English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 127
Total Replies: 227 598
Total Views: 82 275 837
topics: 913
replies: 12 230
views: 3 191 236
In this section we discuss industry businesses and product reviews.

Hotel of Kamp

replies: 20
views: 294
22 Aug 2019 @ 07:13:36 am
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 125
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

By Satara  het n paartjie (fancy brand name  sonbrille, t-shirts en jeans, selfs van hierdie "funny socks" aan) wat belangstel om oor te slaan na kamp kom gevra om te kyk na die bushlapa. Toe hy die prys hoor vra hy of die ding van goud gemaak is. Hy voeg toe baie parmantig by dat hy vir twee jaar lank op lekker vakansies kan gaan in luxury in n hotel. 

Daar staan ek in my PT shorts, sandale en Mr price t-shirt  (my vakansie overall) en luister so na hom. Toe se ek maar net vir hom dit hang van hom af, en waar sien jy n Hotel hier in die bos waar ons will wees. Wat my en vroulief betref, ons doen nie "Hotel" nie want dit werk nie vir ons nie. Wat ons doen is "Kamp" en daarom gee ons nie om, om dit te bataal vir ons luxury hotel op wiele.    

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 07:27:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek doen beide die Hotel en Kamp ding.  Hotel vir werk en Kamp as ek vakansie hou.

Ja mense gaan nou sê dat met die hotel werk jy.  As ek in die hotel is werk ek nie.  Ek sit op my gat en doen niks nie dalk bietjie mails nagaan.

Tussen beide verkies ek loshande die Kamp met my wa of self 'n tent. Dit bly maar net lekkerder.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 07:52:53 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13445
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

By n bekende oord waar ons jaarliks kampeer, het ons jaarliks n oom raak kampeer en lekker geselsies aangeknoop. Hierdie jaar het hy in n chalet gebly weens sy ligaam wat nie meer lekker wil saamwerk nie. Hy sê hy kan nie glo hoe baie hy kamp mis nie.....hy was skoon depresief. Die beddegoed het hom blykbaar ook baie afgesit.....hare....en kussing wat gestink het. Hy het kussings in asblik gegooi en by n nabye winkel nuwes gaan koop.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 07:54:27 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13445
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het al paar keer in wildtuin in huisies gebly. As jy dan in die aand so verby die kampeer area loop....dan mis jy jou wa en die geselgheid waar die mense lekker saam kuier om kamp vure

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 08:09:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

'n Vakansie in 'n woonstel is nou maar net nie dieselfde as een in 'n karavaanpark met tent of karavaan nie.

Een jaar in balito sit ons op die strand. mense agter ons hoor ons praat van die karavaanpark.   As hy braai op sy vakansie woonstel balkon is dit hy alleen.  Die ou in die woonstel langsaan groet hom nie eers as hulle saam dalk by die voordeur kom nie.

Die ou sê hy het ons die vorige aand eintlik verwens. Want die karavaanpark se braaivleis vure se reuk het so tussen die vakansie woonstelle op en deur getrek.

Hy het toe daar en dan besluit hy moet plan maak vir die volgende jaar. Nou of hy het weet ek nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 08:12:05 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

In Sa, karavaan of selfsorg, moet n braai/vuurmaak plek he.

Buite SA, hotel seker maar orraait al mis ek die braai/vuurmaak plek! 

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 08:49:36 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2957
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Ma het plek gewen by Crystal Springs vir die lang naweek. 1ste keer in jare wat ons n woonstelletjie bly.

Baie gerieflik, maar ek het my eie braaitang saam gevat. Dis n pragtige plek, maar ons het niks van hulle fasiliteite gebruik nie. Spa, swembaddens ens ens

Amper al die plekke was vol, maar jy sien niemand nie. Om winkel toe te gaan moet jy met jou kar ry en dis waar jy die ware Jakop sien.

Paadjies is nou en hier kom Gautenger met sy X5 aan. Kan nie uitdraai nie want daai ding se tyres mag nie stof op kry nie. Sal ook nie dankie se as jy vir hom plek maak nie.

Al wat lekker was in die woonstelletjie was die kaggel.

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 08:54:37 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7582
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Ek het en my wa is soos ek en my Girl, ons gaan orals saam Kamp. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 14:08:49 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6379
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ons was die naweek in die berge by n Lodge (honeymoon 51 jaar) dit was baie lekker en was erg gespoil. Maar is nie kamp nie ,ek en die vrou get gesels en gese ons kon vir n maand gekamp het met die geld wat ons spanseer het, was by die Eiland laas maand in n rondawel vir 5 dae en dit is net nie die selfde nie niemand groet en gesels nie.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 14:52:14 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Toe ons einde April by Eiland was het 'n man dieselfde gesê van in die rondawels bly.

Hy sê hy moet maar na die kampeerders se kant toe stap vir bietjie geselskap.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 16:29:30 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13445
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Selfs kinders verkies om liewer te kamp....maatjies en speel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2019 @ 21:48:51 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1637
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Kamp is die beste maar ons doen ook Hotelle, Chalets hang af van distansie, tyd en waarvoor ons lus is. Byvoorbeeld die wes Kaap. Gaai vol om te sukkel en nog nooit reg gekom met n behoorlike. staanplek.  Daarom het ek in n vakansie woonstel in Victoriabaai geboek vir volgende Desember. Gaan November in n lodge langs die wildtuin lê vir so vier dae. Etes by die lodge is verby bo baas gaan al vir 15 jaar elke jaar soontoe. Baie gerieflik en ry elke dag die tuin in. Het baie in die wildtuin gekamp maar vrotsige kamp terreine, ablusies en vrot etes in die restaurante is nie vir my.

Kamp is baie voorbereiding en werk maar niks is so lekker. Dan wil ek tenminste in n ordentlike kamp wees.

Ek vat dit soos dit kom maar verkies n lekker kamp bo enige iets.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 05:49:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Selfs kinders verkies om liewer te kamp....maatjies en speel

My kinders kan getuig daarvan.  Veral die tye jaarliks by Balito.  Hulle praat bykans weekliks nog van daai vakansies.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 Aug 2019 @ 09:17:55 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

TOe ons Mabelingwe toe was laas jaar september, en ons een oggend na die resturant toe gegaan by die lodge gedeelte, en die kids se swemklere saamgevat, want daar is 'n grooot swembad en speel plek en die works.  Op die einde het ons daar gesit en vir die mense kyk, en eventually toe se ek vir my man kan ons asb terug gaan karavaan toe, ek voel nie lekker hier tussen die lodgers nie.  Weet nie hoekom nie, daar was net 'n ander gevoelente daar wat nie lekker was nie.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 11:47:09 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja dit is nou maar net anders Kitty.  Daai "gevoelente" is net reg as jy by jou wa is.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 12:35:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13445
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons hou jaarliks Kerk kampe waar ons chalets en kampeer plekke bespreek. Soos by Weesgerus verkies die Chalet mense om by kampeerders te kuier tydens gemeendkaplike etes en kuiers.  2 van daai chalet mense het intussen al karavane gekoop en gaan volgende byeenkoms saam kamp. Soos ek sê: KAMPEER IS AANSTEEKLIK EN VERSLAWEND

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 16:12:35 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2326
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ons gaan nie na hotelle vir vakansie nie, maar ek en ook ons twee moes tot onlangs dikwens amptelik in hotelle tuisgaan, onder andere van die beste hotelle in ons land. En ek geniet dit gladnie.   Dalk is dit anders as jy so vakansie hou, maar wat my betref het hotelle geen atmosfeer nie terwyl daar niks is wat die atmosfeer oortref as jy kamp nie.  Ons het ook al in selfdien vakansieverblyf gebly en dit was OK, maar nie so lekker as in ons karavaantjie nie. Omdat ons kinders in Pretoria bietjie min plek in hulle huis het, het ons gereeld met die Oyster gegaan as ons vir hulle gaan kuier het, en om in hom te oornag, is elke keer lekker- dit voel amper soos vakansie.  Ek was die eerste keer in 'n karavaan toe ek so tien jaar oud was en ek het toe myself beloof as ek eendag groot is, gaan ek ook 'n karavaan hê.  Ek en my vrou geniet dit steeds nog netsoveel as die eerste keer wat ons in ons eie karavaan gaan kamp het- sowat 35 jaar gelede. Voor dit 'n paar keer in 'n tent wat ook lekker was maar nie so lekker as in die karavaan nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 08:41:48 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ons gaan nie na hotelle vir vakansie nie, maar ek en ook ons twee moes tot onlangs dikwens amptelik in hotelle tuisgaan, onder andere van die beste hotelle in ons land. En ek geniet dit gladnie.   Dalk is dit anders as jy so vakansie hou, maar wat my betref het hotelle geen atmosfeer nie terwyl daar niks is wat die atmosfeer oortref as jy kamp nie.  Ons het ook al in selfdien vakansieverblyf gebly en dit was OK, maar nie so lekker as in ons karavaantjie nie. Omdat ons kinders in Pretoria bietjie min plek in hulle huis het, het ons gereeld met die Oyster gegaan as ons vir hulle gaan kuier het, en om in hom te oornag, is elke keer lekker- dit voel amper soos vakansie.  Ek was die eerste keer in 'n karavaan toe ek so tien jaar oud was en ek het toe myself beloof as ek eendag groot is, gaan ek ook 'n karavaan hê.  Ek en my vrou geniet dit steeds nog netsoveel as die eerste keer wat ons in ons eie karavaan gaan kamp het- sowat 35 jaar gelede. Voor dit 'n paar keer in 'n tent wat ook lekker was maar nie so lekker as in die karavaan nie.

Kitty se woord "GEVOELENTHEID" sê dit baie goed. Daai gevoelentheid is daai atmosfeer rondom en in die kampterein.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 09:05:25 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 689
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Dis waar, mense kom sit altyd by die caravaners en kuier.  Want hulle self wil nie erken dis net lekkerder nie lol

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 09:14:04 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 176
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ek het al opgemerk dat smaart hotelle en al daai klas van luukshede deur veral die voorheen benadeelde gemeenskap tenvolle benut word, en ek se dit met geen enuendos of  negatiewe motiewe nie.

As dit nie vir die deel van ons gemeenskap was nie sou baie instansies soos bv die Golden Leapard groep moontlik nie meer bestaan het nie, dit is nou plekke soos Sun City ens.

So vir elkeen van ons is daar n plekkie onder die son, of in my geval, boom.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 09:21:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13742
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Jy stel dit goed Frik.

Ek geniet my boom en kolletjie gras ter dee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required