English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 402
Total Replies: 232 449
Total Views: 82 431 166
topics: 140
replies: 2 235
views: 333 522

How long does your caravan battery last

replies: 15
views: 3909
02 Jan 2017 @ 18:23:21 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Please indicate how often do you have to change the caravan battery. Also include in the post if the battery is permanently charged or only on a regular basis. If another charger than the one in the DB is used like CTEK please indicate the make of the charger.

Also indicate if it is a deep cycle or normal lead acid battery.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2017 @ 20:28:45 pm
Anonymous
A battery lifespan can last as long as it takes, depending on the usage.
Remember, a caravan charger does not charge the same as a normal battery charger.
My caravan has not a battery system,but my brother in law has the battery system and same get connected only with each camp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2017 @ 21:09:25 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Dennis all points are valid.  I was just trying to get a feel for the life of caravan batteries based on users experiences - irrespective of how they are treated.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2017 @ 21:15:30 pm
Anonymous

Danie, ek gaan in Afrikaans antwoordlaughing

Herculus 10 laaier met die karavaan permanent op krag vir die movers en yskas, dood gewone loodsuur batery van 105apu wat nou so drie jaar oud is.

Vroeër het ek die batery nooit ontkoppel nie en ook nie op krag gehou nie, moes elke jaar batery vervang. Batery Centre se personeel het aan beveel, of ontkopprl die batery en laai so maandeliks, of hou hom vol op die laaier. My keuse is hou die yskas koud en die batery vol.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2017 @ 22:49:31 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14489
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Op Penta no1,1994 Model gekoop in 1997 en verkoop in 2000 (3 jaar) geen battery vervang nie en hy was 24/7 op laai.

Penta no 2 gekoop in April 2000 verkoop in 2011. Batery net gewissel in 2009 weens die instalasie van die MotorGlider Mover. Was 24/7 op laai gewees.

Jurgens Classique gekoop in Oktober 2011 en verkoop in 2016. Het die Penta se (mover) battery saam met mover oorgeskuif na die Classique.  Die battery moes ek vervang weens die bestaande karavaan charger wat foutief geraak het en die Battery oorlaai het na Donder weer oorlading. Was ook 24/7 op laai gewees.

Huidige Sensation soos met die vorige karavane het net die laaier in waarmee die vervaadiger dit toegerus het. Hy is ook 24/7 op laai.

 

So volgens my het ek regtig geen klagtes rakende die leeftyd van die batterye in my karavane nie. Eerste een het 3jaar by my gehou weet nie daarna nie, Tweede het meer as net nege jaar gehou,  Die oorgeskuifde battery na die Classique sou seker net so lank gehou het was dit nie vir die weerlig wat die laaier beskadig het nie. Huidige batery is maar ses maande oud en stap sterk aan.

Die karavaan se oorpronklike laaiers het almal deurgans my goeie diens gegee.  Ek het net geleer dat dit wys is om 'n "Surge Protection Plug" op die toevoer na die karavaan laaier te sit.  Want dit sou my laaier en battery in die Classique beskerm het.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jan 2017 @ 23:32:51 pm
Benkie
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 515
Joined: 16 Jun 2014
Experience: 44 years
Ek is nie n spesialis battery kenner nie maar met my ondervinding van 55 jaar in die moter bedruif n battery moet werk om die n lang lewns tyd te gee In ander woorde as jy nie die battery in die karafaan gebruik vir n lang tyd gebruik dit in jou voertuig of eenige ander ;Load' om die battery se krag gebruik tot drie kwart en dan weer laai tot hy vol is en dan weer load tot hy driekwart is en weer laai
Ek hoop jy verstaan wat ek bedoel Dit sal die battery n langer lewns tyd gee Verskoon my Afrikaans asb
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2017 @ 01:43:26 am
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Keith jy raak 'n baie goeie punt aan. Dis nie net baterye wat herlaai word wat hul krag verloor as hulle nie gebruik word nie. Na 7 jaar toe my motorsleutel se batery begin ingee dink ek ek is slim en kan net my spaar sleutel gebruik wat net getoets is toe ek die motor gekoop het net om uit te vind hy werk glad nie terwyl die 7jaar oue batery darem nog van naby die sentrale sluit aktiveer.

As die battery gereeld baie pap gemaak word verkort dit sy lewe ook drasties veral as hy pap staan. Mense met solar batterye weet goed as hulle bv 80% ontlaai word elke dag hou hulle skaars 'n jaar.

Dankie aan almal wat tot nou toe hul indrukke gegee het oor die leeftyd van hul batterye.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2017 @ 16:09:24 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5638
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Danie,
Die battery mense se 2 tot 3 jaar.
My exclusive 4 jaar.
Huidige elegance 3 jaar..
Eks ook permanent op krag. Maar as ek nou die battery wil "ontlaai" hoe gemaak. Led ligte trek baja min krag.
As ek soos genoem oppie ander draad net die laaier -switch afsit en so biki ligte gebruik ve n rukkie, dan behoort hy ook krag te tap.

Is ek reg as ek sÍ die water pompie werk ook met 12 V. Het diť indruk gekry omrede toe die battery sel dood was het die pompie stadiger gedraai. Altans stadiger geluide gemaak. Met die krag aan, toe hardloop hy weer normaal.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Jan 2017 @ 20:46:37 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14489
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Danie,
Die battery mense se 2 tot 3 jaar.
My exclusive 4 jaar.
Huidige elegance 3 jaar..
Eks ook permanent op krag. Maar as ek nou die battery wil "ontlaai" hoe gemaak. Led ligte trek baja min krag.
As ek soos genoem oppie ander draad net die laaier -switch afsit en so biki ligte gebruik ve n rukkie, dan behoort hy ook krag te tap.

Is ek reg as ek sÍ die water pompie werk ook met 12 V. Het diť indruk gekry omrede toe die battery sel dood was het die pompie stadiger gedraai. Altans stadiger geluide gemaak. Met die krag aan, toe hardloop hy weer normaal.

Jip daai pompie werk met die 12V.  Want jy sal wil water pomp en natuurlik ligte gebruik as jy iewers staan waar 220V nie beskikbaar is nie.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 17:43:57 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2544
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Net 'n ander idee: My Supersport het aanvanklik uitgekom met 'n "deep cycle" battery wat ten spyte daarvan dat ek dit maandeliks gelaai het, nie baie jare gehou het nie.  So ook die opvolgbatterye.  Met die buisligte van 8 en 16W en heelwat kampe wat destyds nie elektrisiteit gehad het nie, was 'n groot battery noodsaaklik.  Ek het die karavaan so 'n jaar gelede vervang, maar die laaste paar jaar het ek al die ligte met LED's vervang en 'n 7AH batterytjie begin gebruik.  Die het ook 'n redelike tyd gehou maar is baie goedkoper as die groot batterye.  Dit hang natuurlik af wat jy alles vanaf die battery moet trek, aangesien die laaistelsel moontlik nie piek aanvraag kan lewer as jy meer apparaat vanaf hom laat loop. Ek dink die klein stroom wat ek benodig het, kon waarsklynlik deur die laaistelsel hanteer word selfs sonder 'n ondersteunende battery.   Ons het, benewens die ligte, 'n waterpomp en 'n motorradio (wat baie min gebruik is) vanaf die battery laat loop en die opset was heel bevredigend. Ek vermoed die 7AH batterytjies kan dalk ook as "deep cycle" ontwerp wees aangesien dit ook in rekenaar UPS'e gebruik word waar dit soms gebeur dat die battery leeggetrek word.

So terloops: My BMW se battery het 9 jaar gehou- ek dink dis nogal 'n rekord!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Jan 2017 @ 21:12:13 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

@Fred

Ek vermoed die 7AH batterytjies kan dalk ook as "deep cycle" ontwerp wees aangesien dit ook in rekenaar UPS'e gebruik word waar dit soms gebeur dat die battery leeggetrek word.

Mens kry wel "deep cycle" 7AH batterye maar hulle is baie skaars. In die UPSe word die normale ingesit want dit is eintlik om jou tyd te gee om goed te save ipv daarop te werk soos wat ons maar doen veral toe ons load shedding gehad het.

Ek maak ook van die 7AH gebruik net om wel krag te he vir tye as die krag in 'n oord sou uit wees maar meer omdat ek dit saam met my LED spot gebruik bv by die braai of waar mens ookal om die tafel sit sonder om die heeltyd leads te moet gebruik. Dit werk baie goed vir my. Ek het 'n sterk12V  25amp power supply wat ek vir my pompe ens gebruik en kamp gewoonlik net waar daar krag is. Die power supply kan ook die battery tot 50% vol laai as ek kamp.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Jan 2017 @ 10:50:23 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2544
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dankie vir die inligting Danie.  Die klein battery is eerstens baie goedkoper as 'n grootte, voldoen aan my behoeftes, is klein en lig sodat ek dit reg langs die laaier kon plaas en die ruimte in die neuskas vir ander items kon gebruik.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jan 2017 @ 10:59:51 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2734
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 41 years
Use 102Ah deep cycle battery as well as 2nd starting battery as back-up, other than the normal start up battery in the Camper.
Working fine after 6 years.
Keep it connected to CTEK intelligent charger, also connected to CTEK D250S also intelligent charger for Solar panel which gives higher charge on Solar as well as alternator.
Use 102Ah deep cycle battery in campervan.
Still working fine after 3 years.
Stays connected to Hercules (I think). Has the functions for Solar panel as well as 220V charging.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 15:42:46 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4343
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ek kom die naweek op 2 van hierdie 102Ah diep siklus batterye af. Hulle het 8 jaar diens gedoen in 'n Sprinter Kamper. Dis nou voortreflike diens. Goed om te sien dat die huidige batterye presies dieselfde lyk. Raylite voorsien deur Battery Centre. Kalsium.

Al wat verander het is die sticker lyk anders SMF100/101.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 21:10:07 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14489
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek is reeds op die uitkyk vir 'n tweede battery vir my Maia. Die 25A charger wat hy nou in het kan 3 batterye gelyk laai en kondisioneer.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jun 2019 @ 21:54:57 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5102
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

My movers se 60Ah battery sedert 2015 in en tans nog 100%, verwagte leeftyd 12-15jaar..... 

Laaier wat ek bou vir my kliente.

Laai net nou en dan, moet erken ek het lanklaas gelaai..

Battery word vir movers gebruik..

Ander batterye ingesit vir krag doeleindes kan ook 12-15jaar hou. 

Laai met my eie ontwerpte laaiers sowel as sonkrag.

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required