English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 823
Total Replies: 256 866
Total Views: 83 387 986
topics: 4 513
replies: 31 024
views: 17 453 082
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 466
replies: 453
views: 17 267 554
topics: 11
replies: 88
views: 25 146
Ifafa Beach Caravan Park
KwaZulu-Natal, Ifafa Beach
43
Total Ratings: 43
40   
3
Rated: 03 Mar 2020
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Ifafa Beach Caravan Park

replies: 6
views: 253
12 Jan 2021 @ 07:58:35 am
Steve Wise
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 23 Mar 2015
Experience: 6 years

Good day to all....we are thinking of staying at Ifafa Caravan Park for 2 or so months....is there any of my fellow campers who have been there lately like over the 2020 December holidays who could supply me with their opinion of the park....all other reviews i have read are a bit dated.

Many thanks

Steve.

I don't need therapy - I just need to go camping!!!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2021 @ 07:59:46 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Gaan kyk op Flip sê web, daar gaan hy jou antwoord.

Sal jou hier ook n antwoord gee.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2021 @ 08:28:37 am
Steve Wise
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 23 Mar 2015
Experience: 6 years

Dankie Jin.....wardeer dit!!

 

I don't need therapy - I just need to go camping!!!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2021 @ 08:56:12 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17816
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Ek het self nog nie daar gekamp nie, maar wat ek op Facebook lees wat die langstaaners sê oor die oord,  kan jy maar met geruste hart gaan.....hulle almal geniet dit daar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2021 @ 13:28:38 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10178
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 41 years

Watter jaar classique het jy?

Sien hy is baie anders of het jy verander.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2021 @ 20:13:27 pm
Steve Wise
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 23 Mar 2015
Experience: 6 years

Janee...dit is n 94 model...wat ons heeltemal verander het. Basis dieselfde maar sink en gas stoof nou buite in die sytent....nuwe vloere....kaste geverf ens ens. Ons bly nou amper n jaar in die karavaan....heeltemal anders as naweek of langnaweek kamp dis verseker.😉😒

I don't need therapy - I just need to go camping!!!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2021 @ 22:39:30 pm
FlipnTilla
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 478
Joined: 28 Jun 2011
Experience: 48 years

Die kamp bestaan uit twee gedeeltes, die onderste deel het baie bome en dus baie skaduwee, die nadeel is egter dat dit in die reenseisoen klam bly.  Die ape is ook hier 'n groter probleem.  Die boonste terras is oop, grasbedek, met min skaduwee.

Daar is 'n redelike winkel en baie goeie restaurant. Die terrein en swembad was altyd netjies, maar die getypoel spoel gereeld vol sand. 

Abusiegeriewe is netjies en word skoongehou.  Warmwater is net gedurende sekere ure beskikbaar.

Die naaste groot winkels is in Scottburgh.

Hengel is redelik goed as jy genoeg ure vroeg oggend en met sonsondergang insit.

Die Eienaar is 'n rukkie gelede oorlede en ons weet nie wie nou in beheer is nie en of alles nog reg loop nie.

Ons het ons besoeke daar nog altyd geniet.

Flip de Wet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za