English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 916
topics: 802
replies: 12 856
views: 4 964 057
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Hou jy daarvan om op die pad te wees?

replies: 19
views: 364
06 Jun 2020 @ 16:34:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ek het nou vir die 2de jaar in n ry die geleentheid om Desember na Stormsrivier mond te gaan, maar as ek na die afstand kyk, sien ek baie daarteen op. Ek hou nie daarvan om op die pad te wees nie....my vakansie begin as my setup klaar staan en ek agteroor kan sit en n koue kan geniet. Ander sien sy vakansie begin sodra hy sy sleutel draai tuis....ek het al probeer daai houding laat werk by my, maar onsuksesvol. Wie voel ook so? Selfs naweke wegbreke kan ek nie wag dat die rit agter die rug moet wees nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 17:39:01 pm
captiva
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 237
Joined: 25 Mar 2014
Experience: 47 years

Geert

Nee wat my wegbreek begin as ek die sleutel draai by die huis, ja toe ek nog jonk en jukkerig was het ek gery boet en as ek stop moet die nodige vinnig gedoen word so nie bly hulle agter.Maar jy dink daai koue enetjie laat jou beter voel as alles opgeslaan en reg is Nou se dae is daardie koue een net lekkerder want ek was geensins op ge stres oor om op die pad te wees  nie en die vakansie gees ervaar ons op die pad in die re3staurante oral

Probeer en vertel dan van jou ondervinding

Groete

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 17:53:37 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 489
Joined: 02 Sep 2015
Experience: 52 years

The 'road tripping' is definitely part of my holiday.

 

I used to enjoy the overnight drive.

Living the dream
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 17:59:31 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2191
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years

Ons ry jaarliks Hartenbos toe. Oor Bloemfontein is dit 1200 km enkelrit vir my. Ons ry maklik 3 tot 4 dae hier af en die oorstaan langs die pad is deel van ons vakansie. Soms vat selfs langer as ons besluit om langer op n plek oor te staan. Ons geniet die reis net soveel as die lank staan op Hatenbos. 

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 18:34:00 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 429
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Don't mind the trip if we can stop over for a coffee half way. Our usual trip is 3 hrs to Underberg from Durban and the stop is Pickel Pot in Boston. Without a drive of 2 or more hours it does not feel as if you are really getting away from home.

I do not enjoy the setting up. The tent trailer is inevitably not facing the right way even if i leave the missus half an our to decide and i get very impatient when trying to erect tent poles and the missus does not leave what she is doing to hold the poles whilest i peg. I am just not a patient person these days and don't know if it is from being older than 60 but have been this way a while. I think setting up camp and striking down camp is a real test of relationships. Nothing better to me than having the fairies to pitch tent for me at Bazeley but we do not have that luxury at Cobham in the berg.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Jun 2020 @ 19:39:50 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1303
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ons ry jaarliks Hartenbos toe. Oor Bloemfontein is dit 1200 km enkelrit vir my. Ons ry maklik 3 tot 4 dae hier af en die oorstaan langs die pad is deel van ons vakansie. Soms vat selfs langer as ons besluit om langer op n plek oor te staan. Ons geniet die reis net soveel as die lank staan op Hatenbos. 

Ons slaap maklik 5-6 aande oor tot in Kruger. My vakansie begin as't ware al 'n dag of twee voordat ek vertrek. En die reis is fantasties.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 08:12:20 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Ons vakansie begin die dag as ons al die voorbereidings tref vir môre oggend as dit lig word te hak en die pad te vat.  Nog steeds opgewonde soos 'n kind en is al vroegdag op en as dit nie was dat ek nie in die donker wil sleep nie sou seker al 12 uur die nag gery het. 

Geniet die rit en stop by padstalletjies en kry altyd iets om te koop en maak die rit deel van die vakansie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 09:51:33 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 580
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Die ding is mens moet jou rit rustig vat. Mens is altyd geneig om te worry oor die ander voertuie wat agter jou is en wat nie kan verbykom nie.

In die begin van my kampery was ek altyd so gestress dat dit my regtig 2 tot 3 dae gevat het om te ontspan nadat ek eers my bestemming bereik het. Dit gaan nou baie beter omdat ek nie myself jaag om by bestemming uit te kom nie, en ander ding is dat ek gladnie in die aand sleep nie - nie eers vroeg oggend so uur voor sonsopkoms nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 11:57:34 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ons ry gewoonlik so tweemaal per jaar tussen Pietersburg en Stilbaai met die Skipper op die haak en dis vir ons net een groot plesier.  Lang, onderbroke ritte was nog van die begin af ons verkieste vakansiestyl en hoewel die jare nou oploop, geniet ons dit nog steeds baie.  Soos Paul geniet ons dit ook om gereeld te stop en koffie te drink wat ons self maak met warm water uit 'n fles.  Die gekoopte koffie en die atmosfeer is net nie reg nie.  Ek aanvaar dis maar 'n persoonlike instelling en as jy nie so voel nie, gaan jy waarskynlik nie jouself kan dwing om die reis so te sien nie, maar vir ons is dit die enigste manier.  Die reis van Pieterrsburg na Stilbaai het al tot 'n week geneem en ons probeer om sover moontlik, nie elke keer dieselfde roete te ry nie.  Ons het onder andere al oor Port Elizabeth en Sutherland gery. Ongelukkig eindig die pad maar telkens by die see en dan is dit ongelukkig die einde van die reis.  Met die teruggaan, gaan dit gewoonlik bietjie vinniger, maar ons kampeer stop steeds drie of vier dae langs die pad.  Maar ons is afgetree- almal het die soveel tyd nie.  Toe ons nog gewerk het en veral toe die drie meisies nog in die huis was, het ons so elke tweede Desember 'n onbeplande toer onderneem en op die manier amper elke dorpie in ons land gesien.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 19:38:40 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 429
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Fred your Kuga diesel with the Oyster is an comfortable drive combination, and if you are anything like me I tow 110 and sometimes 120km/ hr and don't hold traffic up and do not get that tired driving because the Skipper is so light (360kg) and safe to tow.

When towing I don't envy the people towing 1 ton plus caravans, it is so much more tiring. Best thing we did was buying the Subaru and then the Skipper. Just amazed more people have not discovered the ease of towing Skippers.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 19:52:23 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 872
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

vir my is hoe jy daar kom deel van die ervaring.  en dit begin as jy regmaak vir die uitsappie en eindig as jy 'n maand of wat ookal klaar afgepak het by die huis

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Jun 2020 @ 22:39:16 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 26 May 2017
Experience: 3 years

Ek stem Swanie. Die beplan, regmaak, pak en haak en die ry kry, tot enige stoppe tussen-in en dan die aanland: hoe om wa te maak staan. Dan weer die oppak, terugry, uitpak en skoonmaak met die oog op die volgende trip. Alles is vakansie!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 08:34:20 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3484
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Paul, although our Oyster is a little bigger than your Model T, is still tows like a dream. I drive with the speed control engaged as far as possible and set it for a true 100 k/u.  The only time I might exceed this, is when overtaking. On one particular trip back home, we had to make the journey in limited time and then I drove at 120k/u true speed the whole 1600 kilos still without any stress, but this is not our preferred way of doing it.  The ease of towing was one of the two main reasons for buying the Oyster, the other being its ability of fitting in a normal garage.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 13:10:47 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Van dat ons pak en Al's regkry.

Ry ook rustig en stop gereëld by mooi plekke, jaag nie verby nie.

Net op n vrydag middag wil ek darm uit die verkeer kom, maar met n rustige gemoed.

Sal darm nou nie op 80km afstand kuier nie.

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 14:09:34 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 808
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Gepraat van lockdown en ry en vakansie. Ek het (bloot op risiko) my plek weer by Ebb n Flow bespreek, EN betaal. My bespreking is deur hulle aanvaar. Op grond daarvan gaan ek sommer nou-al ook my trip na die Wille Kruger bespreek. Ek het n vermoede julle boggers is ook besig om dit al te doen en dan gaan ek nie plek kry nie. Ek het die Covid-ding voorgehou as rede waarom ek nie nie vir my kinders in Mauritius kan gaan kuier nie, maar eintlik is die rede dat ek nie geld het nie.

Dis tragies om te dink dat ek en Bokkie Bekkie Baby op hierdie dag reeds op ons sesde stap-dag op die Camino sou gewees het. Julle manne moet maar duim vashou dat ek my vliegtiuig-kaartjie se geld gaan terugkry.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 15:22:13 pm
Chris Boucher
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1303
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Ek het vanoggend plek bespreek in Kruger vir volgende Mei (tans 3 - 31 Mei). Ek verlang nog 'n paar aande in Junie, maar dié besprekings maak eers op 22 Julie daarvoor oop. Tans 6 nagte in Punda, 6 in Shingwedzi, 9 in Tsendze, 6 in Satara en die laaste 2 van Mei in Onder-Sabie. Ek sal graag 'n verdere 6 nagte in Onder-Sabie wil bekom, of andersins hetsy in Krokodilbrug of Berg-en-Dal.

Dan het ek darem ook die vooruitsig van 9 nagte gedurende eerskomende November in Kruger (3 elk in Mopani, Shingwedzi en Bateleur) asook 2 nagte in Mosu Lodge in Mokala. Dit is tot dan uitgestel omdat ons nie die afgelope Mei kon gaan nie. Maar dit is in chalet/rondawel-akkommodasie. Ek vertrou maar dit kan realiseer.

O ja - en ook 9 aande se kamp gedurende Oktober in Karoo Nas Park. Ai, ek hoop maar ons inperkings is dan verby.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Jun 2020 @ 19:42:48 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Chris jy maak my lekker jaloers.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jun 2020 @ 13:22:03 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

This topic started 3 days ago and I get the impression that everyone that has written anything  so far is already enjoying their next camping trip  just thinking about it.

What is so great is that they are all still enjoying their last camping experience as well. 

Isn't it great to be a camper ?

 Good luck and Patients.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 20:34:42 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 429
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Brian have kept my booking for Skippers weekend 17 July at Rocky Bay so hope restrictions are lifted and we see you there.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jun 2020 @ 21:34:16 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hou jy daarvan om op die pad te wees...... 

Nee... My my skoonma het my genoeg in die pad al gesteek 🤣

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za