinniger huistoe gaan.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 16:58:30 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Die 1 % verhoging in persoonlike belasting is darem net van toepassing op verdienste bo R181 900 per jaar so ons arme pensionarisse kan dit dalk vryspring. Vir 'n persoon wat R200 000 per jaar verdien is die belasting vehoging net R21 per maand.

Maar daai 80.5 c branstof heffing is groot eina met inagneming van 'n 90 sent verhoging in brandstof begin Maart,

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 18:38:46 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years
Sal maar nog steeds net R500 se diesel ingooi. Wat is nou die probleem. Kamp gaan ons kamp
AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 19:14:10 pm
Anonymous

Dit is 'n groot probleem. Ek het by ESDOM op pension gegaan, maar die stilsit by die huis, my vrou wou nie op oension gaan nie, het te veel geraak. 

Nou wil ek aftree, ek het baie houtwerk gereedskap en geniet dit erg, maar, my ESDOM pension het ver agter geraak met ware lewens koste.

Dit laat my wonder, sal mens regtig op pension kan gaan. Volgens stastieke, moet jy nou R4m in beleggings hê om vir die oudag te sorg, maar rente koerse kom af, brandstos en kos gaan op krag, as dit aan is, gaan op. Nou het Sasol mislikepaliteit tot water op glyskaal gaan sit.

As dinge so aanhou, gooi ek my swembad toe.sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 19:30:52 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years
Johann dit is die probleem. Wat vandag genoeg is, is more te min. Die lewens koste het die laaste paar jaar geweldig geklim. pensioenarisse wat so 8jaar terug afgetree het by gewone instansies is nou in die moeilikheid. Daardie tyd was hulle goed versorg, maar nie nou meer nie. Hier by ons het munisipaliteit nog heffings by gesit. Niemand weet wat dit is nie. Slegs bedrag by rekening met geen beskrywende besonderhede. Hul houding, betaal of ons sit krag af.
Maar dit alles ten spite, ons kamp nog lekker.
AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 19:43:00 pm
Anonymous

Chris, kamp sal ek kamp, al is dit net in my karavaan in die tuin, ek doen dit in elk geval baie naweke as ek begin onttrekings krylaughing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 20:08:51 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Ja en dan stoot die skool sy skoolfonds met 20% op. Hulle dui aan dit is net so een keer se Wimpy ontbyt per maand wat jy moet opoffer. Dit mag so wees vir die ouens wat wel uiteet, maar ons weet van baie ouers wat nooit kan uiteet nie. Al hoe meer kan nie meer die skoolfonds bekostig nie en vra vir subsidies of kwytskelding. Die ouers wat wel kan (moet?!) betaal word net al hoe harder gedruk. Wat my meer die dinges in maak is hoe groot deel aan rugby spandeer word terwyl SARU weer al hoe groter kwotas afdwing. Dit klink dalk na 'n onbenulligheid, maar dis die klein jakkalsies wat die wingerd opvreet. Elke parasitiese instelling redeneer dieselfde. Munisipale belastings en heffings, Eskom tariewe, verhoogde uitgawes vir beligting en verhitting as gevolg van beurtkrag, en so gaan dit aan en aan.......

Die verhoogde belasting en brandstofheffing is ons wat moet betaal vir die regering se vermorsing. Omrede hulle nie 'n omgewing skep waar besigheid floreer nie en investering plaasvind nie, daal die belastinginkomste.

Dinge begin nou interessant raak in Zumababwe. Nader kamp en korter kamp sal dalk die norm begin raak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 20:25:36 pm
Anonymous

Ten spyte van dit alles, bly ek nog steeds lief vir my geboorte land, en sien ek nie kans vir padgee nie.

Ek was onlangs terug na my oupa se plaas waar ek gebore is, al wat daar staan is van die bome waaronder ons as klein tjokkers gespeel het, plakkers het omtrent daar oorgevat.cry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 20:37:20 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years
pad gee is nie vir ons n opsie nie. ons sal maar die stryd hier stry en soos jy se kamp in die tuin. gelukkig is hier baie kampplek in ons area.
AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 20:55:34 pm
Frank
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 184
Joined: 14 May 2013
Experience: 42 years

Kamp sal ek gaan kamp................

Ek het altyd gedink ek sal hom nooit gebruik nie,was reg, ek is nou te oud om hom te trap, soek nou n "Tandem" wil hom omskep in Tandem sodat die vrou kan help trap.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 21:09:04 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5198
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek wonder steeds, hoekom ons nie in die land ons gelasting kon betaal vir die party wat jy voor stem nie, want wragtag, ek moiet getaal vir regering wat ek glad nie voor stem nie?? Dis wel hopelise idee, maar dis die gevoel


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 21:28:04 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Dis nie so erg nie mense. Tensy jy meer as R450 000 per jaar verdien. Lyk of hier 'n paar is, as ek die klagtes lees?? Kom manne, betaal die Keiser.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 21:33:52 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Hendrik, dit is lekker om te kla,aan wie se kant is jy dan nou?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 21:58:46 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Dit is hoogtyd die regering die ryk mense meer belas Dirk. Jammer as jy een van hulle is.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 22:21:33 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5198
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ja nee, maak almal ewe arm ipv om ander wat nie bydrae tot ekonomie te wil ophelp


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Feb 2015 @ 23:23:31 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ja nee, maak almal ewe arm ipv om ander wat nie bydrae tot ekonomie te wil ophelp

Verduidelik asseblief. 

Ons kan bly wees dat BTW nie ook vehoog is nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 04:11:47 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1222
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years
Te bang vir stakings daarom is btw nie verhoog. Soos jy se miskien kla ons met witbrood onder die arem, maar ons kan ook nie by feite verby kyk nie. Dit is egter nog steeds lekkerrrr om te lewe!!
AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 06:15:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Waar ek altyd twee tjoppies geeet het tydens 'n kamp sal ek nou net een eet. Kamp gaan ons kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 06:52:37 am
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Pasop om lekker te kry as die "rykes" swaarder belas word. Die regering besluit wie die rykes is. Soos wat die staatskas al hoe meer leeg word is almal wat kamp een van die dae "rykes" want jy het dan 'n dak oor jou kop, 'n voertuig en tot 'n mobiele dak oor jou kop!

Dit is die grootste probleem met sosialisme. Jy hardloop gou uit ander mense se geld uit. Met al die uitgawes op maatskaplike toelaes is hierdie lankal nie meer 'n kapitalistiese stelsel nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 07:13:44 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8380
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years
Kamp sal Chuck, en braai ook, al is dit net n ROOIWORSIE.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 08:40:15 am
Anonymous

Ek wonder wie gaan nou die grootste ''Bribe'' kry of daai ''Skewe Handjie'' hou, of gaan daai skuld van Zuma uiteindelik nou gedelg word waaroor Malema so oor baklei.

''Will the money be paid by Cash, Cheque or EFT''laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 08:46:36 am
JohanJ
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 09 Jan 2014
Experience: 30 years
Met verhoogde vervoerkoste na die kus (Suid kus en die Kaap) gee dit geleenthede vir ons in die binneland om plaaslike oorde te ondersteun.Ek sien (subjektief) die afgelope 15 jaar 'n afname in Gautengers wat in die Suid Kaap (Hartenbos, Mosselbaai ens kampeer) maar ok deesdae 'n gesukkel om by die gewilde ATKV en Forever Resorts oorde tydens die hoog seisoen staanplek te kry
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 09:09:27 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5198
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Cash, cheque, eft, or ewallet!! Somerkamoer se verduideliking werk vir my stelling.. arm mense moenie rykes aanvat nie, rykes sorg gewoonlik vir die armes met hul belasting en heel moontlik jou salaris of sy bydrae tot pensioenfonds help jou... so ja, pasop om rykes aan te vat, want die rykes gee maklik oad en los ons hier met niks

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 09:21:09 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1016
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years
Ek sal maar voltyd moet kamp lyk na goedkoper opsie (wishful thinking)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 09:27:00 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Het julle uitgewerk wat die 1% verhoging se impak is op elke R1 miljoen per jaar of R83 duisend per maand verdienste  Dit is maar R800 per maand = aan een ete minder vir die gesin by hul gunsteling restuarant. Shame!!

Kom nou, wees realisties, dit gaan niemand wegjaag nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 10:06:17 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1064
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Verduidelik asseblief. 

Ons kan bly wees dat BTW nie ook vehoog is nie.

 

Eintlik is dit JAMMER dat BTW nie verhoog is nie.

Indien BTW verhoog kan word na 20 - 22% sal daar 'n paar voordele in wees:

1. ALMAL sal betaal

2. Persoonlike belasting sal kan daal, selfs brandstof heffings sal of afgestel of verminder word.

Nou moet 20% van die bevolking die hele belastingrekening fundeer.

Baie mense het allerhande slim streke om belasting te ontduik (hoeveel van ons "hoog geplaaste" amptenare - Malema, en andere ingesluit) het al aan die pen gery a.g.v belasting ontduiking?

Nee wat, verhoog die BTW en doen weg in TOTAAL met persoonlike belasting - dan is die wereld reg!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 10:15:17 am
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year
Nico, ongelukkig is die feit dat die BTW nie verhoog word nie, nie iets wat hulle nie oorweeg het nie. Hulle het dit baie goed oorweeg en natuurlik, soos gewoonlik, besef dit sal die grootste gedeelte van die mense wat vir hulle stem, se sak raak. En dit wil hulle nie doen nie. Hulle is die oorsaak dat Eskom in so gemors is, en nou moet ons daarvoor betaal. Brandstof se prys kom kastig af oor die olieprys, nou stoot hulle dit weer op. Ons gaan nooit wen nie. K@k en betaal is die wet van Transvaal in hierdie land.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 11:06:35 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Nico. Die verhoging van BTW impakteer die armes meer as die rykes.

Tans is BTW op R1000 se kruideniersware R140. Gestel die BTW verhoog na 20% dan is daar 'n addisionele R60 belasting betaalbaar.

Vir die arme is R60 baie geld. Vir die ryke is dit niks.

Met betrekking tot punt 2. Dit help niks as heffings op branstof verminder maar vervang word deur 'n verhoging in BTW.

Terloops, ek lees 'n verhoging in BTW is op die kaarte vir die 2016 begroting.cry

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 12:20:13 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5660
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Iets wat my al lank pla is die brandstof prys, hoekom.  Daar is geen rep-of-roor van die Taxi bedryf as die prys op gaan nie, hoekom ?  Ek is seker daar word die meeste terug betaal ?

En niemand sê 'n woord nie ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 12:31:20 pm
Somer Kamper
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1067
Joined: 03 Sep 2014
Experience: 21 years

Hendrik, jy is reg dat die verhoogde belasting regtig nie so erg is nie. Dit is as dit in isolasie gesien word. Dit is egter die gesamentlike effek van alle parasitiese instelings wat elkeen so redeneer wat die probleem is. Munisipaliteite, Eskom, skoolbeheerliggame, heffings op brandstof, ens., almal wil net so bietjie meer van jou bloed tap.

Die meeste van ons het grootgeword met 'n pa wat werk en 'n ma wat kon werk as sy ekstra luukses wou kry. Nou moet albei ouers in die meeste gevalle werk net om kop bo water te hou. Dit geld egter nie net by ons nie, maar oral op hierdie aarde.

Hierdie hele storie is nie volhoubaar nie. Skuldvlakke is oral te hoog. Vir nou kan ons nog kamp, lekker eet en lekker drink. Ons moet die goeie tye geniet terwyl ons kan.

Dit is maar swaar om die Keiser te betaal as 'n mens sien hoe word daardie geld verkwis. Gelukkig het ek gelees van betaal die Keiser wat hom toekom, nie betaal hom wat hy vra nie!

laughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 13:23:08 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

I have a BIG problem with increase in tax..

Where is the 700 billion that has been stolen in the last 20 years?

Now I must pay extra for Eskom because the maintenence money has been stolen

I must pay more road tax and E tolls because the maintence & uprgading money has been stolen

I must pay towards Celebe's salary,

Shabier sheik get's all the licence renewal money

and the head thief lives in a 240 million complaex, paid for by me

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 15:02:57 pm
Johnnie
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 442
Joined: 30 Apr 2014
Experience: 51 years

Die oord waar ons laasjaar agt maande gekamp het, het sy tarief opgesit met 23%.  Ek het haar gaab spreek. Haar antwoord was eenvoudig " There's no way I'm gonna drop my price!"

Die gevolg is eenvoudig dat ons OF 'n ander oord gaan opsoek OF slegs dan vir drie of vier maande daar gaan kamp.

So eet ek net een ou tjoppie en skink maar enkeltjies sodat die vet katte verder kan vreet!





BIG TIME!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 15:17:08 pm
Anonymous

Pap en Tik is die inding. 

Vanaand se resep vir aand ete:

1) Skyfie Chuck - Natuurlik gekoop in JHB se agter strate 

2) 'n Baie, Baie klein potjie stywe of krummel pap, afhangende watter een die minste elektrisiteit gebruik.

3) Druk pap in kluitjies en tik teen Snit Chuck.

4) Indien daar nog pap oor bly, herhaal dieselfde ete vir Vrydag aand

5) Sodra die baie, baie klein potjie feitlik skoon ge-eet is, mag daar slegs Saterdagaand vuur gemaak word om net die idee te kry van braai en dan die Snit Chuck net so op en af te haal. Indien daar oor bly, berg vir Sondag middag ete.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 17:56:05 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

My siening is soos volg:

Betaal die Keiser wat hom toekom..........maar moenie die blik@×#m ryk maak nie.

As jy jou opgawe indien, doen alles 100% eerlik en eis soveel as jy kan.

My dillema is teen my eie maatskappy. Ek ry nou Xtra Cab. Hulle eis die BTW terug, maar ek moet op die btw belasting betaal????

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Feb 2015 @ 18:15:43 pm
Janack1
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 250
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 64 years

take 1

 

Ek will saam gaan kamp

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2015 @ 09:16:24 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Ek se altyd ek gee nie om om belasting te betaal nie solank ek daai salaris verdien. Dus die ouens wat kla stuur maar die oortoligis na my toe ek sal jul belasting met plesier betaal.

Dink net hoe lekker gaan ek dan kamp heeltemal verniet  

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Feb 2015 @ 16:01:28 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Ja kamp sal ek kamp al moet ek en Berdien n stuk wors braai op vuur en deel met n bum
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2015 @ 18:21:48 pm
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years
Vir pensioenarisse is die net moeiliker om te gaan kamp, kampteriewe en brandstof vat 'n groot hap uit jou begroting. ek se ook betaal die keiser maar hy vreet hom vrek aan belasting geld en so al sy kaders. ons het vir jare gespaar en 'n pensioen opgebou, belastings betaal en so ook ons krag en water en ook grondbelasting. Die kadersa het nooit betaal nie en wil nou ook nie betaal nie. Gelukkig kan ek ekstra by die huis verdien deur reparasies en dienste wat ek doen, en is nogal besig want die dinge knyp ander ook.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required