English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 300
Total Replies: 230 500
Total Views: 82 401 051
topics: 4 395
replies: 29 507
views: 17 337 178
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 398
replies: 197
views: 12 132
topics: 13
replies: 46
views: 59 763
Klein Paradys Caravan Park
North-West, Brits
79
Total Ratings: 79
79   
0
Rated: 07 Oct 2019
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Hou so aan, Klein Paradys (Brits)!!

replies: 5
views: 10325
07 Jan 2009 @ 17:20:06 pm
Deon
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 43
Joined: 16 Apr 2007
Ons het vandag teruggekeer van 'n heerlike 7 nagte by Klein Paradys net buite Brits. Wat 'n plesier, en sekerlik ook voorreg, om daar te kan kamp. Alles op hulle plek en netjies. Oom Bennie-hulle doen meer as wat verlang word om 'n mens tuis te laat voel vandat jy daar aanland. Elkeen wat daar werk, is vriendelik en laat 'n mens baie lekker kamp. 'n Groot pluspunt is feit dat hierdie oord ook 'n kragopwekker het vir wanneer ons nasionale verskaffer iewers moeilikheid het. Daar was Maandagaand groot reens en na die eerste paar donderslae was die krag af waarna die kragopwekker binne 'n paar sekondes het ons weer krag gehad. Die een opwekker het tot Dinsdag 11:30 geloop toe die kragtoevoer eindelik herstel is. Prof Neels, julle ouens wat die graderings doen, moet die aan- of afwesigheid van noodkrag ook in gedagte hou wanneer julle die graderings doen. Met ons aankoms het ons op 2009 se pryslys gesien dat daar 'n R100 ekstra betaalbaar is vir die 5de persoon. Ek het hieroor uitgevra omdat ons as gesin van 5 nog nooit so iets betaal het nie, al was dit ons 3de keer daar. Die vriendelike man het verduidelik dat hulle stoei hiermee en ook maar voelers uitsteek omdat dit dikwels gebeur dat bv 3 gesinne net 2 staanplekke bespreek tot die ergernis van almal rondom hulle. Sonder om te krities te wees hieroor, sal ek sommer net self ook meer wil weet oof hoe julle ander kampers dink oor R100 per persoon vir meer as 4 mense. Proporsioneel, dink ek R100 is nogal styf. Ek verstaan die rede, maar is R100 nie bietjie kwaai in vergelyking met die kostes per nag nie. Miskien kan ons hulle help dink aan 'n oplossing. Miskien kan hulle dink aan 'n klub-stelsel en klublede/gereelde kampers op Klein Paradys 'n soort van afslag gee. Nogmaals dankie vir nog 'n wonderlike kamp die afgelope tyd! Sien julle weer die langnaweek einde April. Deon Holtzhausen
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jan 2009 @ 07:48:40 am
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 812
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 28 years
Deon ja nee dit is n baie netjiese kamp plek het al redelik baie daar gaan staan. Ons volgende kamp by hulle is nou die naweek van die 23 - 25 Januarie 2009 sien baie daarna uit, kinders kamp op hulle site en die ouers op hulle eie. My kinders is twee dogters een is getroud (26) het n 4 maande oue seuntjie (Joshua en Pa Gavin) ander dogter is verloof (23) die Sondag as ons daar oppak ry ek en my vrou Scottsburg toe vir 2 weke. Die R100 vir n vyfde persoon is styf ek voel dat hulle per gesin tarief he, want daar is mense met vier kinders, indien jy gaan kamp en kinders van maats saam wat nie deel is van jou eie familie nie kan hulle na n ekstra tarief kyk maar seker ook nie R100 nie. Mens kan n beperking van 6 mense per staanplek he, maar die probleem kom dat van die oorde se staanplekke is so klein dat 6 mense die site crowed, veral as jy vir die kinders hulle eie tente opslaan. Ek dink wanneer n nuwe oord begin moet hulle meskien n standaard grote site neerle wat veral vir die ouens met die groot "vans" help. Kamp Groete Diederik
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jan 2009 @ 19:18:38 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6409
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years
Dankie ver die info, goet om te weet beplan pensioen toer
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2010 @ 12:20:15 pm
Erich
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 01 Jan 2007
R100.00 per persoon ekstra is heeltemal te veel,ek sou s R50.00 sou heeltemal in die kol wees.Meeste ander kampplekke se tariewe is vir 6 persone per staanplek,nou vra hulle dit vir 4 persone plus R100.00 ekstra,bietjie uit lyn uit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2010 @ 16:33:03 pm
C
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 21 Nov 2012
We have just tried to make a booking there and were told they are full until April next year over weekends........... Apologies to change to English, as my afrikaans is shocking...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2010 @ 07:56:55 am
C
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 11
Joined: 21 Nov 2012
Apologies, on previous post - I misunderstood they are full in April not the weekends up until...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required