English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 313
Total Replies: 250 457
Total Views: 83 155 991
topics: 11 438
replies: 137 719
views: 39 293 384
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

How do I change avatar piccture

replies: 9
views: 159
10 Mar 2020 @ 17:32:42 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

How do I change my avatar picture, I feel like a change. I have lost a lot of hair since that photo 14 years ago, and feel it will be appropriate to update my looks.

I have tried without success. 

Please help.

 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 19:39:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

As jy verander het....wag paar dae.....dit wys nie direk nie. Weet nie hoekom nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 19:59:27 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

How do I change my avatar picture, I feel like a change. I have lost a lot of hair since that photo 14 years ago, and feel it will be appropriate to update my looks.

I have tried without success. 

Please help.

 

Ag nee Kanneman. Jy lyk so lus Vir kamp daar. πŸ€“

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Mar 2020 @ 21:40:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek is nuuskierig om te sien wat daar gaan verskyn. Ek dink vandat ek hier op die forum is, is daai foto al sy avatar. Sy "signature" het al verander.....was iets van "klip in die bos" as ek reg onthou?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 06:05:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16010
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ja Mr bean hou al lank 'n ogie oor kanneman se kampeer manewales.

Mr bean self is al amper deel van ons geselsies hier op die forum.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 08:43:57 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

En ons gaan "Bean" se post's mis. Gelukkig is jy nog daar om te gesels. Wag maar geduldig om te sien. Dalk is jy nou n under cover agent. Moet net nie jy ook kom met die "anonymous" dinges nie 🀣

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Mar 2020 @ 10:53:56 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 537
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Pieter, Haal ook asb net daai Fortuner af.  tongue-outtongue-out

Ou Bak Oor en ek sal dan minder met jou strycool

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 12:51:24 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1485
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Hulle sê mos wanneer jy oud genoeg word raak jy kens, of soos 'n kind.

Party ou mense eindig selfs op in doeke.

'n Happy nappy chappy.

Zack, dan ruil ek die Fortuner in op 'n loopring, en 'n trap kar, en my iPad op 'n telraam.

Ek twyfel of my kleinkinders dan met my sal wil speel. Veral as ek hulle name bly vergeet.

Ek wou nie met my oupa speel nie. Hy het net die hele tyd vir my gesê "hoe sê?" Ek kon dit nie mooi verstaan nie, want sy ore was baie groter as my pa sin, maar dit het nie juis gehelp nie.

Julle gee my nou allerhande prettige idees vir die ouetehuis se swakkesorg stoep.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar 2020 @ 13:24:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Interesante nuwe signature....πŸ‘

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2020 @ 12:12:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17161
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek mis jou Mr Bean Avatar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za