English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 503
Total Replies: 234 912
Total Views: 82 550 240
topics: 1 130
replies: 11 564
views: 4 810 676
Jokes and everything else that makes you laugh

Honde

replies: 4
views: 1396
17 Jan 2017 @ 16:44:33 pm
Andal
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 150
Joined: 25 Nov 2012
Experience: 6 years

Gehoor van  kinders wat troeteldiere moes skool toe bring en dan oor hul
afkoms en gewoontes moes praat?

Jannie het sy steekbaard hond geneem en verduidelik dit is n windhond, juf se nee kan ni
wees nie.

Jannie, ja juf ek het self gesien, oppad hierheen het hy twee ander honde opgepomp

Groetnis.

Be the person YOUR DOG thinks you are.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jan 2017 @ 17:09:47 pm
*****
Pluto Member
81% Profile Strength
Posts: 4705
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 1 year

Dis 'n besige hond daai en hy maak Jannie te slim.laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jan 2017 @ 17:34:14 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8388
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Wonder waar leer Jannie dit om so slim te wees.



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2017 @ 17:31:50 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4459
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Vandag se kinders is dik slim lekke gelag
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2017 @ 18:47:10 pm
Lennie
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1794
Joined: 19 Jul 2012
Experience: 101 years

Dis nie Jannie wat so slim is nie, dis sy brak wat geleenthede dadelik op die uitstappie raaksien en dit benut !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required