.
By accident on the internet whilst searching for place in a certain area to camp.
Google was and still is my friend :)
Was googling for a caravan park and stumbled onto this site.
Was besig om inligting oor 'n karavaan park te soek toe die naam opkom.
I was at the outdoor show in Midrand last year and there they were. used the book for a while till I logged in on the system.
Gotta love Google!
Was invited by person that was already member, after I decided to stop participating on another forum, where he was also a member.
Recommended by a friend.
that word 'google' again.......
Frend of a frends Frend
Cannot remember.
While searching for a Van.
Graham, i agree, i like paging back and fourth and putting my book next to me for reading later. Next year i will opt for the printed version.
David sorry for forum jacking your topic.
"Google" again.
Ge-Google vir info oor kamp en karavane en hier is ons. Met meer dan 'n jaar agter die blad geensins spyt nie want die bydraers hier help graag en is vriendelik.
Google brought me here and i don't regret it for a moment.
Gooooooooooooooogle
So, if Google is the majority of your finding the forum, what else can be done to increase membership?
I also came accross it using Google, but must be honest, someone at work also sent me the link after I had joined, in response to an advertisement they had received.
I do not beleave I am out of line, but I have advertised to my neighbours at Weesgerus this weekend. Some youngsters indicated that they were going to have a closer look when at home. Another neighbour knew, but he seemed uninterested, could be one who was put in place for being out of line?? Very sour.
Admin, i did not advertise in the true sense, only asked them if they were aware of the forum, that it was free and very informative.
Hi johann,
I see nothing wrong with advertising the forum - I have not yet met a BAD member!
There is an article, with which I agree, in the Caravan and Outdoor life magazine stating that caravanners are generally easy going and friendly. You will get the exception and (other than me) sooner or later start feeling unwelcome or through own actions kicked off the forum.
In the long run, the more members we are, the more good advice we will be getting and this also promotes what we all have an interest in ----- CAMPING!.
Ek het vir info gegoogle rakende wat mens moet doen om jou karavaan te onderhou na n see vakansie....het toe op hierdie website afgekom. My 1ste plasing was toe ook om te vra wat is die moets en moenies van n see vakansie kamp
Wonder hoeveel is hier deur my verwys ?
Google was and still is my friend :)
Was googling for a caravan park and stumbled onto this site.
Actually "Siri" is now my best friend
Ja dankie WilSur, google was ook betrokke met die aan sluiting gewees.
Ja dankie Willem. Ek was ook destyds by die wegsleep forum en toe daardie forum sluit het ek ook een van Willem se onderwerpe hierheen gevolg. So ja Willem jy is reg ek glo jy was verantwoordelik vir baie wat toe hierheen gevolg het.
Ja dankie Willem. Ek was ook destyds by die wegsleep forum en toe daardie forum sluit het ek ook een van Willem se onderwerpe hierheen gevolg. So ja Willem jy is reg ek glo jy was verantwoordelik vir baie wat toe hierheen gevolg het.
Ja, en Willem ook rede vir baie van ons se aansluiting by ander forum.
Ek het intussen amper 99.9% daar onttrek aangesien daar heelwat twakpraters en buddy buddy daar is. Gee nie om watse sarkastiese en neerhalende opmerkings gemaak word nie. Daarvoor het ek nie tyd nie. Ek sal iemand op sy kniee uithaal maar bly liewer uit die gesprekke. Dit is asof daar baie BURGERMEESTERS is.
Ek bietjie hier deur gewerk kyk die forum was groot op n stadium nou is forum baie stil wonder waar is almal
Hennie ek stem volkome met jou saam. Ongelukkig is dit seker maar algemeen om die "slim" manne oral raak te loop. Hulle het maar die geneigdheid om alles te wil oorneem en dan nie hulle foute te wil erken as hulle daarop gewys word nie. Hier is ook deelnemers wie se kommentare ek nie lees nie, juis omdat hulle glo hulle die beterweters is en nie vatbaar vir ander oortuigings is nie. Ek wonder of daar ander is wat ook soos ek voel of het ek nou maar net oud en afgestomp geraak. Dan is dit seker tyd dat ek ook maar aanbeweeg.
[quote]1012,250194853[/quote
Piet, voel dieselfde as jy en my gevoel is dat daar 'n groot verskil is tussen menings deel en beterweterig is.