English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 798
Total Replies: 239 828
Total Views: 82 811 829
topics: 169
replies: 2 654
views: 65 449
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Hulp met bakkie skokbrekers

replies: 14
views: 209
20 Jan 2020 @ 15:19:54 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 409
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Hi daar,

Ek is in die mark vir nuwe schocks op my Hilux, 2.8 DC 4x4.

Wat stel julle voor want ek ken nie regtig die besigheid nie.

Bakkie is n DKW voertuig, ry nie offroad tracks en al sulke funnies nie, nou en dan mooi plaaspad.

Ek het gekyk na Monroes by Supa quick, nie sleg geprys nie.

Februarie - Die maand van liefde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 17:31:12 pm
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1268
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 41 years

Frik, jy kon my nou omgeslaan het met n veer. Ek was altyd onder die indruk Toyota se onderdele is "Life Time" Net n grappie , voordat die draad weer n geveg word.

Midas en Goldwagen se skok brekers is baie goed geprys. Hou ook van die Monroes en Gabriel.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 22:02:10 pm
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2423
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Jare terug splinternuwe Toy vir ses maande elke maand terug gevat vir shocks.

Koop alternative goeie beproefde shocks. Ek vertrou nie original equipment shocks nie.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 07:29:57 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ek het maar altyd Gabriel gekoop. Seker omdat ek grootgeword het daarmee.

Prys die gabriel shocks nou.  Dan wag jy tot hulle weer 'n special het.  Die special sê gewoonlik buy left and get right side free. Of 50% off.

Ek het so gemaak en toe ek die oorspronklike kwotasie saam neem het ek 'n waarlike 50% afslag gekry op my Ford Saphire.  Het my toe maar R800 gekos vir al vier nuwe skokbrekers.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 07:35:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Sit "Camel Suspension" skok brekers in.

Nou wel bietjie duurder maar die vering kan verstel word soos jy die ry genot wil hê of na behoefte. 

Dit lig die voertuig met ongeveer 50mm

Is ook betroubare maak.

Ek het dit op my Navara gehad en het goed gewerk deur my daai eksta grondvry hoogte te gegee het toe ons gaan duine ry het in Vleesbaai.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 07:49:10 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 409
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Dankie almal, ek het toe besluit op die Gabriel Safari HDP of so iets.

Februarie - Die maand van liefde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 08:42:14 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 408
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Frikadel jy sal nie fout maak nie.  Dis super skok brekers wat reg geprys is.   Ek het myne so 5000km terug opgesit op die ranger maar hy word vandag ingeruil.  Die Groen lyk ook sommer mooi.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 08:48:17 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 409
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Frikadel jy sal nie fout maak nie.  Dis super skok brekers wat reg geprys is.   Ek het myne so 5000km terug opgesit op die ranger maar hy word vandag ingeruil.  Die Groen lyk ook sommer mooi.

Dankie Zack, wat het jy betaal vir die stel en wie het dit vir jou gefit.

Ek sien die fitment ouens hier in Pta Oos hou dit nie aan nie.

Februarie - Die maand van liefde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 09:04:32 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 408
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Frik om die waarheid te sê ek kan nie onthou nie maar ek het dit groothandel gekoop.  Dit was die beste waarde vir geld.  My seun is 'n motorwerktuigkundige by Audi en hy het dit ingesit.  

Daar was 'n groot verskil op die bakkie maar ek moet bysê my Ranger het 190 000 + km op gehad met die oorspronklikes. 

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 10:14:11 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1484
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Sit "Camel Suspension" skok brekers in.

Nou wel bietjie duurder maar die vering kan verstel word soos jy die ry genot wil hê of na behoefte. 

Dit lig die voertuig met ongeveer 50mm

Is ook betroubare maak.

Ek het dit op my Navara gehad en het goed gewerk deur my daai eksta grondvry hoogte te gegee het toe ons gaan duine ry het in Vleesbaai.

Het as student my Datsun SSS se skokbrekers almal vervang met Gabriels wat verstelbaar was tussen Normal, Firm en Sport...raai watter verstelling 'n windgat student kies? Sport natuurlik! Daai Dustbin het om draaie gesuiker asof hy op spore loop...maar ek het elke verdomde klippie in die pad gevoel, amper my tande se stopsels uitgevibreer. Daarna slim geword en nooit iets anders as Normal gekies nie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 16:32:22 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 225
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Ek dink as dit tyd is vir nuwe skokbrekers moet mens dink aan skokbrekers wat die rygerief, handteering as ook die extra vrag beter kan handteer. Ons almal is maar geneig om swaarder te laai as ons op vakansie gaan. Daarom is dit beter om dan te "upgrade" as die gelendheid kom.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 06:49:23 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het as student my Datsun SSS se skokbrekers almal vervang met Gabriels wat verstelbaar was tussen Normal, Firm en Sport...raai watter verstelling 'n windgat student kies? Sport natuurlik! Daai Dustbin het om draaie gesuiker asof hy op spore loop...maar ek het elke verdomde klippie in die pad gevoel, amper my tande se stopsels uitgevibreer. Daarna slim geword en nooit iets anders as Normal gekies nie!

Dit is soos jy sê.  Daar is maar altyd 'n trade off.  As jy die een ding wil hê moet jy maar iewers anders iets in boet.

Daar is mos maar 'n rede waarom iets werk soos wat dit gemaak is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 07:11:03 am
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 409
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Daar was inderwaarheid nie fout met die fabriek skokbrekers nie, hulle is net nie so gemaklik soos aftermarket outjies nie.

Wat my geswaai het was toe ek in n ander pel se bakkie ry en die ritgehalte was uitstekend.

Februarie - Die maand van liefde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 07:55:05 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 408
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Daar was inderwaarheid nie fout met die fabriek skokbrekers nie, hulle is net nie so gemaklik soos aftermarket outjies nie.

Wat my geswaai het was toe ek in n ander pel se bakkie ry en die ritgehalte was uitstekend.

Die tipe band op 'n bakkie maak ook 'n groot verskil.  'n Dik side wall band soos BF Goodrich of Coopers ry baie harder as 'n gewone bakkie band.   Ek het 0.3 bar afgekom met my druk om 'n lekkerder rit te verseker.  

 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Jan 2020 @ 09:34:51 am
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1484
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Dit is soos jy sê.  Daar is maar altyd 'n trade off.  As jy die een ding wil hê moet jy maar iewers anders iets in boet.

Daar is mos maar 'n rede waarom iets werk soos wat dit gemaak is.

Heeltemal reg, ontwerp is mos 'n saak van die beste kompromis kies. Maar ek mis daai Dustbin vandag, moes hom nooit verkoop het nie...:(

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required