English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 284
Total Replies: 230 268
Total Views: 82 391 128
topics: 779
replies: 12 491
views: 4 979 128
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Honda Accord Stabiliser

replies: 3
views: 1887
08 Apr 2017 @ 15:15:11 pm
Schlenter
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 09 Nov 2015
Experience: 65 years
Ek kry 'n nuwe Honda Accord 2.2 diesel Premium Stasiewa en gaan die Sprite Sprint , GVM 1110kg , sleep. Hy mag 1700kg sleep volgens die boek en self 385kg vrag vat. Ek oorlaai nie .

Watter stabiliseerder sal goed werk en hopelik ook die agterkant bietjie lig (Terug na gelyk sonder vrag posisie) ?

Ek het dekades terug die ou "mass transfer bars" geken tussen die Fairmont en Jurgens , en ek dink nou daaraan.
Ek is gewoont aan die Amarok 4motion bakkie in agteraandrywing mode. Die Honda het baie meer krag , wringrag en elektronise stabiliseerders maar is voorwiel aangedryf so die kombinasie is 'n lang slang .

Waardeur enige raad asseblief.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Apr 2017 @ 19:12:39 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5016
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years
Ek sal nooit weer van bakkie/suv beweeg nie, vir sleep en baie ander redes. Veral stasiewa wonder ek maar ook oor stabiliteit, en nou het jy wel voertuig, maar ek weet my yellowblade het my sedan voertuue gelig... sterkte

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2017 @ 06:30:13 am
Schlenter
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 09 Nov 2015
Experience: 65 years
Dankie Brommer vir die direkte aanbeveeling. Klop met van die ander besprekings.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Apr 2017 @ 20:11:49 pm
nielsm
New Member
77% Profile Strength
Posts: 3
Joined: 16 Mar 2016
Experience: 3 years
Het tot onlangs met die honda accord sedan en n yellowblade gesleep geen swaai ondervind met die gypsie raven van min of meer die selfde gewig nie. Die agter kant het wel bietjie gesak maar dit kon dalk skokbrekers gewees het. Met die 2.2diesel sal jy maklik sleep.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required