English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 243
Total Replies: 229 716
Total Views: 82 362 870
topics: 10 816
replies: 124 757
views: 38 850 925
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Hulp met alarm

replies: 18
views: 303
20 Sep 2019 @ 14:14:47 pm
Sherpa Annie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 31 Aug 2019
Experience: less than a year

Hallo mense. Ek het die alarm n rukkie terug aangekoop. Ek het die “user manual” misplaas. Is daar iemand wat my kan help daarmee asseblief

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 21:08:19 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Welkom op die forum.

Ek is vervelig en mag nie gaan kamp saam die ander nie. Dr orders.

Hulle is almal by Parys langs die vaalrivier wat jou kan help. So jy sal moet wag tot na die lang naweek.

Amders is jy gelukkig en is hier dalk een wat kan help.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 21:34:56 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4231
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Welkom op die forum Stefan.

Ek neem aan dis al die komponente van die alarm?

Jammer maar kan nie help aangesien daar heelwat is om op te stel om bv boodskappe uit te stuur asook om sekere nommers te bel.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep 2019 @ 22:47:23 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13699
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

André van gadgetly sal jou bystaan met manual of instruksies. Kontak hom op www.gadgetly.co.za

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 10:55:14 am
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4120
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Hallo mense. Ek het die alarm n rukkie terug aangekoop. Ek het die “user manual” misplaas. Is daar iemand wat my kan help daarmee asseblief

What is your email address I will send you a copy of the manual

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 13:54:33 pm
Sherpa Annie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 31 Aug 2019
Experience: less than a year

Welkom op die forum.

Ek is vervelig en mag nie gaan kamp saam die ander nie. Dr orders.

Hulle is almal by Parys langs die vaalrivier wat jou kan help. So jy sal moet wag tot na die lang naweek.

Amders is jy gelukkig en is hier dalk een wat kan help.

 

Welkom op die forum Stefan.

Ek neem aan dis al die komponente van die alarm?

Jammer maar kan nie help aangesien daar heelwat is om op te stel om bv boodskappe uit te stuur asook om sekere nommers te bel.

Dankie almal. Danie hou van jou Rambler. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 13:56:10 pm
Sherpa Annie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 31 Aug 2019
Experience: less than a year

What is your email address I will send you a copy of the manual

Stefan.kruger@nwu.ac.za

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 13:59:31 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4120
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Stefan, I've sent the mail 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 14:12:31 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7803
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Toe is die slim manne soos ek by die huis.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 14:33:38 pm
Sherpa Annie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 31 Aug 2019
Experience: less than a year

Stefan, I've sent the mail 

Thank you. Perfect. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 14:36:33 pm
Sherpa Annie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 31 Aug 2019
Experience: less than a year

Toe is die slim manne soos ek by die huis.

 

Weet nou nie van slim nie, maar hierdie prof is dankbaar en gaan vorentoe baie kamp. Hou nogal baie van Wildslewe fotografie...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 14:45:15 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4120
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Toe is die slim manne soos ek by die huis.

 

wink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 15:15:52 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3660
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Weet nou nie van slim nie, maar hierdie prof is dankbaar en gaan vorentoe baie kamp. Hou nogal baie van Wildslewe fotografie...

Ek ook! Plaas van jou fotos asseblief.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 16:49:31 pm
Sherpa Annie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 31 Aug 2019
Experience: less than a year

Ek ook! Plaas van jou fotos asseblief.

Ek ook! Plaas van jou fotos asseblief.

So ñ paar natuur foto’s

👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 16:59:46 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4120
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Very good pictures cool

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep 2019 @ 17:40:37 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3660
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Baie mooi. Veral die een van die seekoei. Dankie.laughing

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep 2019 @ 15:03:22 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Dankie vir deel, my"snapshots" is maar so so.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2019 @ 23:50:37 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1519
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

'n Goeie foto is 'n goeie foto.

Meer so as dit geneem is terwyl jy kamp. Geniet dit!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2019 @ 10:36:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13991
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Bly jy het reggekom met die Alarmse instuksies.

Puik fotos ...................... dankie vir die deel.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required