English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 260
Total Replies: 229 989
Total Views: 82 375 649
topics: 139
replies: 2 201
views: 331 005

How to keep warm around your camp fire

replies: 13
views: 310
29 Aug 2019 @ 08:21:29 am
Copper
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 16 Mar 2016
Experience: 9 years

Hi all,

here is something great to share.

Place a few Brickets/charcoal from your fire in a used foil tray from a tart or cake, and place this under your camping chair. be careful not to burn the grass. In this case take two pieces of wood or a brick, and place your tray on this. You will not want to move from your chair.

depending on the under chair heat you require, add what you need. be careful not to burn your seat. In case its windy, place a stone in the tray to stop the tray from blowing around.

Enjoy the warmth

We enjoy the nature and love animals
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 09:14:03 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7826
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nou kan ek nie wag dat dit moet winter word, dat ek dit kan gaan probeer nie. πŸ˜‚πŸ˜‚

Dankie goeie tip. πŸ‘Œ

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 10:06:46 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6406
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ons noem dit fany pan doen dit al van SAWA se tyd

 

How great is our GOD
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 10:47:00 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1739
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Nou kan ek nie wag dat dit moet winter word, dat ek dit kan gaan probeer nie. πŸ˜‚πŸ˜‚

Dankie goeie tip. πŸ‘Œ

Nee asb Jin winter nie gou weer πŸ˜…

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 11:08:46 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13747
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dankie vir die tip!

 

Gee my ook liewer n vuurwarm somer.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 11:44:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7826
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Nee asb Jin winter nie gou weer πŸ˜…

Nie n winter mens, kan nie wag dat dit moet somer word nie. 

N koue🍻is baie lekker in die somer as in die winter. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 12:03:08 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dit kan goed werk om jou warm te maak......

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 12:20:38 pm
Errol
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 32 years

Thanks for the tip but not that desperate to get warm. Also safety here is a bit of an issue for me

December 2014 Camp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 22:09:57 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1520
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dit werk en is onder normale omstandighede nie onveilig nie, tensy jou stoelsitters onder die prop is, dan los jy liewer hierdie metode.

Mens bak lekker. As jy gaste so trakteer, weet dat hulle nie gou gaan loop nie want om so met die 'fanny pan' te kuier is gesellig.

Hou maar op kole gooi as jy wil loop slaap. 

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 22:40:08 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13747
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit werk en is onder normale omstandighede nie onveilig nie, tensy jou stoelsitters onder die prop is, dan los jy liewer hierdie metode.

Mens bak lekker. As jy gaste so trakteer, weet dat hulle nie gou gaan loop nie want om so met die 'fanny pan' te kuier is gesellig.

Hou maar op kole gooi as jy wil loop slaap. 

....of sit n kool of 2 by, dan sal hul ook vinnig opstaanlaughing

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 09:20:14 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1051
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Nee wat, kombersie om en onder die bene is baie lekkerder - en veiliger!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 13:31:05 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 827
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ons het dit vanjaar by ons een buurman hier by Eiland Spa geleer. Dit werk fantasties. Met ons volgende inkopies het ma seker gemaak daar is foeliebakkies in die inkopie-trollie. En sedertdien het dit nog nooit weer só koud hier by Eiland geword dat dit nodig was nie. Ons buurman het dit 'n "bosveld heater" genoem.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 16:11:52 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons het dit vanjaar by ons een buurman hier by Eiland Spa geleer. Dit werk fantasties. Met ons volgende inkopies het ma seker gemaak daar is foeliebakkies in die inkopie-trollie. En sedertdien het dit nog nooit weer só koud hier by Eiland geword dat dit nodig was nie. Ons buurman het dit 'n "bosveld heater" genoem.

 

Oulik...............

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 16:25:58 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1520
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Ons het dit vanjaar by ons een buurman hier by Eiland Spa geleer. Dit werk fantasties. Met ons volgende inkopies het ma seker gemaak daar is foeliebakkies in die inkopie-trollie. En sedertdien het dit nog nooit weer só koud hier by Eiland geword dat dit nodig was nie. Ons buurman het dit 'n "bosveld heater" genoem.

 

Bosveld heater klink baie beter.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required