English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 795
Total Views: 83 248 946
topics: 778
replies: 6 344
views: 2 393 214

IBR Sinkplate

replies: 11
views: 3396
23 Jan 2017 @ 07:22:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek is opsoek na 6 x 2m IBR sinkplate. (Tweedehans, Nuut makie sakie)

Ek moet die afdak van die Sensation effens verleng sal dit waardeer as daar is wat rond lê en nie meer gebruik word nie.  Want 2m lengtes is nou nie die gewildste lengte in sinke nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2017 @ 07:34:14 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit kan langer ook wees. Die sal net op die bestaande dak dan lê.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2017 @ 12:05:26 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Leon, hier by ons het ek al my afdakke se plate(cromadeck en polycrop) by Roofco gekoop. Hulle rol dit uit en kan enige lengte sny solank dit in meters of halwe meters is. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2017 @ 14:18:01 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dankie Jan. Sal na die hardeware plekke toe gaan as niemand iets het wat in sy erf rondlê nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2017 @ 14:31:24 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Dankie Jan. Sal na die hardeware plekke toe gaan as niemand iets het wat in sy erf rondlê nie.

 

Leon ek het vir jou wat 1.5m lank is. Wit chromadek. Weet nie hoeveel ek het. Is in Potch maar sal jou laat weet as ek tuis is so 18h00 se kant- For free!!!

E-mail my jou selnommer - weet nie of hy op jou vorige e-mails was nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2017 @ 14:52:38 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon ek het vir jou wat 1.5m lank is. Wit chromadek. Weet nie hoeveel ek het. Is in Potch maar sal jou laat weet as ek tuis is so 18h00 se kant- For free!!!

E-mail my jou selnommer - weet nie of hy op jou vorige e-mails was nie.

Nil agt twee 880 een sewe 41

Kanse is goed dat ek 'n plan sal kan maak met dit, afhangende hoeveel daar is . Dankie

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2017 @ 15:37:22 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
As jy nuut wil gaan...probeer Heunis Rainwater goods. Hulle verskaf aan Alert staal ensovoorts....behoort jou nie meer as R500 te kos nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Jan 2017 @ 18:46:11 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Nil agt twee 880 een sewe 41

Kanse is goed dat ek 'n plan sal kan maak met dit, afhangende hoeveel daar is . Dankie

Whattsapp is verkeerd. Ek het 4 van 1500mm en een stuk van 950mm.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jan 2017 @ 06:40:07 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dankie vir die gebaar Danie. Ek het min ses nodig. Sal met jou praat as ek dalk nog ander in die hande kan kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jan 2017 @ 20:19:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Haal sommer daar by die werk af, by daai leë hangers.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2017 @ 06:21:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja ja ek hoor jou en dan kamp ek nooit meer nie. Want ek kry nie meer geld nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jan 2017 @ 06:44:04 am
Anonymous

Leon dan hoef jy ook nie te bekommer oor sekuriteit nie. Jou kampplek gaan baie diefwering om he.LOL

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za