English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 421
Total Replies: 232 810
Total Views: 82 449 244
topics: 139
replies: 2 124
views: 48 696
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Hulp met Jurgens XT140 remme

replies: 3
views: 97
07 Oct 2019 @ 19:19:52 pm
Ratcoc
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 07 Oct 2019

Soek hulp om remme te herstel. Rem sisteem op Jurgens XT140 is ongelooflik sensitief en wanneer dit leeg is en stadig gery word onegalige teerpad dan bly die remme vasslaan. Ek vermoed die rem sisteem arms/kabels wat baie speling het en op en af beweeg op n ongelyke pad veroorsaak dat die remme geaktiveer word. Is daar iemend met die nodige raad asseblief. Op spoed gebeur dit baie min. Dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Oct 2019 @ 19:36:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8232
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek het ook een gesleep vir 6 jr maar kan nie dink dat dit ooit gebeur het nie.

Daar moet iets verkeerd wees.

Berste is as jy by n Jurgens handelaar kan uit kom.

Sterkte.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 11:54:22 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14533
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

My besonderhede is hier op die forum beskikbaar.  Kontak my of gee joune dan stuur ek vir jou die spec van wat kom waar en hoe stel jy die remme reg.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Oct 2019 @ 16:22:34 pm
Ratcoc
New Member
37% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 07 Oct 2019

Hallo Leon, my Nr is 0827361888. Stuur my n whatsapp en ek kontak jou. Groete Fanie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required