English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 519
Total Replies: 252 681
Total Views: 83 243 736
topics: 11 569
replies: 139 147
views: 39 339 980
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Huishoudelike yskas in karavaan

replies: 1
views: 1531
20 Jul 2004
Anonymous
kan iemand my help . wil graag weet hoe om yskas in karavaan vas te sit het reeds agter vasgesit maar moet voor ook vaskom en is bang om te boor in yskas vir koper pype in kas wand
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2004
Piet
Platinum Member
11% Profile Strength
Posts: 412
Joined: 01 Jan 2007
Edward, 
Boor gate deur die vloer en bout dan die "base" van die yskas vas.  Dit sal gladnie beweeg nie.  Ek het reeds 6 sulke conversions gedoen en nie een het nog probleme gegee nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za