English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 460
Total Replies: 252 134
Total Views: 83 212 553
topics: 985
replies: 15 397
views: 4 047 670
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Improvements to my Jurgens Exclusive

replies: 41
views: 9594
16 Feb 2016 @ 15:04:39 pm
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years

Got a valentine's present in the form of 2007 Jurgens Exclusive with the following already installed:  large fridge/freezer with water dispenser, air conditioner, remote caravan mover, add a room, 3 x silver sheets, caravan blanket, stabilizer bar, comfort mattress and a lot more other items such as tables, camp cupboards, sink, etc.  

Since then I got Tank buddy, modified overflow to ensure tank buddy works correctly, and changed double jockey wheel to single wheel.

Will now have to convince SWAMBO that I really need the rear view camera, electric steadies / jacks (as per Wilsur), additional battery and alarm system as well as travel blanket a la Johan Viljoen. 

So still a long way to go before I'm done, but will now have to count the pennies because I still have to build a carport that the caravan will fit in

Btw, we already started packing for our first camp this coming weekend at Buffelspoort.

 

 

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 15:54:50 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Veels geluk mater, vele lekker kampe word jou toegewens.
Het vandag my travelblanket afgehaal om hom ve n change behoorlik skoon te maak.
Ek sal nou n paar pics gaan neem en dit gereed hou om te plaas .
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 16:00:45 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5808
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Trevor

Ek het gesien jy het ook foto's gelaai in 'n galery, koppel daai galery aan hierdie draad van jou.

Stuur vir my 'n e-pos na ...

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 16:02:09 pm
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years

Veels geluk mater, vele lekker kampe word jou toegewens.
Het vandag my travelblanket afgehaal om hom ve n change behoorlik skoon te maak.
Ek sal nou n paar pics gaan neem en dit gereed hou om te plaas .

terwyl jy dan nou die travel blanket af het kan jy dit mos maar aanstuur sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 16:11:15 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

terwyl jy dan nou die travel blanket af het kan jy dit mos maar aanstuur sealed


Oky. Sal nou beter pics neem (probeer)
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 16:14:47 pm
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years

Hope the gallery is now visiblelaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 18:18:58 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Baie mooi duisende rustige nagte en km met daai wa

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 20:09:29 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4722
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Trevor baie geluk haak hom en gaan kamp awsome wa
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Feb 2016 @ 21:20:57 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Baie geluk. Hoekom wil jy jockey van dubble na enkel verander?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2016 @ 09:49:34 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Reis Kombers. Plus mods.
Moet n rope line laat in werk aan bokant en sloop laat maak aan die onderpunt net bokant die zip.
Dan C.rail trusion aan bokant en aan tent kant (vertikaal) vas rivet.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2016 @ 11:26:47 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9713
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Lekker man, geluk en veilig sleep en kamp.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2016 @ 17:12:18 pm
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years

is besig met planne vir afdak vir karavaan - wat is die minimum hoogte wat ek die dak kan maak of moet ek hou by my oorspronklike plan om dit 3m hoog te maak.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Feb 2016 @ 17:19:43 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4458
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek dink so hoog moontlik, vir beter ventilasie, om ontslae te raak van die afdak hitte op die woonwa dak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 05:38:40 am
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years

Sal 3m hoog doen - dit gee so 400mm clearance bokant dak van karavaan.

Wat is 'n ballpark figure vir staal afdak van 9m (l) x 6m (b) x 3m (h)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 07:09:04 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Ek het vir 10m x 6m x 3m as ek reg is R17000 betaal. Waar bly jy?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 07:16:31 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
083 302 8302 Riaan is sy naam. Hy het myne gedoen. Beste prys by verre. Hy is wel in Meyerton maar reken hy het nie probleem in PTA nie. Opgesit in 2 dae. Pale een dag en sink die tweede.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 07:32:03 am
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years

Hi Pieter, was daar enige rede hoekom jy vir 10m x 6m gegaan het?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 09:03:31 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years
Ek het een opgehad met selfde groote maar te lag. Ek het die een afgebreek en nuwe een laat bou. Sement vloer was kla daar en ek stop Venter sleepwa ook daar en het plek vir boot in toekoms.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 09:11:26 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 09:12:30 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 09:14:53 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Die een was te laag

 

Die een was te laag en ek het die pale nader aan muur gesoek

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 09:42:56 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Baie geluk. Hoekom wil jy jockey van dubble na enkel verander?

Wil ook weet,
As die dubbel wielietjies re klein is, dan mod. jy dit met daai groen wiele van roadque. Deon Vorster het dit gedoen en sy exclusive werk nou lekker. Ek dink die roadque wiele klim nie af van die rims soos originals nie. Ek het opblaas wiele en n bracket gemaak aan die A raam om hulle te vervoer,,, te veel schellp as jy ry en wiele moet iewers ingepak word.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 09:52:14 am
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years


Wil ook weet,
As die dubbel wielietjies re klein is, dan mod. jy dit met daai groen wiele van roadque. Deon Vorster het dit gedoen en sy exclusive werk nou lekker. Ek dink die roadque wiele klim nie af van die rims soos originals nie. Ek het opblaas wiele en n bracket gemaak aan die A raam om hulle te vervoer,,, te veel schellp as jy ry en wiele moet iewers ingepak word.

Die dubbel wiele trek nie ver genoeg op nie met die gevolg dat die wiele nou en dan op hoe spoedhobbels skuur.  

Sover nog nie iemand gekry wat my kar se gooseneck towbar met 'n drop plate tipe kan vervang nie.  Ek dink die getal mense wat  die tipe voertuig vir sleep gebruik is maar bra min en daarom sien maatskappye soos Frontrunner, edm, nie kans om so iets te ontwerp en deur die proses van gehalteversekering (SABS, ens) te neem nie vir 'n eenmalige klient nie.

 

So die makliker en goedkoper oplossing is om die enkelwiel op te sit

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 10:37:22 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Weermee sleep jy? Hoekom wil jy gooseneck replace. Wat maak jy met dubbel wiel?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 10:48:24 am
Dieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 26 years

Ek het myne vervang met die groot enkel wiel wat bearings in het. Beweeg baie makliker rond. Ek haal hom af as ek sleep en gooi hom sommer agter in die Touareg.

MM is reg, hoekom wil jy die gooseneck vervang? Sak jou sleep voertuig te laag as jy die Exclusive haak?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 11:19:44 am
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years

Ek sleep met Big Body Range Rover en Disco3, albei het goosenecks op.  Die karre sak nie noodwendig baie laag nie, die probleem is dat die dubbelwiel op die kant van die plastiek cover haak en dus nie heeltemal optrek nie.

Die vorige eienaar het dieselfde probleem gehad dat die dubbelwiel nie hoog genoeg optrek nie en dat die wiele by tye geskuur het, veral waar hy by sy driveway in en uitbeweeg het.  Btw, hy sleep met 'n Navara met standaard sleepstang.

Is daar enige rede hoekom dit dubbelwiel moet wees - as ek reg onthou het nie een van die Exclusives wat ek voorheen gehuur het, dubbelwiele opgehad nie.

Sal die naweek sien of daar 'n verskil tussen die enkelwiel en dubbelwiel is wanneer ons Buffelspoort toe gaan.

@JohanViljoen - waar het jy die opblaaswiel gekoop.   Volgens Powertouch se handleiding beveel hulle aan dat opblaaswiele die beste is om saam met hulle caravan movers te gebruik

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 11:25:01 am
Dieter
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 05 Jan 2016
Experience: 26 years

Daai wiel kan mos afhaal? Daar behoort 'n wingnut te wees wat jy kan los skroef en dan trek die wiel uit. Die bere jy in die kar of iets.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 11:27:34 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Local by Kloppers verkoop hulle allerhande wiele.
(Sal pics stuur)
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 11:38:15 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Hiers nog n plek in bloem wat wiele verkoop,,, vergeet sy naam
Vier pics.
Twee van die opblaas wiele. Holder self gemaak, maar jy kan dit ook op oue sit.
Stel groen wiele wat roadque verkoop.
Bracket om die wiele te vervoer, dan hoef jy dit nie onder die A.raam in te trek nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 11:40:36 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Wiele,
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 11:51:03 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Nog steed wil ek weet hoekom wil jy goosenek verander?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 11:59:36 am
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years

Nog steed wil ek weet hoekom wil jy goosenek verander?

Dit was voorheen gewees - het off-road (4x4) karavaan gesleep oor rowwe terrein gesleep en die gooseneck was soos 'n anker.

Het dit net genoem want dan sou dit nie nodig wees om dubbelwiel te vervang het nie of om die wiel af te haal elke keer as ek sleep nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 12:06:11 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 46 years

Ok, ek verstaan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Feb 2016 @ 22:13:59 pm
Frs1
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 197
Joined: 02 Aug 2011
Experience: 60 years
Trevor ek het nou n 9 x 4.5 dak opgesit vir die exclusive. Vir n 9m gebruik jy 13 plate. Die 4.5 maak dit lekker vir gemaklik in reverse sonder om te worry vir pale ens. Ek het 6 pale gebruik van 76x76x1.6 en 6x9mx 100x20x2 lip channel gebruik.
Die staal en verf en sement het my omtrent so R7500 gekos.
Die arbeid was baie sweet gewees.
Die lae kant is 3m en ho kant 3.3m.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2016 @ 05:08:53 am
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years

Baie dankie - projek vir volgende week

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Feb 2016 @ 06:08:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16113
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Baie geluk Trevor. Duidelik is my vrou nie lief vir my nie. Ek moes my wa verkoop het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2016 @ 06:20:12 am
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years

Baie geluk Trevor. Duidelik is my vrou nie lief vir my nie. Ek moes my wa verkoop het.



Eks bly jou vrou het tot haar sinne gekom - nou kry jy sommer 'n nuwe wa.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2016 @ 06:26:11 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16113
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja dit was maar omstandighede. Geluk en met baie seëninge van Bo aan my kant het dit nie lank gehou nie.

Kan nie wag nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2016 @ 09:27:50 am
Lennie
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2029
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 51 years

Wat die neuswiel betref :-

My 11-jaar oue Exclusive het 'n verwyderbare, neus-trippel-wiel wat ek oor die jare sonder probleme gebruik.  Ek gebruik nie eers die skroefie wat die neuswiel se kort stafie aan die jockey-slinger-pyp verbind nie.  As die wa gehaak is, lig ek die jockey op en die rtippel-wiel val uit wat ek dan in die neuskas vervoer tot by my bestemming.  Daar is dus geen moontlikheid dat dit oor spoedhobbels kan skuur nie.

Ek het nou 'n PowrTouch mover en ervaar geen probleem met die trippel-wiel oor gras en sand nie.  Ek het wel opgemerk dat waar 'n randsteentjie is, is die trippel-wiel geneig om vas te haak en dan "buig" die rubber wieletjies as dit dwars draai.  Dit oorbrug ek deur 'n sterk staalplaatjie van 20cmx20cm voor die trippel-wiel te plaas sou daar iewers 'n randsteentjie wees.  Na my mening 'n geen-koste, doeltreffende oplossing.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2016 @ 15:05:06 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5808
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Stem Len, ook nog nooit probleme gekry met daai wiel nie.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Mar 2016 @ 20:29:34 pm
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years
making good progress - rear view camera is installed, travel blanket sent away for the "sloop" to be added and the poles for the little afdak over the nosecone and front window.

Unfortunately doesn't seem like I will get to the addition of the extra extrusion into which the travel blanket must fit to enable me to use both the travel blanket and the tent at the same time as the guys who are doing some of the work are quite busy at the moment.

just one question - the lights inside the caravan only seem to work with 220V although the light fittings state that it is 12V. According to the previous owner its only the inside fluorescent light that worked with 12V when he bought it. There are quite a number of wires inside the caravan (under the dinette seats - next to the geyser) that seemed that someone didn't put it back where it belong. One of the wires has an in-line fuse on it and then the others have connectors on, but I can't see where it should go. Will take photos in the morning and post it here.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Mar 2016 @ 09:58:38 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5808
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Mine is all 12vDC, only the 2 bedside lamps are 220vAc that i installed.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za