English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 238
Total Replies: 248 939
Total Views: 83 116 173
topics: 11 388
replies: 136 647
views: 39 268 722
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hulp vir Afrika kontinent

replies: 19
views: 308
06 Apr 2020 @ 13:29:01 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

hierdie is ‘n deel van ‘n berig in die Engelse Metro koerant:

Urgent calls for financial aid from G20 nations have followed. A meeting of African finance ministers agreed the continent needed a stimulus package of up to £82billion, including a £36billion interest waiver on debt payments.

The International Monetary Fund said at the end of last month it had received calls for emergency finance from 20 African countries, with requests from a further ten likely.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 14:01:31 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Nog ‘n deel uit diesselfde berig:

AFRICA faces a ‘complete collapse of economies and livelihoods’ unless the spread of coronavirus is contained, a United Nations official has warned.

‘The African labour market is driven by imports and exports and, with the lockdown everywhere in the world, it means basically that the economy is frozen in place,’ said Ahunna Eziakonwa, regional director for the UN Development Program in Africa.

‘With that, of course, all the jobs are gone. We will see a complete collapse of economies and livelihoods.’

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 14:19:56 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

Nog n deel uit diesselfde berig: “

More than half of Africa’s 54 countries have imposed lockdowns, curfews, travel restrictions and other measures to halt the spread of coronavirus.

Africa has so far recorded 8,500 Covid-19 cases and 360 deaths, according to the Africa Centres for Disease Control and Prevention.

However, the world’s poorest continent — home to 1.3billion people — could take the biggest economic hit as some governments cannot afford subsidies and a large percentage of the population work on an informal basis.

The UN Economic Commission for Africa (Uneca) has called for emergency action to protect 30million jobs that are immediately at risk. It predicts the continent will need £8.6billion extra for healthcare, which could make some countries’ debt unsustainable.”

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 14:28:41 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4302
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

On Monday our refuse is removed. Prior to them arriving there are people that go through the trash salvaging anything from which they can make a buck. They are now off the streets so no income for them.

Had to collect our medication today. The men with their chain saws that do small tree cutting jobs are not on the corner. So is the man on the other corner that sells flowers and the local newspaper. In the parking lot by the chemist there are no car guards.

All the above people tried to make an honest living. How do they put food on the table now?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 14:38:17 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

This is heartbreaking, but the alternative, acting as if nothing is amiss, will still be more traumatic when  the mortalities might rise to thousands, even hundreds of thousands.  Who has a solution to all these problems?  I think eventually all of us tax payers are going to assist in relieving the plight of many by paying additional taxes and we should not complain.  If any of us are able to pay tax, it means we are still lucky to have an income.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 14:38:37 pm
Adele1
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 205
Joined: 30 Nov -0001
Experience: 40 years

On Monday our refuse is removed. Prior to them arriving there are people that go through the trash salvaging anything from which they can make a buck. They are now off the streets so no income for them.

Had to collect our medication today. The men with their chain saws that do small tree cutting jobs are not on the corner. So is the man on the other corner that sells flowers and the local newspaper. In the parking lot by the chemist there are no car guards.

All the above people tried to make an honest living. How do they put food on the table now?

tragic to think how many people lost their jobs and you have a family to feed each and every day ,  worrying how you manage to feed your family every day

my heart goes out to those in need

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 15:10:11 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

hierdie is ‘n deel van ‘n berig in die Engelse Metro koerant:

Urgent calls for financial aid from G20 nations have followed. A meeting of African finance ministers agreed the continent needed a stimulus package of up to £82billion, including a £36billion interest waiver on debt payments.

The International Monetary Fund said at the end of last month it had received calls for emergency finance from 20 African countries, with requests from a further ten likely.

Daardie geld en bystand is so nodig. Afrika se mense sit met hongersnood amper geen en haglike mediese bystand. Haglike toestande waar hulle Bly. Behalwe die Corona nou is daar ander pes en siektes.

Probleem is........

Saam met daardie geld moet iemand saamgestuur word wat onafhanklik van die begunstige is om daardie geld te administreer.

Indien nie is daardie geld weg en alles behalwe Vir die regte doel waarvoor dit geskenk word. Daar is memigmale gelde deur die wereld vir Afrika geskenk. Politisie daarna ry net beter karre en het groter plase terwyl mense nog steeds doodgaan van honger en pes.

Bitter min sal jy kry dat sulke gelde korrek aangewend word.

Maar Bowen alles sal dit n God's seen wees.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2020 @ 15:52:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek dink hier is baie geld in ons land....dit lê net in verkeerde rekenings

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 09:14:11 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Kom ons wees eerlik met onsself, voor die uitbreek van Corona het Afrika se kinders probleme gehad, die grootste daarvan om AK 47 gewere ens in die hande te kry vir om elke diktator se mishoop te beskerm (vat maar vir Zuma in ons eie land).

Afrika sal nooit sy eie gat kan afvee nie want die oomblik as jy geld instoot vir humanitere redes is daar n korupte amptenaar wat solank die kleur van sy Range Rover gaan kies en die skakering van sy bloulig brigade se liggies voor daai ander lande se geldjies nog sy bankrekeing getref het.

My 5c.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 09:32:56 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Kom ons wees eerlik met onsself, voor die uitbreek van Corona het Afrika se kinders probleme gehad, die grootste daarvan om AK 47 gewere ens in die hande te kry vir om elke diktator se mishoop te beskerm (vat maar vir Zuma in ons eie land).

Afrika sal nooit sy eie gat kan afvee nie want die oomblik as jy geld instoot vir humanitere redes is daar n korupte amptenaar wat solank die kleur van sy Range Rover gaan kies en die skakering van sy bloulig brigade se liggies voor daai ander lande se geldjies nog sy bankrekeing getref het.

My 5c.

Niks en niemand gaan dit verander nie.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 11:31:49 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Hoekom is daar 'n persepsie dat slegs die huidige regering korrup is?  Onder die vorige regering is sulke inligting onderdruk  omdat die regering soveel mag oor die media gehad het.  Die korrpusie was daar, daar is selfs verskeie boeke daaroor geskryf.  Baie ander lande, insluitende 'ontwikkelde' lande soos Brittanje, Japan, Italië, die VSA, het grootskaalse korrupsie.  Dit lyk my dit is maar feite van die lewe.  Ek probeer dit nie regverdig nie, maar ek dink ons moet nie altyd net die negatiewe probeer raaksien en die goeie miskyk nie.  Kom ons probeer bietjie m,eer positief teenoor ons eie land wees.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 13:21:29 pm

Baie geldige stellings. Ja daar was korropsie in die vorige regering ook, sowel as slawerny en baie erge dinge.

Hier en nou by ons as daar een positiewe ding is in ons land sou sommige senior amptenare al tronk toe gegaan het. Daar is niks.

Nou dat die regering in rat spring en probeer om die regte ding te doen is goed. Maar hier het hulle nie n keuse, want almal insluitende hulself staan in Lyn Vir die virus. Geld en korrupsie kan dit nie weg vat.

Die regering het versuim om die menigte oproer makers vas te vat wat ons weermag en polisie saam nie nou kan beheer en wat nou hulle en ons se grootste bedreiging is.

Nou bly ons enigste hoop vir ons hele bevolking wit, swart, bruin, pienk en pers die vergifnis en genade van God. Almal het hul luck te ver gestoot

Om positief te raak begin deur kriminele in n tronk te sit, begin om christenskap terug te dit in skole. Moordenaars en verkragters moet dood straf kry nie nie so called lewens lank.

Daar moet duidelik en sigtelik iets gedoen word Vir mense wat In haglike Shacks Bly en grense moet gesluit word Vir imigrante sodat meet werk geskep Kan word.

Jammer Fred ek stem nie met jou draad en as jy praat van persepsie my vriend was jy seker baie dekades uit die land uit, dalk verder want selfs die res van die wereld rate ons as van die meeste korrupte land in die wereld.

Ja daar is baie werk om te doen en ek werk graag saam. Let's call a spade a spade. Kom ons gesels eerder kamp voor ons twak praat.

God seen ons land. Gee leiding aan ons regering, voed en beskerm ons mense, almal en vergewe ons waar ons, ons Heilige God te na gekom het is my gebed vir jul almal.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 13:22:43 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 552
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Hoekom is daar 'n persepsie dat slegs die huidige regering korrup is?  Onder die vorige regering is sulke inligting onderdruk  omdat die regering soveel mag oor die media gehad het.  Die korrpusie was daar, daar is selfs verskeie boeke daaroor geskryf.  Baie ander lande, insluitende 'ontwikkelde' lande soos Brittanje, Japan, Italië, die VSA, het grootskaalse korrupsie.  Dit lyk my dit is maar feite van die lewe.  Ek probeer dit nie regverdig nie, maar ek dink ons moet nie altyd net die negatiewe probeer raaksien en die goeie miskyk nie.  Kom ons probeer bietjie m,eer positief teenoor ons eie land wees.

Fred, ek praat eintlik van Afrika in geheel nie net SA nie.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Apr 2020 @ 13:24:04 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 397
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 33 years

Hoekom is daar 'n persepsie dat slegs die huidige regering korrup is?  Onder die vorige regering is sulke inligting onderdruk  omdat die regering soveel mag oor die media gehad het.  Die korrpusie was daar, daar is selfs verskeie boeke daaroor geskryf.  Baie ander lande, insluitende 'ontwikkelde' lande soos Brittanje, Japan, Italië, die VSA, het grootskaalse korrupsie.  Dit lyk my dit is maar feite van die lewe.  Ek probeer dit nie regverdig nie, maar ek dink ons moet nie altyd net die negatiewe probeer raaksien en die goeie miskyk nie.  Kom ons probeer bietjie m,eer positief teenoor ons eie land wees.

Fred you could not have said it better!!

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 11:14:04 am
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 352
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 37 years

Corruption and fraud does take place in all the countries of the world - agree. As a tax payer in the USA for example, I can go to many State or City Parks for a very small fee and enjoy the outdoors and well maintained facilities. The roads are clean and everything is in order - as it used to be in the old RSA dorpe. In RSA you pay your taxes and get nothing but a kick in the backside and hostile attitude from the recipients.

Financial “Aid” and taxes are the sources for corruption and fraud in African countries (which including dear RSA) - governments and their overpaid, lazy “employees” live like kings while the rest literally starve to death - personally I don’t want to feed or nurture this evil monster.

Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 11:47:10 am
LouisD
Gold Member
81% Profile Strength
Posts: 175
Joined: 21 Oct 2013

Hoekom is daar 'n persepsie dat slegs die huidige regering korrup is?  Onder die vorige regering is sulke inligting onderdruk  omdat die regering soveel mag oor die media gehad het.  Die korrpusie was daar, daar is selfs verskeie boeke daaroor geskryf.  Baie ander lande, insluitende 'ontwikkelde' lande soos Brittanje, Japan, Italië, die VSA, het grootskaalse korrupsie.  Dit lyk my dit is maar feite van die lewe.  Ek probeer dit nie regverdig nie, maar ek dink ons moet nie altyd net die negatiewe probeer raaksien en die goeie miskyk nie.  Kom ons probeer bietjie m,eer positief teenoor ons eie land wees.

Dit is verseker reg om te se daar is korrupsie in baie lande, inlsuitend die voorige regeering in SA. Die verskil is, destyds, en met ander lande, hulle steel die room. Ongelukkig, in Zuma se tydperk van amoer 8 jaar, is die room, melk, melk stoel, melk kan, en sommer die koei gesteel. Dalk is ek n dromer, maar met hoe Cyril opgetree het met hierdie virus, en sy leiding, miskien is daar nog hoop vir ons voorentoe. Ja, daar is voute, en alles is nie maanskyn en rose nie, maar kom ons gee krediet waar nodig. Self die BBC het n berig geskryf met lof en prys hoe ons as land reageer het. 

Weereens, dalk is ek n dromer, maar as daar n land is wat my hoop gee, en n Afrika land, is dit Botswana. Ons moet positief bly in die tydperk

In my swakheid, maak Hy my sterk. Sy guns sal my volg al my dae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 11:58:43 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis wat ek bedoel Louis. Moenie stilbly oor foute nie, maar sê dankie vir goeie werk.  Glo my, ek maak my bek vinnig oop as ek verkeerd behandel is onder andere by winkels.  Ek het al 'n paar maal tot by top mense op bestuursvlak gevorder, eenmaal selfs met die besturende direkteur van 'n groep gepraat oor swak diens.  Maar ek maak ook 'n punt daarvan om besondere goeie diens te prys deur bv 'n epos aan die betrokke organisasie te skryf.  Dit word gewoonlik baie waardeer en dit beteken hopelik punte vir die betroke werkgewer.  Sulke organisasies is gewoond daaraan om geskel te word(kyk maar na Hellopeter)  so 'n komplement dink ek is baie welkom as dit verdien word.

Ek glo ook soos jy, dinge sal regkom soos dit al in verskeie Afrikalande reggekom het.  Ons het nog nie, hopelik ook nooit nie, teruggesak tot die dieptes van sommige Afrikalande nie, so ek dink ons het 'n goeie kans.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2020 @ 12:25:18 pm

Stem volhaartig saam Oom Fred. Ons sal deur hierdie ook kom, hoopenlik sal dit nie vererger voor die verbeter. As ons terug kyk, daar was maar baie gevalle in ons eie land waar dinge sleg gelyk het, en die son het weer opgekom.

Ek stem ook saam met die oorspronklike post, hulp van die buiteland vir Afrika lande sal ook verseker n verskil maak. My hart gaan uit na mense wat in hierdie tyd swaarkry, en weet nie hoe om vir hulle gesinne te sorg nie. Dit was nie lank terug nie, dat ek in n soortgelykte situasie gesit het, as dit nie was vir genade van bo nie, sou ek nou nie geweet het  watter kant toe nie. Ek is so dankbaar vir die Een wat my koppie weer laat oorvloei, en dis juis uit daai dankbaarheid dat ek vir my mede mens sal help waar nodig.

In my swakheid, maak Hy my sterk. Sy guns sal my volg al my dae.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2020 @ 11:34:56 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3235
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek dink baie mense dink ook so Louis.  Hulle is net bietjie versigtig om die mening uit te spreek, want dit lyk my die oorweldigende sentiment is om net foute raak te sien en te kritiseer.  Ekself het my al baiemaal uiters onpopulêr gemaak deur my mening uit te spreek teen die heersende sentiment in, maar dit maak nie saak nie.  Daar is 'n Engelse spreuk wat sê "Dare to be a Daniel, dare to stand alone", en ek ìs 'n Daniel.  Dit is al vir my oorlede pa in 'n kerkraadsvergadering gesê en ek is trots op hom.

Oor korrupsie wil ek 'n aanvegbare stelling maak, en dit is dat Amerika waarskynlik een van die korrupste lande is.  Hulle het 'n erkende en gerespekteerde instelling wat as 'lobbying' bekendstaan.  Dit is 'n institusionele aanvaarde stelsel van korrupsie en die tussengangers, die sogenaamde 'lobbyists' is hoogs gerespekteerde professionele mense.  As jy 'n sekere voordeel wil hê wat deur die regering vir jou gegee kan word (dink aan regeringstenders) dan gaan jy na een van die suksesvolle 'lobbyists' wat dan 'gunsies' vir genoeg lede van die huis van verteenwoordigers doen dat hulle daarvoor sal stem.  Hoe is dit nie korrupsie nie?  Veral groot belangegroepe, soos die wapen-eienaarsverenigings, die drankbedryf en die tabakbedryf, maak op groot skaal van die stelsel gebruik om hulle belange te bevorder.  In 'ander' lande moet iemand wat so 'n voordeel soek, maar agteraf na mense in magsposisies gaan om hulle te probeer 'oorreed' om die saak te bevorder en as dit in die openbaar sou uitkom, is dit 'n groot verleentheid.  Dink maar aan Thales en die wapenskandaal.  Miskien is Amerika maar net meer 'eerlik' met hulle korrupsie, of hoe?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2020 @ 12:37:04 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek is gekant daarteen dat geloofsoortuigings op sosiale media gepromoveer word aangesien die Moslem, die Christen en al die ander geloofsoortuigings bepaal was deur die geboortehuis waaruit die mens voortspruit en nie noodwendig oortuiging nie. Daarom voel ek dit hoort nie tuis op sosiale media nie, en is dan ook 'n taboe onderwerp op baie forums. Maar dit daar gelaat.

Die rede vir my inleidende relaas is omdat ek na die Tien Gebooie wil verwys, nie vanuit 'n geloofskonteks nie, maar as geskiedenis. Daardie wette sou nie geboekstaaf gewees het as daar nie aanleiding daarvoor was nie. Van die voorste tye was oneerlikheid aan die orde van die dag. Daar word gesê amptenary glo in die elfde gebod, naamlik "thou shalt not be found out". Ek weet van Afrika bewoners wat hulle kinders slaan nie omdat hulle gesteel het nie, maar omdat hulle gevang was.

Net hierdie week was daar gesê dat die finansiële hulp vir klein boere deur die banke geadministreer moet word, en nie deur staatsamptenary nie. Dit opsigself gee 'n duidelike boodskap van die moraal en etiek van ons staatsdiens.

Dus, die sukses van finansiële hulpskemas aan hulpbehoewendes word nie bepaal deur hoeveel geld bewillig word nie, maar deur die suksevolle verspreiding van die beskikbare hulp.

In die sestigs het ons gereeld Mosambiek toe gegaan. Jy kon by die hawe in Lorenco Marques jou motor se ruite oop los met jou kamera op die paneelbord. Niks sou ooit gesteel word nie. So hier en daar kon jy iemand opmerk waarvan 'n hand vermis word. Die Portugese het bloot die hand wat gesteel het afgekap, en diefstal was ongehoord.

Ek reken ons het ondraaglike strawwe vir korrupsie nodig, asook onberispelike privaat sektor verspreidingstelsels. Indien daardie twee aspekte in plek kom kan die wereld maar die fondse laat kom vir die hulpbehoewendes. Dit sal aangewend word waarvoor dit bedoel was.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za