English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 643
Total Replies: 267 842
Total Views: 83 785 581
topics: 823
replies: 13 319
views: 4 986 084
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Hyundai Tucson.

replies: 15
views: 5791
12 Oct, 2015 @ 11:21:49 am
Zylie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 18 Dec, 2012
Experience: 47 years
Indien enigieman nog twyfel het oor die Hyundai Tucson se vermons lees wat volg. Ek het twee jaar gelede my VW Touran 2.0 TDI verruil vir 'n Tucson weens astronomiese onderhoudskostes. Verskeie persone het my laat verstaan dat die Tucson nie my Gypsey Regal (gelaaide gewig 1360 Kg) sal kan akkommodeer nie. Verkeerd. Het pas 'n 4200km toer na die Oos en Weskaap gedoen. Sleepvermo uitstekend vir 'n 2L petrol. Gemiddelde brandstofverbruik oor die hele afstand was 7,8km/l teen 100km/u. Dit het 'n sterk kopwind ingesluit tussen Colesberg en Bloemfontein. Afstand afgel per uur was gemmiddeld 92km. Baviaanskloof padtoestande aangedurf met tweewielaandrywing en het so hier en daar vrese gehad dat die traksie nie voldoende sou wees nie maar het deurgegaan. Hierdie is 'n lae onderhoud voertuig en is uiters betroubaar. Sal graag kommentaar wil kry oor die opvolger (Hyundai IX35).Ongelukkig is die IX35 se grondvryhoogte reeds baie laer vir toestande soos die Baviaans.
Reisrakker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct, 2015 @ 11:25:57 am
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr, 2015
Experience: 38 years
Zylie, 7,8km/l wil gedoen wees. Kan dit amper nie glo nie.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct, 2015 @ 11:32:23 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19617
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years
Bly jy is gelukkig...dankie vir terugvoering
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct, 2015 @ 12:00:40 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 829
Joined: 25 Apr, 2014
Experience: 48 years
Geloof is seker goed. lol
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct, 2015 @ 12:57:07 pm
Anonymous

Daar is baie voertuie wat verbaas

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct, 2015 @ 13:33:08 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5086
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years
Die ix35 is ook n puik motor sy sleep vermoe weet ek nie
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct, 2015 @ 14:56:48 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct, 2013
Experience: 44 years
Sounds good & glad you're satisfied.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct, 2015 @ 15:12:36 pm
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 586
Joined: 19 Jul, 2015
Experience: 30 years

klink baie goed. ek verstaan die IX35 gaan vervang word met nuwe Tucson. hulle gaan die naam terug verander. het nou dit dag toets verslag gesien, hy lyk baie mooi, soos klein Sante FE.

o vir die Ford manne....die facelift Ranger kom volgende maand uit! ook meer ronde lyne.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Oct, 2015 @ 15:23:17 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec, 2014
Experience: 34 years

klink baie goed. ek verstaan die IX35 gaan vervang word met nuwe Tucson. hulle gaan die naam terug verander. het nou dit dag toets verslag gesien, hy lyk baie mooi, soos klein Sante FE.

o vir die Ford manne....die facelift Ranger kom volgende maand uit! ook meer ronde lyne.

Ons wat lank getroud is is al gewoond aan die ronder lyne....laughinglaughing

Dankie Jan

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct, 2015 @ 04:00:02 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar, 2014
Experience: 50 years
Dankie vir die info laat die doem profete dink
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct, 2015 @ 14:28:21 pm
Diddo
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 786
Joined: 23 Apr, 2014
Experience: 23 years

Ons het ook vir `n tydjie met een gesleep. Brandstof verbruik lyk reg (Het ook daar rond gewees). Het ongelukkig die Clutch bietjie seergemaak met `n trippie Sabie toe. (Ons het hom nog steeds so gery)Wat ek nogal van hom gehou het is dat hy homself nie laat rondruk het deur die wa.

Bly uit 5de rat, moenie hastig wees en nie hoêr as 105Km/h - My 5c

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Oct, 2015 @ 11:52:47 am
Studdybear
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 44
Joined: 13 Jan, 2015
Experience: 50 years
We get 7km/l at 100km with our Tuscon 2.7l V6 towing 1999 Gypsey Romany.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep, 2016 @ 10:36:22 am
Anton1
New Member
70% Profile Strength
Posts: 1
Joined: 10 Sep, 2016
Experience: 41 years
Haai almal. Ek het vir my n 2007 Tucson 2.0 gls gekoop maar nog nie met hom gesleep nie. Ek besit n Sprite super sport '92 en wil graag weet of daar ander mense is wat al so sleep kombinasie gehad het en wat is hulle onder vinding gewees. ek het op n kol gelees indie wegsleep gelees dat n person sy wa sleep met n 1.6 corolla wat vir my bietjie onwerklik klink. Ek het met met n v6 gesleep maar toe raak die voertuig n wit olifant en sy motor moeg. het dit laat oordoen maar dinge was nie meer die selfde nie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep, 2016 @ 20:27:09 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep, 2013
Experience: 42 years

Anton. Ek het n Sprite Super Sport gesleep maar net n IX35  2.0 Diesel.

Die Super Sport sleep fantasties en goed geballanseerd. Ook n baie ligte karavaan.

Dus glo ek dat jy ok sal wees. Die IX35 het n dual clutch assembly wat my wel probleme gegee en my Hyundai omgeruil vir n Kia Sportage automaties 2.0L Diesel  Dit is die selfde clutch maat die automaties het gekeer dat ek nie op die clutch ry  byvoobeeld by tol paaie en lang rye.

Lekker sleep wees veilig

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep, 2017 @ 00:44:43 am
Zylie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 18 Dec, 2012
Experience: 47 years
Weer 'n uitstekende ervaring metHyundai Tucson 2009. Ek sleep 'n Gypsey Regal daarmee. Middelburg na Berg & Dal in die KNP. Gemiddelde spoed 92km/u. Aangedui 105km/u. Brandstofverbruik 7,86km/L. Terug na Middelburg was die gemiddelde spoed 86km/u. Gepoog om weer 105km/u te handhaaf op spoedmeter. Brandstofverbruik 7,51km/l. Ek dink dit bly 'n uitstekende sleepvoertuig in die 2L petrolreeks en is dit die beste brandstofverbruik wat ek ooit met 'n petrolenjin gekry het. Sal graag die nuwe Tucson wil vergelyk.
Reisrakker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Sep, 2017 @ 06:25:42 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov, 2013
Experience: 63 years

Zylie ek het met die Tucson se neef 'n 2007 KIA Sportage 2lt gesleep, en was bietjie teleer gesteld, sy agter veering was baie sag ek het op 'n tripie van Rustenburg Stillbaai toe en trug die twee agter BF Goodridge bande tot op die draad deurgery. En ek het net my Echo boswa gesleep.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za