English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 238
Total Replies: 248 938
Total Views: 83 116 158
topics: 11 388
replies: 136 647
views: 39 268 712
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Howling moon 3m awning

replies: 11
views: 231
05 May 2020 @ 11:30:03 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years

Wil asb raad vra i.v.m bogenoemde, my vriend het so n awning wat hy wil verkoop, ek het gemeet hy sal op my Sprite Sprint pas,maar weet nie wat hulle nuut kos, hy soek R1500 vir die awning is dit die moeite werd, ek wil nie onnodige goed koop as dit nie regtig verskil gaan maak, weet dis my keuse maar julle insette sal baie help.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 11:38:38 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Dis n bargain....moenie 2x dink nie.....KOOP!!!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 11:47:04 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Koop hom en kyk vir jouself. Ek persoonlik sal nie sonder een wil klaarkom nie. Dit maak n naweek kamp se op en afslaan n plesier. Ek gebruik my ander tente net oor Desember se lang verlof. Sou dit nie vir jou werk nie, gaan jy beslis nie sukkel om hom weer te verkoop teen daai prys nie. Ek het voor laasjaar se paasnaweek n 3500 een gekoop vir R 3 600. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 12:53:50 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years

Dankie Geert sal hom die naweek kry en pas en dan besluit bly jy se dis n bargain

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 19:33:24 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek weet nie hoe daai een lyk nie, maar ek wou een vir die classique opsit wat R 5 800 sou kos.

Soos Geert sê, vat hom.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 19:36:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek weet nie hoe daai een lyk nie, maar ek wou een vir die classique opsit wat R 5 800 sou kos.

Soos Geert sê, vat hom.

 

Hoeveel meter vat joune Jin?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 19:48:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Nee ek weet nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 May 2020 @ 20:04:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Nee ek weet nie.

 

Ek het n nuwe 3900 en 4100 wat ek gaan smous

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 07:14:32 am
Kurper
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 262
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 36 years

Stem saam dis 'n groot bargain!

Geert, wat et jy nou weer gedoen om die reenwater te hanteer? Ek dink Hannes sou ook belang stel.

โ€œHe was a wise man who invented beer.โ€ โ€“ Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 08:00:25 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 16916
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Stem saam dis 'n groot bargain!

Geert, wat et jy nou weer gedoen om die reenwater te hanteer? Ek dink Hannes sou ook belang stel.

Gerhard. Ek gebruik tans 2x van die leisure awns. In die middel het ek dan n hoë nok wat dan maak dat die water nie sommer opdam nie...invalshoek is skuins. Ek het verskeie ander idees gedoen toe ek een awn gebruik het, maar op die einde die een wat niks kos nie en minste werk is, is maar om die een hoek te sak. Ek sal kyk of ek daai draad kan opspoor wat ek nog gedoen het en link hier plaas.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 10:01:42 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years

Dankie almal ek gaan hom vrydag optel en opsit en kyk en laat weet groete bly veilig

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 May 2020 @ 20:16:53 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9417
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek het n nuwe 3900 en 4100 wat ek gaan smous

El is van môre af weer huis gebonde. Sal kyk en jou bel.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za