English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 359
Total Views: 83 846 698
topics: 162
replies: 2 585
views: 360 637

How to fix a tent pole guy-rope

replies: 11
views: 414
20 Feb, 2022 @ 11:32:10 am
Elanga
Bronze Member
55% Profile Strength
Posts: 25
Joined: 04 Feb, 2022

I am told that you should not run a guy-rope from the top of your tent pole directly to the anchor point on the ground. You should rather run the guy-rope for a short distance down the tentpole, tie it to the pole itself with a knot and the procced to the anchor-point on the ground.

Kan die ou manne laat weet of dit waar is en indien so, hoe die knoop om die tentpaal lyk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb, 2022 @ 11:57:22 am
Nico
Jupiter Member
92% Profile Strength
Posts: 1501
Joined: 16 Jan, 2010
Experience: 14 years

The main reason for this is to prevent wind from lifting the tent from the tent pole. By tying ( more a once fold over on the tent pole, some 150 - 300 mm down the pole) the guy rope onto the pole, and then attaching this to the anchor pen merely secures the canvas/tent to the pole, thus preventing the pole to slip out.

Works very well when needed!!

 

 

 

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb, 2022 @ 12:28:02 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 634
Joined: 04 Jan, 2021

Dit is hoe ek myne doen as ń voorbeeld.

Ongelukkig hardloop ek tussen ń Oxtail pot en neem fotos.

Basies is al my toue so gespan.

Wind kom en gaan, maar ek staan solied.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb, 2022 @ 13:45:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Doen dit al my lewe lank en pale Val nie uit met sterk wind nie.

Dit is hoe ek myne doen as ń voorbeeld.

Ongelukkig hardloop ek tussen ń Oxtail pot en neem fotos.

Basies is al my toue so gespan.

Wind kom en gaan, maar ek staan solied.

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Feb, 2022 @ 14:28:20 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Kry vir jou Nick se boek. Puik handleiding met ongeveer 80 bladsye se puik info vir onder die R100 in pdf formaat

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb, 2022 @ 15:12:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16803
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

This actually started way back when the rope was stitched to the canvas of the tent roof.  It was the roof canvas then in some cases a leather patch with the rope stitched to that.  In strong wind it sometimes happened that this stitching tore loose when the rope was directly secured to the ground.  Then came the idea to wrap the rope around the pole to secure the roof to the pole and then secure the rope with a tent peg.  This way the pulling power or force was on the pole and not the stitching.

This was the main reason to secure the rope around the pole.  The benefit was that the pole will also not fall out during these winds.

Take note however if the pole has two sections the bottom part can still fall out then that top part can become a pounding spike in strong winds as it is still attached to the roof.

Friend of mine saw this where the pounding spike was hammering down on a car parked under the rally tent on the rear side of a caravan setup.

That merc had very nasty marks on it created by the top end of the pole.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb, 2022 @ 19:21:23 pm
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 162
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

Vir die persone wat nog nie die "gadget" gesien het nie..hier is wat ek gedoen het om te verhoed dat die pale nie uitmekaar uit trek nie en die onderste paal nie skuif in erg wind of en reen nie( veral op paving op n grondseil as dit nat is)

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb, 2022 @ 20:04:33 pm
JohanMarais
Moon Member
85% Profile Strength
Posts: 708
Joined: 04 Mar, 2014
Experience: 33 years

Vir die persone wat nog nie die "gadget" gesien het nie..hier is wat ek gedoen het om te verhoed dat die pale nie uitmekaar uit trek nie en die onderste paal nie skuif in erg wind of en reen nie( veral op paving op n grondseil as dit nat is)

I did the same, works very well.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb, 2022 @ 13:26:39 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 634
Joined: 04 Jan, 2021

Ek sien hier in Modimolle verkoop hulle die "Gadget" by die Chinese Wonder Shop teen R20 elk.

Die is nie die oorspronklikke eksemplaar nie, maar kan maklik verander word soos foto verwysing: Sharpies.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb, 2022 @ 13:33:02 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 634
Joined: 04 Jan, 2021

Ek sien hier in Modimolle verkoop hulle die "Gadget" by die Chinese Wonder Shop teen R20 elk.

Die is nie die oorspronklikke eksemplaar nie, maar kan maklik verander word soos foto verwysing: Sharpies.

Kyk, ek is nie ń voorstaander om by Chinese te koop nie, maar as jy in Modimolle omgewing is, besoek hulle gerus.
Bly net weg van hulle "Cable Ties".
Die goed "Strip Locking" werk nie volgens plan nie voor styf trek.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb, 2022 @ 13:40:11 pm
Relaxed Camper
Sirius Member
100% Profile Strength
Posts: 20000
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek sien hier in Modimolle verkoop hulle die "Gadget" by die Chinese Wonder Shop teen R20 elk.

Die is nie die oorspronklikke eksemplaar nie, maar kan maklik verander word soos foto verwysing: Sharpies.

Sjoe....lyk my chinese daai kant is nie skaam om hul prys te vra nie....hier in Pretoria vra kamp winkels omtrent R5

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Feb, 2022 @ 14:59:17 pm
Gerden
Titanium Member
55% Profile Strength
Posts: 634
Joined: 04 Jan, 2021

Sjoe....lyk my chinese daai kant is nie skaam om hul prys te vra nie....hier in Pretoria vra kamp winkels omtrent R5

Gelukkig maak ek myne self omrede ek vir die oord werk.
Ek steel met die oog, gesamentlik met ń selfoon foto.
Al die materiaal is hier beskibaar, so dit kos my slegs ń blikkie "Cheap Spray Paint".
Ek noem dit net aan ander se aandag, sou hulle dit benodig wat hulle hier bevind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required