English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 439
Total Replies: 251 862
Total Views: 83 200 756
topics: 304
replies: 380
views: 10 368
topics: 124
replies: 143
views: 4 462

Impala sighted at Weesgerus Holiday Resort

replies: 2
views: 71
21 Apr 2019 @ 06:43:32 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Impala sighted at Weesgerus Holiday Resort on 21 Apr 2019.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr 2019 @ 07:41:19 am
Anonymous

Geert, hierdie jaar was daar baie van hulle, meer as gewoonlik.

Ons het ook baie kalfies gesien. Volgens kenners, reken hulle dat dit hierdie tyd van die jaar hulle paar tyd is asook so met die tarentale.

Vandag sien jy 'n familie en more sien jy dat daardie familie verdubbel het.

Dit is nogals 'n slim tipe dier. Ek het eendag opgemerk dat die ouers baie beskermend is oor hulle kuikens.

Sodra hulle gevaar sien, soos bv: 'n arend, valk ens, gee hulle net een skreeu en almal spat in verskeie rigtings vir skuiling.

Wat vir my iets besonders was, was nou die een oggend gewaar hulle ook iets, almal vlug vir skuiling, maar die kuikens dink verder en kry hulle skuiling in die sytent van vriende wie ons ken terwyl ons sit en gesels daar met hulle.

Al die kuikens het mooi in die hoek van die sytent gaan staan soos klomp kleuters wat opdrag gekry het van 'n onderwyser.

Dit was werklik nogals interessant om te aanskou. Ongelukkig het ek nie my foon gehad om 'n foto te kan neem nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za