English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 039
Total Views: 82 377 734
topics: 401
replies: 3 903
views: 1 473 080
Talk about the current road conditions throughout the country

Hoofroetes blokkering deur trokke 1&2 September

replies: 13
views: 435
29 Aug 2019 @ 21:52:00 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1525
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Sien die kennisgewing hierby.

Beplande blokkering van hoofroetes Sondag 1en Maandag 2 September 2017.

Wees bewus hiervan en heroorweeg jou roete of vermy hoofroetes waar jy kan.

SAPS hoop daar gaan nie trokke gebrand word of roetes blokkeer word nie, asook nie kriminele dade nie.

Wees versigtig indien jy moet ry.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Aug 2019 @ 23:35:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Baie dankie vir die waarskuwing.

Snaaks die trok drywers doen protes aksie.....hulle het dan werk. Ek sou sê die mense wat nie trok drywers is en nie werk het nie moet protes aksie loods.....maar lyk my dit is al lankal gewoonte dat elke afdeling n beurt moet kry om chaos te saai. Ek wonder watse afdeling is volgende aan die beurt......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 05:10:01 am
Louvan
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 876
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 29 years

Daar is ‘n fyn  lyn tussen protesaksie en terrorisme...Hierdie trok drywers gaan te ver.

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 06:33:57 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Anything goes, cause they get away with it, just like everything else...

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 09:26:16 am
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1746
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

n Sterk moontlikheid dat n groot hoeveelhede drywers onwettige imigrante is en werk vir n appel en n ui. Sodoende sit ons SA burgers sonder werk en word in n blik gedruk om vir laer selarisse te werk. 

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 11:22:00 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1525
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 13:17:57 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sien die kennisgewing hierby.

Beplande blokkering van hoofroetes Sondag 1en Maandag 2 September 2017.

Wees bewus hiervan en heroorweeg jou roete of vermy hoofroetes waar jy kan.

SAPS hoop daar gaan nie trokke gebrand word of roetes blokkeer word nie, asook nie kriminele dade nie.

Wees versigtig indien jy moet ry.

Dit moet seker September 2019 wees en nie 2017. 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 16:02:49 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1714
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dit is tog te hartseer dat die mense kies om op so wyse hul standpunt uit te bring. Daar moet mos meer menslike wyses wees om dit te doen anders as om lewens en eiendom op die spel te plaas. Hulle sien dit seker maak in die buiteland.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Aug 2019 @ 16:35:37 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1525
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dit is tog te hartseer dat die mense kies om op so wyse hul standpunt uit te bring. Daar moet mos meer menslike wyses wees om dit te doen anders as om lewens en eiendom op die spel te plaas. Hulle sien dit seker maak in die buiteland.

Heindrich

Ek is nie so seker of hulle die geweld en vernietiging van eiendom en lewe, deur trokdrywers wie wil werk met trok en al af te brand, in die buiteland sien nie.

In Europa is blokkasies vreetsaam en nie 100% nie. Res van Afrika bet ek nog nooit gehoor van so 'n geweldadige manier van protes nie.

In VSA haal hulle polisie jou vinnig uit met soiets..

Dis Suid Afrikaners wat so in opstand kom teen drywers uit ander lande. Die ouens uit Zim en Moz wil werk. Ons manne hier wil nie. Hulle wil maak soos hulle wil.

Hierdie gaan nie oor 'n loongeskil nie. Die bedryf se lone is gereguleerd en jaarliks in die staatskoerant gepubliseer na ooreenkoms tussen die vakbonde en werkgewers (was voorheen betrokke in deel van díe proses). Dus is die loonvlakke wetlik afdwingbaar.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Aug 2019 @ 10:03:21 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Anything goes, cause they get away with it, just like everything else...

IF you had control and law and order, there would not need to be any warning for the law abiding public, there would only be a warning for the protesters to behave.... or else.....


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 21:15:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Volgens betroubare Bron moet dit liefs ernstig op geneem word.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Sep 2019 @ 21:05:47 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1746
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Prof. Ek verskil so bietjie met jou. Hierdie het geweldig baie te doen met n loon geskil. Ja die selarisse word gereguleer maar die probleem is dat die onwettige imigrante word in diens geneem deur maatskappye juis omdat hulle bereid is om vir niks te werd en die regulasies van selarisse te sy stap. Die imigrante is uitstekende werkers, elke dag op die job, geen strikes en go slow. Hulle is ook goed geleerd. So vat hulle die werke onder ons mense uit en pomp die verdienste terug na die buite land, leef hier op straat en shacks. Die wat besighede het selfde storie geld gaan buiteland toe. Hengse groot probleem met belasting, meerderheid betaal nie. Daar is geen wetlike beheer oor die situasie. Daar is vir die wat wettiglik hier is maar die meerderheid wat oor die rivier geloop geloop het is n mega probleem.

Many people will walk in and out your life, but only true friends leave a footprint in your heart
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 12:43:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13763
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Volgens betroubare Bron moet dit liefs ernstig op geneem word.

 

Videos gesien wat buite aangaan....dis rof

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Sep 2019 @ 22:03:20 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1525
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Prof. Ek verskil so bietjie met jou. Hierdie het geweldig baie te doen met n loon geskil. Ja die selarisse word gereguleer maar die probleem is dat die onwettige imigrante word in diens geneem deur maatskappye juis omdat hulle bereid is om vir niks te werd en die regulasies van selarisse te sy stap. Die imigrante is uitstekende werkers, elke dag op die job, geen strikes en go slow. Hulle is ook goed geleerd. So vat hulle die werke onder ons mense uit en pomp die verdienste terug na die buite land, leef hier op straat en shacks. Die wat besighede het selfde storie geld gaan buiteland toe. Hengse groot probleem met belasting, meerderheid betaal nie. Daar is geen wetlike beheer oor die situasie. Daar is vir die wat wettiglik hier is maar die meerderheid wat oor die rivier geloop geloop het is n mega probleem.

Die werkgewersorganisasie, die SA Padvragvereniging en die vakbonde bedryf 'n "National Bargaining Council for the Road Freight and ??.? Industry"

Hierdie bedingingsraad het oorsigtelike verantwoordelikhede en gepubliseerde lone (staatskoerant) word afgedwing en noukeurig gepolisieer deur die raad. Die ooreenkoms is ook op nie-lede werkgewers van die padvrag vereniging  van toepassing via die gepubliseerde ooreenkoms soos deur die minister van arbeid afgeteken en van krag gemaak.

Waar werkgewers nalaat om die lone te betaal en hy nie vooraf uitsluiting beding het met 'n ooreenkoms en dan mi isteriele publikasie daarvan nie, oortree hy en word erg beboet en as nodig, verhoed om verder besigheid te doen. Hierdie uitsluiting is meer gerig op kleiner werkgewers.

Ek het toentertyd so 'n uitsluiting probeer kry toe die suikervervoer gedeelde van ons maatskappy deur vakbonde onwillig in die proses ingesleep het. Die beste wat ons kon regkry was om ons loonstrukture oor 'n 3 jaar periode in te faseer tot ons "opgevang" het.

Ek kan jou verseker dat die 1 en 2 Februarie staking deur vrag drywers nie oor lone gegaan het nie. Dis gekoppel aan die xenophobiese aksies wat ons elders gesien het. Die aksie was ook nie prosessueel korrek nie.(onwettig in ou terme)

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required