English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 308
Total Replies: 250 397
Total Views: 83 153 889
topics: 11 434
replies: 137 663
views: 39 291 916
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hydroponic system

replies: 6
views: 200
16 May 2020 @ 19:11:57 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Jammer...hierdie is nou nie n kamp onderwerp nie, maar plaas maar omdat kamp onderwerpe nou skaars is tydens lockdown.

Ek wil graag met n groentetuin begin en het nou bietjie opgelees oor hydroponic sisteme. Is daar van julle wat sulke sisteme by jul huis het wat n paar tips kan deel?

Hoor graag van julle

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 May 2020 @ 18:36:22 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 231
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Geert my broer het met die besigheid begin en net so vinnig op gehou Rede is:

As jy die ding wil reg doen is die inset koste redelik hoog, afhangend van hoeveel monde jy wil voed

Dan is daar ook die geval van spasie, ja jy benodig baie minder om redelike produksie te lewer as die teenoorgestelde grond beplanting Ek praat nou van hoorse. Sal graag wil hoor van ander mense wat wel die plant metode doen en hulle bevindings

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2020 @ 08:56:28 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3319
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Wat is die lid van Oudtshoorn- Neef een of iets, wat ernstig op die gebied ge-eksperimenteer het.  Hy sou die regte persoonn gewees het om jou van raad te bedien, maar dit lyk my hy is ongelukkig nie meer hier nie.  Dit vind ek jammer want ek het sy bydraes, ook met sy antieke motor herbouwerk, baie ionteressant gevind.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2020 @ 11:55:37 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2174
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ja dit was Neef Herman. As ek reg onthou is hy nou by die ander forum. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 May 2020 @ 15:35:43 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5805
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Ja Neef kuier daar saam ons.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2020 @ 18:52:44 pm
pieterc
Silver Member
37% Profile Strength
Posts: 79
Joined: 10 Mar 2015

Probeer die plek vir meer inligting.

Op die R513 op pad na Cullinan. Zambesi / Sefakho Makgatho in n Oostelike rigting. Ongeveer 3-4 km Oos van N1.

Kon ongelukkig nie n tel nr sien nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 May 2020 @ 08:30:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Probeer die plek vir meer inligting.

Op die R513 op pad na Cullinan. Zambesi / Sefakho Makgatho in n Oostelike rigting. Ongeveer 3-4 km Oos van N1.

Kon ongelukkig nie n tel nr sien nie.

 

Dankie Pieter....waardeer dit baie! Ek het hul kontak besonderhede op Google gekry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za